Foutjie......

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Foutjie......

Post by Chevvy SS »

Laasweek vra my maat, toe ek by hom gaan jag, om vir iemand 'n gemsbokbul te skiet, maar nie te groot nie.

Ek sien toe hierdie bul, effens agter die res van die trop, en laat waai, min wetende dat hy heelwat verder as die res van die trop staan.

Nodeloos om te s? hy was toe nie middelmatig nie. 150 kg met harsslag in.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Foutjie......

Post by Marc »

Bitter mooi Gemmie, ek sal my klinker gee as ek weer so enetjie kan aantree  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Foutjie......

Post by vlakvark1 »

Marc wrote: Bitter mooi Gemmie, ek sal my klinker gee as ek weer so enetjie kan aantree  8)
Ja hy is mooi maar enige gemsbok sal waardeur word nog nooit een geskiet nie
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Foutjie......

Post by VdWalt »

vlakvark1 wrote:
Marc wrote: Bitter mooi Gemmie, ek sal my klinker gee as ek weer so enetjie kan aantree  8)
Ja hy is mooi maar enige gemsbok sal waardeur word nog nooit een geskiet nie
Ek wil self graag een met die geweer skiet!  veral so monster soos die een! 
Ek was veronderstel om verlede week in Namibia een of twee te gaan jag het
maar aaaaiiiiii die werk het nie saam gespeel nie!
Post Reply