Maar ai! Ek maar bly ek is klaar met die pienkvoetjies!
Kopskoot strikes again
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Kopskoot strikes again
Baie geluk en netjies geskiet daar!!

Maar ai! Ek maar bly ek is klaar met die pienkvoetjies!
Maar ai! Ek maar bly ek is klaar met die pienkvoetjies!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Kopskoot strikes again
BlokBLOK wrote: Maar baie geluk man, ek wonder net was dit met die klein of groot kalibers wat jy geskiet het.
Jy weet mos dis skootplasing wat tel , o ja en spoed.
Kopskoot
Baie geluk.Glo hy sal net vreugde bring.
Skolla
-
slagdop
- Full Member

- Posts: 173
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:35 pm
Re: Kopskoot strikes again
Wel gedaan. Beste wense vir jou, vroulief en 1.5 seuns. Knap gedaan.
Skolla post gou iets, jou post nommers lyk vreesaanjaend.
Skolla post gou iets, jou post nommers lyk vreesaanjaend.
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Kopskoot strikes again
slagdop wrote: Skolla post gou iets, jou post nommers lyk vreesaanjaend.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Kopskoot strikes again
Baie geluk Ronald, mag hy net vruegde vir jul bring.
Jy sien nou wat is die moeilikheid met trofee jagters, hulle kan glad nie n ooitjie raakskiet nie.
Jy sien nou wat is die moeilikheid met trofee jagters, hulle kan glad nie n ooitjie raakskiet nie.