


Hy sal seker die details kan gee.









Seker 'n baster?Louis102 wrote:...plaas hierdie foto's vir Benman. Hy wil graag weet watse soort kat is dit die? Is daar enige iemand wat dalk kan help?




Dalk help die teksLouis102 wrote:...Mac, nou watse kat is dit in 'n gewone man se taal? Ek het al hordes (etlike honderde) groukatte in my lewe gesien. Hulle is skakerings van grys, maar die seldsame/enkeles wat sommer baie rooi en/ of ander kleure bevat, wil vir my eerder na kruisings van 'n soort lyk. Of is dit nou maar net hier by ons? Hulle is ook gemiddeld kleiner as die een in die foto wil ek raai. Nou wil jy vir my s? dat ek dalk die "Kat" aan die g@t beet het?


Ongelukkig help die teks my nie. As volksname meer verwarrend as die aangehaalde teks is, dan weet ek nie. Ek is maar aan die dommerige kant, maar as ek reg verstaan werk dit so;Ambessa wrote: ...Dalk help die teks ;) hieronder - verskillende kante van dieselfde katjie. Volksname is baie verwarrend...

te antwoord deur te verwys na die "scientific" beskrywing van die kat.wat sien ons?

"Chastised" was not the idea, so it is good that you leave the repentance for me to consider.mac21 wrote: ...I hereby consider myself chastised...

Die mooi van die forum is dat elkeen sy mening kan lug.Louis102 wrote:...Ongelukkig help die teks my nie. As volksname meer verwarrend as die aangehaalde teks is, dan weet ek nie... ...die laaste sinnetjie moet asb. reg verstaan word... ...Wat ek bedoel met "moeg" is dat my breinselletjies maar min is en ingewikkelde biologie/wetenskap inspanning verg om te verstaan... ...die stelling allermins teen die persone of hulle op die deelname aan die Forum gemik... ...( Op die Forum het ek geleer dat jy mooi moet s? wat jy bedoel, anders word jou tjank sommer afgetrap ;))
...mac21 wrote:...Enough said...
Ja, die taksonome hou daarvan om name aan plante of diere te gee en dan kom daar 'n ou met groter insig of meer kennis en verander die naam en terwyl die proses nog aan die gang is ontdek hulle dat die eerste naam tog beter of meer korrek was en dan verander hulle dit weer terug en op die tydstip is daar weer 'n ander outjie wat meer kennis het en die hele speul weer van vooraf deurmekaar krap en daar gaan ons weer... alles gebeur natuurlik oor dekades en soms eeue.Louis102 wrote:...As volksname meer verwarrend as die aangehaalde teks is, dan weet ek nie...
Second part, nicely put...mac21 wrote:...is dit n' bewys dat die wetenskap n' "ongoing process" is, die wetenskaplike verwaring in Ambessa se teks is meestal tyd verbonde, en soos die tegnologie en wetenskap verbeter, word aanpassings gemaak. Daar bestaan egter (in hierdie geval) geen aanpassings by die order of spesie nie, net by die subspesies, of aldus die koppeling of verwantskap van die subspesies.
First part, bulls eye...mac21 wrote:...nie glo dat Ambessa jou (ons) wou verwar nie, ek is seker hy het daardie post geplaas om te se dat dit maak nie saak wat ons hom noem nie, ook nie of hy verbaster is nie, maar om my half sarkastiese vraagte antwoord deur te verwys na die "scientific" beskrywing van die kat.wat sien ons?

Met al die moeg makeryLouis102 wrote:...hordes (etlike honderde) groukatte in my lewe gesien. Hulle is skakerings van grys, maar die seldsame/enkeles wat sommer baie rooi en/ of ander kleure bevat, wil vir my eerder na kruisings van 'n soort lyk... ...is ook gemiddeld kleiner as die een in die foto wil ek raai... ...bietjie meer van die vaalboskat... ...kan Benman vertel waar hy aan hierdie kat in die foto gekom het om die hele raaisel te help ontrafel.