Manne en dames van King Williams town en Alice omgewing sien julle darem nog gereeld die papegaaie van ons hoor die arm goed is baie besmet met bek en veer siekte en is hoogs bedreig!Dit sal baie jammer wees as hulle sou uitsterf daar by julle!
Groete van papegaai liefhebber!
Marius
Bedreigde Kaapse papegaai
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Bedreigde Kaapse papegaai
Jammer ek het seker hierdie onder verkeerde topic gesit moet seker by opname van verskilende diere wees maar sien toe niks anders van voels nie? Sorry!
