Raven se jagfotos

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Marc »

Raven

Daai Gemmie is lekker vet, maar daai Kudu bulletjie is nou vir jou prima  8) Het self staredag so enetjie kon aantree van omtrent 100kg karkas, reguit pot toe  ;D

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Raven »

Blok,

EK belowe om jou geweer vanaand mooi skoon te maak en te olie, dan pak ek hom weg vir 'n hele 2 weke  ;D  ;D  ;)

Marc, ek stem volkome saam..

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Ralph
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Ralph »

Norton, weereens baie dankie vir 'n lekker naweek. Die stap het my goed gedoen.
Ek gaan die fotos inraam en bewaar.
Shoot more, shoot more often!
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Raven se jagfotos

Post by Freek »

Geluk manne! Sien die diere is mooi vet... :o Raves daai geweer van jou vang nogals die oog, baie grend!
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Wouter Roets »

Geluk Manne

Mooi gedoen daar! Ja daai diere is moddervet! Bly om te hoor die 300 het homself mooi gedra. Raves was daar dalk n miskootjie as jy noem dat jy nog so bietjie na die trajek moet gaan loer? ;)

Groetnis
Wout
Last edited by Wouter Roets on Tue Jun 12, 2012 1:16 pm, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Raven »

Wouter,

Haha, darem nie ou maat. EK het nog net Swarovski se ballistiese program gebruik vir afstande op my BRX reticle, maar het nog nie verder as 200m op papier geskiet om seker te maak die trajek is reg.

Ek moet seker wees voor ek weer in die jagveld kom. 

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Geno »

Raves,
Mooi gegooi manne, dit lyk diep lekker!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Jaco Bezuidenhout
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 293
Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Jaco Bezuidenhout »

Raves.

Bitter mooi roer daai Sauer! Mooi bokke.

Jaco
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Raven »

Manne,

Ek en my broer was saam met 'n paar vriende die naweek die rooi duine in. Dit was bitter koud maar die jag en geselsies rondom die vuur en lekker kos was als die moeite werd.
Totaal het ons 45 bokke gejag. Die wind was bietjie onsmaaklik maar dis als deel van 'n heerlike jag en naweek met vriende.
Die koudste nag was -3 .

Oppad jagveld toe
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... C00385.jpg[/img]

Ons kamp plek in die duine
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... C00386.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... C00387.jpg[/img]

Oppad die oggend om bokke te slag
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... C00392.jpg[/img]

Slagpale wat saamgery word vir die slag
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... C00393.jpg[/img]

Was nog besig in die koue wintersaand Saterdag om klaar te kry
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... C00396.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... C00399.jpg[/img]

En een van die MIS skote die dag - Die wind was maar sleg.
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... C00400.jpg[/img]

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Raven se jagfotos

Post by marno »

Maggies!! Mooi gedoen daar mater!

Lyk sommer baie lekker!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by vlakvark1 »

Mooi gedoen . Lyk lekker as die biltongvleis so hang
vlakvark en bosvark Bvk
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Raven se jagfotos

Post by Vlakvark »

Mooi man lyk of dit 'n lekker naweek was
Image
Image
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Geno »

Raves,
Mooi gegooi mater!
Goed, beter, 6millimeter!
bullseye

Re: Raven se jagfotos

Post by bullseye »

Raven
Baie mooi die mooiste is vir my hoe julle ingerig is "grend". Ek sien julle het klaar die velle afgehaal , hoe maak julle van daar af, ek neem aan julle is n ent van slaghuis af, ek vra want dalk leer ek iets nuut. Ek los altyd velle aan tot by huis ,maar dalk het jy beter planne.
Mooi geskiet.

groetnis
Bullseye.
Ralph
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Ralph »

As mens so kan jag is die koue mos 'n bysaak!
Mooi gegooi Norton!
Shoot more, shoot more often!
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Raven »

BullsEye,

Ons was so 3ure se ry van slaghuis af, so nie te ver nie.
Ons het 5:30 Satergoggend begin jag en die namiddag voor die Rugby klaar geskiet. Bokke word geslag en is winddroog die volgende oggend en yskoud vir laai.
'n vleis seil so groot soos die Cruiser se bak wat kan toe zip pas jy maklik 45 bokke in. As dit so koud is het 'n man nie Freeze Kamer nodig nie. Ons pak maar net die grootste bokke onder en kleinste boontoe. Vleis moet net lekker winddroog wees.
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by DawieKotze »

Netjies daar Raven!!

Ai - daai w?reld se diknek bokke is darem bitter mooi!!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Marc »

Ralph wrote: As mens so kan jag is die koue mos 'n bysaak!
Mooi gegooi Norton!
Ludwig wrote: Norton, baie netjies! Mooi gemaak. Dit lyk darm lekker om sommer so daar in die duine te kamp.
Praat julle, ek sou bitter graag so in die duine wou kamp, koue en al  ;)
Wat 'n vooreg  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Raven »

Manne,

Wou net  gou met julle deel.

[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... ba7e30.jpg[/img]


Groete Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Geno »

Raves,
Is dit daai tweekoedoebullemeteenskootmoertoegeskiet skoot van die naweek?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Marc »

Mooi bul, lekker lang reguit spiese wat hy het  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Raven »

Geno....

Hahahaha.. dis hy daai.

Net vir die ander manne hy meet toe knap oor die 52duim.

Rav es
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Ralph
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Ralph »

Sien jou eers jy het gepost. Ek het toe ook. Seker nie te erg want dit bly ma mooi koedoe daai.  :D
Shoot more, shoot more often!
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Raven se jagfotos

Post by Monrique (SJ) »

Sommer spoggerig Raves.


Groetnis
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Skolla »

Geno wrote: Is dit daai tweekoedoebullemeteenskootmoertoegeskiet skoot
Noton

??? Verduidelik bietjie asb.

Skolla
Post Reply