Thabazimbi jag naweek
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Thabazimbi jag naweek
Middag almal,
ons het die naweek die voorreg gehad om op Grootpan Hunting Safaris net buite Thabazimbi te gaan jag en ek kon darem so een of twee diere vir die pot bymekaar maak.
Die 1ste een vir die naweek was 'n kleinerige Vlakvark wat ek Vrydag oggend gekry het. Definitief nie die grootse nie maar was my 1ste vark gewees.
Volgende was 'n jong Blouwildebees koei gewees waarvan ek ongelukkig nie foto's geneem het nie en volgende was hierdie mooi rooibok ram gewees. Hy het 23.5" gemeet.
Bos groete
Jaco

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 Lux 30-06
Vektor SP1
Gamo IGT
Vektor SP1
Gamo IGT
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Thabazimbi jag naweek
Mooi gegooi Jaco, baie mooi rooibok en baie mooi foto!!
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Thabazimbi jag naweek
Geluk man Pragtige bok en mooi foto
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
-
Zack Benade
Re: Thabazimbi jag naweek
Baie geluk my vriend. Ek is bly om te sien jou seun was saam.
"n Pa moet sy jag met sy seun deel.

"n Pa moet sy jag met sy seun deel.
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Re: Thabazimbi jag naweek
En ook om by te voeg, hier's wat 'n Barnes TSX 168gr uit 'n 30-nul kwesnie aan daai Rooibok se hart gedoen het op 194m.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 Lux 30-06
Vektor SP1
Gamo IGT
Vektor SP1
Gamo IGT
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Re: Thabazimbi jag naweek
Ja nee Zack, dis definitief 'n groot vooreg om hom te kan begin leer van jag en als wat daarmee gepaard gaan.
Die mannetjie het saam geloop maar na dag twee was sy wiele so bietjie pap gewees en het hy nie die derde dag weer saam geloop nie so hy het ongelukkig die rooibok jag gemis maar ek troos my daaraan dat as die liewe vader ons almal spaar ons nog baie, baie pa en seun jagte saam sal geniet in die jare wat voorle.

Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Thabazimbi jag naweek
Mooi fotos en lyk na 'n lekker jag. Goeie hartskoot as daar nou al ooit een was.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Thabazimbi jag naweek
Jakes,
Mooi gegooi maat! Geniet daai vleisies!
Groete,
Eugene
Mooi gegooi maat! Geniet daai vleisies!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Re: Thabazimbi jag naweek
Tks Eugene. Nou moet ons nog net tyd maak om erens bietjie te gaan visvang ook. Ek sien hoeka op UA die sardiens loop al mooi daar by die groot dam. Ek gaan darem van die 4de-12de Augustus bietjie Port Edward toe vir so bietjie visvang tyd.Geno wrote: Jakes,
Mooi gegooi maat! Geniet daai vleisies!
Groete,
Eugene
CZ 550 Lux 30-06
Vektor SP1
Gamo IGT
Vektor SP1
Gamo IGT
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Thabazimbi jag naweek
Jakes
Almal s? mooi rooibok, ja hy is maar ek sal byvoeg'' mooi vlakkie daai''
groot of bietjie minder groot vlakkie bly mooi.
Geluk mooi gejag
Almal s? mooi rooibok, ja hy is maar ek sal byvoeg'' mooi vlakkie daai''
Geluk mooi gejag
vlakvark en bosvark Bvk
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
-
Alvar
- Full Member

- Posts: 160
- Joined: Mon May 07, 2012 7:26 pm
Re: Thabazimbi jag naweek
Baie geluk!
Daai hartskoot kom uit die handboek uit!
Daai hartskoot kom uit die handboek uit!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Thabazimbi jag naweek
Mooi gegooi Jaco 
Daai varkie is net reg vir die pot, as sy voor my inloop los ek haar not-ten-damn
Die groot beer varke maak mooi foto's, maar bly oppie plaas vir die volk 
Daai varkie is net reg vir die pot, as sy voor my inloop los ek haar not-ten-damn
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner