Hoeveel ??
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Hoeveel ??
Hallo Ponkie
Dit wil voorkom asof groot jakkalse die meeste van die tyd geintereseerd is in 'n sagte kos (haas of klein steenbok ) met ' n harde baklei klank direk na die kos.
Van die hordes baklei klanke het nr 4 gekombineer met kos meeste van die tyd gewerk , gooi kat jak baklei by as hy vassteek om daardie laaste paar tree nader te kry.
Zero solank jou roer op 300 vir hierdie goggas
groetnis
MEERKAT

-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: Hoeveel ??
Boertjie
As tos praat n merinolam was was jy lank al deur n jakkals se hol ne.Kom help my eerder ploeg en skaap werk plas van daar by Gerhard hulle innie huis le in die skaduwee.Hier is n los John Deere trekker of 2 vir jou op Hoogstede.
Louis ek hou hom dop,het GPS halsband om sy nek gesit dat ons kan sien waar loop hy rond.
Groete
Sakkie van Heerden

- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Hoeveel ??
Sakkie
Ek dink die wind gaan vrydag aand te sleg wees vir jag...Ek en jy sal maar n draai moet loop.
Rhino toe.Freddie moet by die huis bly,hy het vrou en kinders.....
Boera
PS Dawie,jy is mos ook getroud??????Ek onthou nou eers

Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Hoeveel ??
Oom Hans skakel my met die slegte nuus dat 3 van sy kallers weg is. Ek ry Maandag 16/01/2012 na sy plaas teen Coligny se lokasie en gaan werk daar. Ek skiet 4 jakkalse waarvan ek een se bo been afskiet. Die is in 'n kakiebosland in en ons het hom die volgende oggend weer gesien wat "loop kruip" en het net verdwyn.
Ons kom toe tot die slotsom dat dit net tweebeen jakkalse kan wees want daar is geen karkasse van die kallers.
Wel, oom Hans was nog steeds bly oor die paar jakkalse.
2 tewe en 1reun waarvan een 'n oumagrootjie is.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Hoeveel ??
Die teef het haar tandarts afspraak gemis. Lekker oud.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hoeveel ??
Ian, mooi geskiet daarso!
Hoe oud skat jy daardie teef?
Groete,
Eugene
Hoe oud skat jy daardie teef?
Groete,
Eugene
Last edited by Geno on Thu Jan 19, 2012 1:33 pm, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Hoeveel ??
Dinsdag 17/01/2012 skuif ek oor Derby toe en skiet 16 waarvan ek net 13 kon bag. Die boer het 2 embrio kallers van 20 tot R30000.00 stuk verloor.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Ian on Thu Jan 19, 2012 3:19 pm, edited 1 time in total.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Hoeveel ??
Eugene en Bradley
Ek skat haar 11 jaar +, sy het verseker haar bydrae gedoen as teef.
Groete Ian
N.S. Ek het 'n storie getik by die 13 en net toe ek post verloor ek alles. Te lank getik aan dit.
Ek skat haar 11 jaar +, sy het verseker haar bydrae gedoen as teef.
Groete Ian
N.S. Ek het 'n storie getik by die 13 en net toe ek post verloor ek alles. Te lank getik aan dit.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hoeveel ??
Ian,Ian wrote:
Eugene en Bradley
Ek skat haar 11 jaar +, sy het verseker haar bydrae gedoen as teef.
Skat jy haar nie te oud nie? Ek reken sy's om- en by 6 jaar oud.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Hoeveel ??
Hierdie reun het ek gistermiddag 16h55 geskiet daar waar die 13 gele het. Ook al 'n ou man. Niks geroep toe ek weer sien is hy net daar. Hy het seker sy teef kom soek.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
herley
Re: Hoeveel ??
Stem Geno want my opinie gaan mos maar oor die sluitasie van die boonste tande
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Hoeveel ??
Die reun se tande.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Hoeveel ??
Geno
Ek mag dalk oor wees, sy het ook kiestande verloor so sy het nie meer lank gehad nie. Sien uit om jou by die kursus te ontmoed. Gaan n' fees wees.

Last edited by Ian on Thu Jan 19, 2012 3:12 pm, edited 1 time in total.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hoeveel ??
Het sy nie dalk taai skapies gevang nie? 
O ja! Die kursus gaan great wees! Ekself kannie meer wag nie!
O ja! Die kursus gaan great wees! Ekself kannie meer wag nie!
Goed, beter, 6millimeter!
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Hoeveel ??
Geno en Bradley
Het weer na Heinrich se sketse gaan kyk en volgens hom is sy 8 jaar plus. Volgens 'n boek wat ek het "Pienaar, Dorst en Smithers" kan sy 13 jaar oud wees so dit is maar moeilik om die ouderdom op so 'n laat stadium te bepaal.
Hoop dit help julle.

- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Hoeveel ??
Ian.
By wie skiet jy in Derby??
Ons skiet ook daar by n paar manne.
By wie skiet jy in Derby??
Ons skiet ook daar by n paar manne.
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Hoeveel ??
Beste Jaco
Die lys is te lank, jy is welkom om my te skakel 0834494495.
Groete Ian
Die lys is te lank, jy is welkom om my te skakel 0834494495.
Groete Ian
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Hoeveel ??
Ek kon ook 'n paar laasweek kry. Dit was baie winderig met ligte reen tussen in, maar aanhouer wen s? hulle.
Ek het die vorige week die 1ste teef geskiet, en toe die tefie weer daar gekry, nou is dit net die reun wat oorbly in daardie kamp, en hy is nou lekker astrant met my, skel net van ver af.
2 jaar tefie- het geval met sopkop.
[img width=360 height=480]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... /Jan19.jpg[/img]
Saterdagaand na die ligte reentjie begin met Haas pikant en sommer kliphard gespeel want die wind waai bietjie sterk....Hier moet ek s? ek het nuwe respek vir 'n 22-250 gekry- Dis nou my nuwe JAK geweer, die 2506 kan nou maar eers rus.
Die eerste 3 van regs af was saam geskiet( 75 minute op 1 staanplek).
Die skelm teef heel links het op 160m geval( so 30 minute by nuwe staanplek). Het gemik vir die maag en daai koeeltjie val mooi op haar knoppe.
Die 4 jakke het geval op Haas pikant en die 4 jaar reun het laaste geval op Taffie se katjak baklei. Hy het sommer skel skel kom hardloop, en toe is my 1ste skoot mis terwyl hy so draf, hy swaai links uit en na 40m steek hy toe vas by een van die dooie jakke.. net genoeg tyd om oor te laai en diep asem te haal
Skelm Teef links 5 jaar oud.
Reun en Teef in die middel - 2 tot 3 jaar
Reun heel regs - 3-4 jaar.
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... /Jan21.jpg[/img]
Raven

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Hoeveel ??
Aitsa!!! Mooi Raves man!!!! Baie mooi!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Hoeveel ??
Mooi daar Raven
Geno bly die weer het vir jou saam gespeel, ek kon toe net 3 optel, een het agter gebly agv die wwer sal maar hom maar later kry.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hoeveel ??
Blok,
Mooi man, rol hulle!
Ek kon as Murphy my nie uitgeboul het nie, Saterdag-aand nog 4 of 5 gelaai het wat mooi geantwoord het op BBJ, maar toe steek die weer op en die weerlig piets my amper uit my stoel uit.
Hulle adres is bekend aan my, en hulle tydjie is kort daar tussen die vleismerinos!