Vlakvarkie..
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Vlakvarkie..
Hi,
Ek het laas week hierdie outjie naby Tosca geskiet.
Howa .375Ruger met Hornady 270gr rondtes.
Ongeveel 130m sommer so in die draf.
Ek het my geweer op hom neer gesit as n verwysing na sy grootte.
http://i1255.photobucket.com/albums/hh629/roger50cal/P4251032_zpsbcee88e9.jpg
http://i1255.photobucket.com/albums/hh629/roger50cal/P4251029_zps6ebb02a5.jpg

Too many to mention ;-)
- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Vlakvarkie..
Geluk, wou hulle nie saam werk met die boog nie?
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: Vlakvarkie..
Roger, dis wraggies 'n knewel wat jy gekry het. Baie geluk.
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Vlakvarkie..
Ek het 2 gekry met geweer en een met boog.henried wrote:Geluk, wou hulle nie saam werk met die boog nie?
Was maar stil by die hides vir die boog.
Too many to mention ;-)
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Vlakvarkie..
Baie dankie.Smiley wrote:Roger, dis wraggies 'n knewel wat jy gekry het. Baie geluk.
Too many to mention ;-)
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: Vlakvarkie..
Goeie werk Roger.
Bitter netjiese tande man daai!
Groete H
Bitter netjiese tande man daai!
Groete H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Vlakvarkie..
Hi Roger
Die geweertjie daar op die vark is klein, ne!
Mooi vark, man! Ek het laasweek ook een in dieselfde area geskiet, maar nie so groot nie. 'n Sog op 309 meter. Lyk my hoe verder die varke, hoe kleiner is hulle - jy moet net deur die teleskoop kyk en jy sal sien ek praat die waarheid!
Groetnis

Stasoft
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Mon Sep 05, 2011 3:12 pm
Re: Vlakvarkie..
Baie mooi vark. Geluk.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Vlakvarkie..
Baie mooi!
Het jy die monster geweeg?
Het jy die monster geweeg?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Vlakvarkie..
Mooi varkie daai Rodger, wat meet hy?
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Vlakvarkie..
Mooi Ot, baie geluk, daai snoet is so breed soos 'n graaf !!!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Vlakvarkie..
Pieter Willem Vorster wrote:Hi Roger
Die geweertjie daar op die vark is klein, ne!![]()
Mooi vark, man! Ek het laasweek ook een in dieselfde area geskiet, maar nie so groot nie. 'n Sog op 309 meter. Lyk my hoe verder die varke, hoe kleiner is hulle - jy moet net deur die teleskoop kyk en jy sal sien ek praat die waarheid!
Groetnis
Ai, alweer verder as 300m...........
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Vlakvarkie..
Skoon karkas, geen vel, ens... 43kgDWB wrote:Baie mooi!
Het jy die monster geweeg?
Too many to mention ;-)
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Vlakvarkie..
Ek is baie gelukkig met die outjie. As ek nooit weer n grooter een skiet nie sal dit my glad nie pla nie.
Roger!
Roger!
Too many to mention ;-)
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Vlakvarkie..
Netjies maat baie geluk is n baie mooi vark daai
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Vlakvarkie..
Mooi gegooi
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Vlakvarkie..
Baie mooi vark, baie geluk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm