Net n gedagte............
Een van die punte waarom ons n probleemdier jater register (PJR) beginne het, was om ons name kontak besonderhede ens., ens. maklik aan die publiek (boere) beskikbaar te stel, nou is dit onder "lede alleen" en help my baie as ek JB of Taffie se tel no. soek maar dit is nie aan die publiek beskikbaar nie.
Het vir Taffie n PM gestuur, maar hy het nie gereageer nie, seke ma mis gelees, weet die man is besig, sien toe g-aand Hein is on-line en PM hom, hier is se antw en die rede vir die nuwe topic.
My gevoel is dat die register geen waarde het hier wa dit nou is nie, baie van die ouer garde is maar baie computer sku, en sal dalk nog lees, maar van probeer register, net om n kontak no in die hande te kry, ek weet nie.........Hallo Francois
Sit dit op vir bespreking onder die kommentaar ens. dan hoor ons die ouens se gevoelens. Dit sal vir my maklik wees om dit te doen.
Groete
Heinrich
As die gevoel is ons moet nie ons besonderhede so tentoonstel nie, ook goed, hierdie is net om die gevoel van die lede te toets.....ek dink die man wat hier wil skade doen, bv. hatemail, gaan in elkgeval met n g-mail of yahoo adres registereer en by die inligting uitkom.
Moennie skaam wees om jou mening te deel nie, soos Taffie sou se:" Laat loop, dis laat"
Mooi loop
Francois

