Hoeveel ??

Closed Group for jackal hunters only. Geslote groep vir jakkals jagters alleenlik
Post Reply
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Raven »

Pvdw wrote: Tog so jammer hulle en die mens het botsende belange :-\
Peet
EK voel dieselfde oor die katjies  :-\ , maar as ek skade kry en hy loop in die kruis in, dan moet hy maar val.

Jakkalse.........wel dis 'n hele ander storie  :-X

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Geno »

Hallo manne,
Ek, Ludwig, en Frans het saterdag weer 'n afspraak op die plaas waar ons in Desember 18 jakkalse geskiet het. Hopelik kry ons nog 'n klompie gerol!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Gerhard »

Lekke man...

Kap hulle.

Kan jy al skiet met daai seer hand?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Marc »

Geno wrote: Hallo manne,
Ek, Ludwig, en Frans het saterdag weer 'n afspraak op die plaas waar ons in Desember 18 jakkalse geskiet het. Hopelik kry ons nog 'n klompie gerol!

Groete,
Eugene
Roer hulle  ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Geno »

Gerhard wrote: Kan jy al skiet met daai seer hand?
Ja, sonder probleme. Het maandag 'n 6" gong op +-250m lekker geskiet. Het selfs 'n skoot met Vincehond se .416Rigby gevat. ;)

Goed gaan,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Gerhard »

Bly om te hoor man...

Pas maar nog die handjie op vir n ruk.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
FrancoisN
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 275
Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am

Re: Hoeveel ??

Post by FrancoisN »

Gerhard wrote: Pas maar nog die handjie op vir n ruk.
Nasorg na n operasie is die NB ding wat jy kan doen.
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
Jason
Full Member
Full Member
Posts: 171
Joined: Sat Feb 28, 2009 9:59 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Jason »

geno kon darem met my ackley ook n gong raak gooi met daai af handjie
canis mesomelas
User avatar
Pule
Newbie
Newbie
Posts: 22
Joined: Sun Jan 31, 2010 3:11 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Pule »

Hi

Ek kon saterdag 3 jakkies kry. n groot reun van so 5jaar en 2 tewe van so 2-3jaar.
Moes kort kort onder die bome skuiling soek vir die reen om verby te gaan.

Groete
Philip
Winchester 220 Swift
Zastava 7*64
Jeep 1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 85
Joined: Sat Sep 10, 2011 6:59 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Jeep 1 »

Middag manne

Ek het 6 jakkalse en 1 rooikat in 4 aande gegooi

Groete
Jeep
25 06 !
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Gerhard »

Mooi manne...


Die honne kry lekke pakslae
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Hoeveel ??

Post by C.J. »

Gisteraand 3 gerol en geweer se kolf gebreek.

Die geweer is 'n storie vir 'n ander dag....

Groete,
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Hoeveel ??

Post by marno »

Ag nee C.J.  Dis nie so nice nie!! What happened?
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Hoeveel ??

Post by marno »

Sterkte aan almal wat jag die naweek!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Hoeveel ??

Post by C.J. »

Marno,

My hart is seer vandag. Geweer is darem klaar oppad na die dokter toe vir 'n kolf oorplanting. Al wat ek sal s? is daar was 'n jakkals, 'n skop met 'n stewige skoen, en 'n geweerkolf wat in die pad was betrokke. Verder sal ek nie uitbrei nie.. Ons kan maar net lag!

C.J.

Ps: nou kan ek net rugby kyk die naweek!
Last edited by C.J. on Fri Apr 13, 2012 2:16 pm, edited 1 time in total.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Hoeveel ??

Post by marno »

C.J. wrote: Marno,

My hart is seer vandag. Geweer is darem klaar oppad na die dokter toe vir 'n kolf oorplanting. Al wat ek sal s? is daar was 'n jakkals, 'n skop met 'n stewige skoen, en 'n geweerkolf wat in die pad was betrokke. Verder sal ek nie uitbrei nie.. Ons kan maar net lag!

C.J.
Eish!! Sorry man!  Nooit lekker oom so iets te hoor nie. 

Hoop die geweer herstel bitter vinnig.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Beretta »

9mm of 45 sal ook die ding kan doen
Beretta
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Hoeveel ??

Post by marno »

Vandat 'n rooikat my amper getand het tel ek nou op met die .22 

Ek vat nie meer 'n kans nie.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Skolla »

C.J. wrote: Al wat ek sal s? is daar was 'n jakkals, 'n skop met 'n stewige skoen, en 'n geweerkolf wat in die pad was betrokke. Verder sal ek nie uitbrei nie.. Ons kan maar net lag!
Sorry om van jou geweer te hoor, maar jy moet ons die storie vertel.
Jy kan nie n man so lus maak vir lag en dan terug hou nie.
User avatar
Kleinpiet
Full Member
Full Member
Posts: 142
Joined: Thu Jun 30, 2011 5:40 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Kleinpiet »

Darem gisteraand jong teef geskiet.  Lekker tussen my ooie wat besig is om te lam.

Sterkte vir naweek
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Geno »

CJ,
Hoe lyk jou toon? Issie lekker om 'n stukkende roer te h? nie.

Ekself kon darm 3 jakkalse plat kry laasnag.
Een reun het 'n 75gr V-max op 150m gekry na ek sy teef op 50m geskiet het. Skoot net bo die nekwerwels. Na so 20min toe staan die bogger op en begin draf met sy af nek en al. Ek kon hom darm weer op 265m platskiet.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Hoeveel ??

Post by C.J. »

Skolla en Eugene,

Soos hulle s?: hindsight is always 20/20 vision. Ek en die boer het gaan jag, van ons eerste staanplek af na ons tweede ry ons toe 'n Jak raak wat padlangs hardloop, ek kon hom toe stop maar van agter af. Toe ons daar stop klim ek met my geweer af en die boer ook uit, ons wou hom toe verlos, ek staan met my geweer in my hand en die boer gee 'n wilde skop sonder om mooi te kyk, my geweer en die Jak is toe met een skop kastoe! Ek wonder nou nog of ek nie maar moes gemis het nie. Kon toe darem nog 2 kry met sy geweer. Die fluit het mooi gewerk met die min wind.

Groete,
C.J.

Ps: ek kry toe gister oom Louis se klanke en nou kan ek nie jag nie!
Last edited by C.J. on Sat Apr 14, 2012 11:31 am, edited 1 time in total.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Geno »

Naand manne,
Ek, Ludwig en Frans staan sover op 9 vir die aand.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5135
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Pvdw »

En daar l? nog 'n hele nag voor :o :o :o Miskien sien jlle 20 die keer.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Geno »

Ek't nou net no.15 geskiet. Gaan so uur slaap, dan 'n dag roep weer maak. Ek hoor nog omtrent 13 jakkalse om my, maar almal is onmonntlik om in die donker by te kom. Redelike moeilike terrein.
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply