Daai Gemmie is lekker vet, maar daai Kudu bulletjie is nou vir jou prima
Mooiloop
Marc

















Praat julle, ek sou bitter graag so in die duine wou kamp, koue en alRalph wrote: As mens so kan jag is die koue mos 'n bysaak!
Mooi gegooi Norton!
Ludwig wrote: Norton, baie netjies! Mooi gemaak. Dit lyk darm lekker om sommer so daar in die duine te kamp.







NotonGeno wrote: Is dit daai tweekoedoebullemeteenskootmoertoegeskiet skoot