Pryse vir opstop

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Pryse vir opstop

Post by Jake1 »

wat is die gemiddelde prys nou vir opstop van 'n rooibokkop en bosbokkop?

Dankie
Jaco

(Vir die wat gewonder het oor vis mount - 'n vis van tussen 2 en 4 kg kos R2500 om te mount?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Pryse vir opstop

Post by FCLoretz »

Hi Jake,

Die pryse verskil van Taxidermie tot Taxidermie. Die beste sal wees om hulle te kontak en dan 'n prys aan te vra. Ek het vir my Rooibok R2200 betaal, maar dit was 3 jaar terug.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Legends Africa Taxidermy
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Sun Nov 18, 2012 8:20 am

Re: Pryse vir opstop

Post by Legends Africa Taxidermy »

Ons vra.
Impala R2420.
Bosbok R2310
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
Post Reply