Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Hy is nou wel nie in daai klas nie maar hier is nog so enetjie wat ek raakgeloop het
Dan een wat net gekyk mag word
Links van die wit koei staan 'n gewone kleur koei. Foto swak is oor omtrent 600m geneem. Die wit koei is baie skelm, mens kom nie nader wanner jy wil probeer fotos neem nie. Was al nader as ek ander koedoes bekruip, maar dan dra ek nie die kamera by my nie.
Last edited by Beyers on Fri Aug 07, 2009 9:33 am, edited 1 time in total.
Is dood voor oe gesweer as ek die foto op die forum sal sit. Mooi aan my verduidelik hy sal ry dat ek uit die stoel val as ons jakkalse jag indien ek dit ooit sou waag. Betaal hom darem R50.00 per jakkals wat ons skiet, op die manier verdien ook 'n geldjie. (Drywer mees ondankbare werk wat bestaan)
Sien die ou lees ook deesdae wat die groot ooms op die forum gesels.