Nie te sleg vir n Oos Kaap varkie nie

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Nie te sleg vir n Oos Kaap varkie nie

Post by SmitH »

User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Nie te sleg vir n Oos Kaap varkie nie

Post by spekieries »

Mapstieks dit is 'n mooi wielneus. Geluk Smittie!
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: Nie te sleg vir n Oos Kaap varkie nie

Post by Hugov »

Baie mooi vark!!
Geluk man
Groete H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Nie te sleg vir n Oos Kaap varkie nie

Post by .::Alwyn-U::. »

Lyk baie mooi! baie geluk*  Waar is hy geskiet? met wat?

Groete
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Nie te sleg vir n Oos Kaap varkie nie

Post by Gerhard »

Glad nie sleggie
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Nie te sleg vir n Oos Kaap varkie nie

Post by Dawie D »

Geno kom in Geno!!!

Dis nie net ons koedoe's wat mooi is nie, hier en daar is daar nog goed wat groter is as julle sin.

Mooi varkie daai Smittie
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Nie te sleg vir n Oos Kaap varkie nie

Post by James Wilson »

En tot vandag toe was ek nog nooit jaloers op iemand anders se vark nie, nou ja tot vandag toe.

Baie geluk, wat is die storie?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Nie te sleg vir n Oos Kaap varkie nie

Post by James Wilson »

bump, is die man weg ek wonder wat is die storie en die kaliber agter die vark?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Nie te sleg vir n Oos Kaap varkie nie

Post by vlakvark1 »

                ''''Lyk na baie v?rlangse familie van my.............. so ooskaap v?r'''' ;D ;D ;D ;D ;D

Geluk met die mooi varkie ;)
vlakvark en bosvark Bvk
shooter
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Tue Jul 24, 2012 7:04 pm

Re: Nie te sleg vir n Oos Kaap varkie nie

Post by shooter »

dis nou n goeie vark. groot en dood. baie mooi
.22Krico
22250 Remington
308 Remington
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Nie te sleg vir n Oos Kaap varkie nie

Post by BLOUVALKIE »

baie mooi oom smit  joh dis n ou dikke
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
User avatar
albeb
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Wed Aug 29, 2012 9:13 pm

Re: Nie te sleg vir n Oos Kaap varkie nie

Post by albeb »

Baie geluk,hyt nogal n mooi stel tande aan hom,,,maar hoekom dink julle kry mens deesdae net varke met groot tande en klyner lywe,en grooot lywe met klyner tande????

Groete*
User avatar
3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 456
Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm

Re: Nie te sleg vir n Oos Kaap varkie nie

Post by 3006 »

More
Hoe groter die lyf hoe meer moet hy eet en hoe harder moet die tande grou vir kos. ;D ;D ;D ;D ;D ;D
User avatar
albeb
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Wed Aug 29, 2012 9:13 pm

Re: Nie te sleg vir n Oos Kaap varkie nie

Post by albeb »

Hahaha,ek dink daai woorde is so wys gekies,dit kan mar net sowel so wees ;D
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: Nie te sleg vir n Oos Kaap varkie nie

Post by SmitH »

Hy is die Vrydag oggend so 10 uur geskiet met 30  0kwes 165 Nosler Accubond op so 30meter in die hardloop het 32kg uitgeslag
henti
Full Member
Full Member
Posts: 106
Joined: Mon May 10, 2010 9:59 pm

Re: Nie te sleg vir n Oos Kaap varkie nie

Post by henti »

Hy GROOT wat sou die tande se lengte gewees het ek het die ander dag vanaf Boesmansrivier tot in Cradock/Hormeyer gaan jag en tot my verbasing kon ek nie glo hoe baie vlakvarke sommer so langs die pad vanaf bedfort tot by tarkastad se afdraai rondloop nie . Baie geluk dis n baie mooi vark daai

Groete Henti
.22 Voere , .22 Hornet Brno , Sako 308 , Baikal 12ga , 1838 hollace and sons voorlaaier , Glock 19 , Winchester 1300
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nie te sleg vir n Oos Kaap varkie nie

Post by theedge »

Baie mooi vark geluk
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Post Reply