Dagse almal,
Deel graag met julle n paar fotos van my nuutste speelding! Skiet baie lekker en gaan vir n rukkie moet afbetaal maar dit was beslis die moeite werd gewees!
Mooiloop
http://i1054.photobucket.com/albums/s497/Boogjagter111p/photo1-1.jpg
http://i1054.photobucket.com/albums/s497/Boogjagter111p/photo2-1.jpg
http://i1054.photobucket.com/albums/s497/Boogjagter111p/photo3.jpg
Nuwe speelding
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Nuwe speelding
Porn!! Dis pragtig!!
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Nuwe speelding
Dis Baie mooi!
Geniet hom, wag tot jy daai eerste bok moet skiet en jy bewe so jou pyl val skoon af!
Geniet hom, wag tot jy daai eerste bok moet skiet en jy bewe so jou pyl val skoon af!
ek soek nog wapens...
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe speelding
Dis pragtig!!
- VgxRaven
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Thu Apr 04, 2013 3:19 pm
Re: Nuwe speelding
Jis man, daai boog lyk baie nice!!!
Baie geluk!
Kannie verkeerd gaan met Bowtech nie :-)
Baie geluk!
Kannie verkeerd gaan met Bowtech nie :-)
VgxRaven
Bowtech Assassin Mossy Oak Infinity R.A.K
Vapor Trail Pro Limb Driver
Carbon Express Carbra-Max stab, Bowjax Monster Jax
27.5 inch draw, 62lbs
Carbon Express Mutiny and Mayhem 350
Refuse To Follow...
Bowtech Assassin Mossy Oak Infinity R.A.K
Vapor Trail Pro Limb Driver
Carbon Express Carbra-Max stab, Bowjax Monster Jax
27.5 inch draw, 62lbs
Carbon Express Mutiny and Mayhem 350
Refuse To Follow...
- Musketeer
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Sun Apr 01, 2012 6:59 pm
Re: Nuwe speelding
Baie baie mooi en baie geluk!!
Groetnis,
Peet
Hoyt Rampage XT
Savage 30.06
Harrington and Richardson 12BR
Peet
Hoyt Rampage XT
Savage 30.06
Harrington and Richardson 12BR