Pa Ponkie en Tiny se Bul
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Pa Ponkie en Tiny se Bul
Hierdie is net weereens 'n bewys dat groot bulle nie net in die Transvaal voorkom nie, maar elke nou en dan darem in die Karoo ook uitdop! Ek was darem nou verskriklik jaloers toe ek hierdie fototjie kry en ek is in die Paarl vir sport! haha! Hy het 191kg uitgeslag. 

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Pa Ponkie en Tiny se Bul
Knap gedaan, dis 'n mooi trofee daai ! Julle gaan biltong eet tot lank nadat ons al vergeet het die Bulle het die weer die Super 14 gewen ....
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Pa Ponkie en Tiny se Bul
Baie mooi bul daardie.
Christo
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Pa Ponkie en Tiny se Bul
Tiny
Baie mooi bul, knap gedaan.
Mooi loop
Francois
Baie mooi bul, knap gedaan.
Mooi loop
Francois
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2461
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Pa Ponkie en Tiny se Bul
geluk! mooi bul daai!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Brno308 jagter
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am
Re: Pa Ponkie en Tiny se Bul
Ponkie
Baie mooi bul daai ou maat.! Jy kan besonders trots wees op so bul.!
Groete
Brno
Baie mooi bul daai ou maat.! Jy kan besonders trots wees op so bul.!
Groete
Brno
"vir God, deur God en alles in Sy naam"
- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Re: Pa Ponkie en Tiny se Bul
Ponkie en Jnr, baie geluk, as ek die saak reg bekyk is die skoot "centre" bokant die v-lyn, of kyk ek verkeerd? Wat 'n voorreg vir 'n pa om jongman se eerste groot oomblik te deel!!!! Baie geluk, hoop daar is 'n lang en heerlike jaglewe vir jul albei voor. Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Pa Ponkie en Tiny se Bul
Frinam
Oom, soos ek se ek was nie dag op die plaas gewees nie, Tiny sal die regte weergawe kan gee, maar as ek hulle reg verstaan het, was hierdie bul 'n taai toffie om te kou en het my 3 skote in sy kop gehad. Waarvan die dooskoot die een tussen die oe seker was. Dit is waarlik 'n voorreg en eer om saam ons pa te kan jag en my Pa herinner ons byna op elke jagtog hoe bevoorreg ons is. Hy is ons mentor en rolmodel, ek sal later nog fotos opsit van kudus wat hy al geksiet het.
Groete
Ponkie
Oom, soos ek se ek was nie dag op die plaas gewees nie, Tiny sal die regte weergawe kan gee, maar as ek hulle reg verstaan het, was hierdie bul 'n taai toffie om te kou en het my 3 skote in sy kop gehad. Waarvan die dooskoot die een tussen die oe seker was. Dit is waarlik 'n voorreg en eer om saam ons pa te kan jag en my Pa herinner ons byna op elke jagtog hoe bevoorreg ons is. Hy is ons mentor en rolmodel, ek sal later nog fotos opsit van kudus wat hy al geksiet het.
Groete
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Tiny
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Wed Dec 23, 2009 10:37 pm
Re: Pa Ponkie en Tiny se Bul
Hallo Almal..
Dis die eerste keer in 'n baie lang tyd dat ek weer bietjie op die forum kan gaan en die eerste keer dat ek die foto op die forum sien..
Baie dankie vir almal se komplimente.. Ek gaan baie lank wag om nog so 'n bul te skiet en die feit dat ek dit saam met my Pa kon deel maak dit net nog meer spesiaal..
Die merk tussen die oe is 'n uitgroeisel en nie die doodskoot nie, al wens ek dit was.. Haha
Ek het die bul eerste raak geskiet en toe moes my pa hom nog 3 skote in die kop gee, terwyl hy probeer het om weg te kom..