Manne
Ek is terug van van ons buffelkoei jag af, en dit was great fun.
Ek en Bryan (van S&O) en nog drie manne het die koeie gaan aandurf en as wenners(gelukkig) uit die stryd getree.
Ek en Bryan het ons nuwe 450 Rigby's op die proef gaan stel, en dit was nogal iets om te aanskou. Bryan se buff het 'n plankdwars skoot op die knoppe gevat,450gr Barnes X, het krom getrek,regop op haar agterpote gaan staan,gebulk en op dieselfde plek omgeval.
[i[img width=560 height=418]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... oto2-1.jpg[/img]mg][/img]
Myne het ek op omtrent 70m, in die kuiltjie geskiet.ook 450gr BarnesX. Sy het haar rug krom getrek, gebulk 10m in 'n sirkel gehardloop en dood neer geslaan (omtrent op dieslfde plek waar sy gestaan het)[i[img width=560 height=373]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... G_0429.jpg[/img]mg][/i[img width=560 height=373]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... Ronald.jpg[/img]mg]
Ek kon die koeel terug kry, en die Barnes het presteer soos wat van hom verwag is, dus sy reputasie!
[i[img width=358 height=480]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... oto4-1.jpg[/img]mg][/img]
Dit was 'n great jag, saam met nice mense,op 'n beatifull plek en met die regte gunne. Viva four fieeeeefty!!
450Rigby- se eerste slagoffer
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
450Rigby- se eerste slagoffer
Last edited by kopskoot on Fri Mar 30, 2012 1:44 pm, edited 1 time in total.
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 450Rigby- se eerste slagoffer
Lekker man Kopskoot
Dis great en selfs beter om dit te kon deel met vriende
Begin van groot dinge
Baie geluk 
Dis great en selfs beter om dit te kon deel met vriende
Begin van groot dinge
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Boogjagter
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Sat Jan 14, 2012 2:56 pm
Re: 450Rigby- se eerste slagoffer
Mooi man.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 450Rigby- se eerste slagoffer
Baie netjies...
Gaan ons bietjie Buffel biltong kry???
Gaan ons bietjie Buffel biltong kry???
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 450Rigby- se eerste slagoffer
Kyk daardie koeltjie het mooi gemaak pragtig. 
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 450Rigby- se eerste slagoffer
Ronnie
Julle ysters! Baie geluk maat en so ook aan Bryan. Ek is bly die roere het hulle so mooi gedra. Wat was die spoed toe met daai Barnes 450gr? Soos jy vertel klink dit baie interessant hoe die koeie opgetree het na die skote.
Nogmaals geluk
Wout
Julle ysters! Baie geluk maat en so ook aan Bryan. Ek is bly die roere het hulle so mooi gedra. Wat was die spoed toe met daai Barnes 450gr? Soos jy vertel klink dit baie interessant hoe die koeie opgetree het na die skote.
Nogmaals geluk
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
