S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast area
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast area
n Vriend van my het so 30 SWB bulle wat moet af kom. Hy wil hulle graag so gou as moontlik afhaal. Hulle kan nie oor naweke geskiet word nie want hy bedryf n lodge en wil nie he daar moet geskiet word as daar mense is nie.
Sal iemand belang stel en wat sal julle se is n goeie prys vir hulle, hy kyk in die omgeweing van so R2000.00 per bul. Ek weet nie hoe groot hulle is nie en sal gaan kyk en julle laat weet. Daar kan ook n klomp jongeres by wees.
Laat maar weet as julle belang stel dan kyk ons of ons iets kan bymekaar sit.

Last edited by Nickvn on Fri Jan 24, 2014 2:14 pm, edited 1 time in total.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Swart Wildebeeste in Belfast area
Nick
Hou my asb op hoogte!
Groete
Rasmus
Hou my asb op hoogte!
Groete
Rasmus
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
- Musgrave
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm
Re: Swart Wildebeeste in Belfast area
Stel beslis belang. Laat weet asb.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Swart Wildebeeste in Belfast area
Nick laat weet asb!
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Swart Wildebeeste in Belfast area
Ek gaan more kyk na die bulle en sal kyk of ek n foto of twee kan opsit. Sal dan ook weet hoe hulle lyk en hoe groot hulle is. Ek kom more terug na julle toe.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Swart Wildebeeste in Belfast area
Ek het na die bokke gaan kyk vandag en daar is n hele paar baie mooi SWB bulle. Hier is n paar voorbeelde.
Hy wil ook so 30 blesbokke bulle afhaal. Ek het ongelukkig nie fotos van hulle geneem nie, maar daar is ook baie mooi ramme. Hy wil R850 per ram he.
Die wat belang stel kan my email by nick @ fins . co . za. Onthou, net skiet in die week. Daar is ook n baie mooi 5 ster lodge waar julle kan oorbly en ook n paar 5 ster "self catering" huise. Hulle wil R1500 per nag per huis he en die huis kan 4 mense slaap. Net ingeval julle vir mamma wil saam bring.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Swart Wildebeeste in Belfast area
Kan mens vir net die dag deur kom wat sal die dagfooi dan wees!
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Swart Wildebeeste in Belfast area
Marius ja jy kan net vir die dag deurkom. Daar is geen dagfooi nie.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Swart Wildebeeste in Belfast area
Dankie Nick ek het jou nou ge email vir verdere kontak besonderhede
- Boogjagter
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Sat Jan 14, 2012 2:56 pm
Re: Swart Wildebeeste in Belfast area
Dagse Nick
Is daar slaggeriewe op die plaas en moet mens self slag? Het so paar jaar terug onder bome sonder lopende water moes slag op 'n plek wat ook net in die week laat skiet en eintlik glad nie laat jag nie. Ek het nie 'n probleem om dit te doen nie, maar sal net voor die tyd daarvan wil weet.

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Swart Wildebeeste in Belfast area
Nick vlieg bietjie rond vanoggend...
Hy sal seker bietjie later antwoord.
Hy sal seker bietjie later antwoord.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Brock
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Sat Nov 24, 2012 7:21 pm
Re: Swart Wildebeeste in Belfast area
Sal ok belangstel stuur vir my ook asb die inliggting.
Dankie
Dankie
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Swart Wildebeeste in Belfast area
Boogjagter wrote:Dagse Nick
Is daar slaggeriewe op die plaas en moet mens self slag? Het so paar jaar terug onder bome sonder lopende water moes slag op 'n plek wat ook net in die week laat skiet en eintlik glad nie laat jag nie. Ek het nie 'n probleem om dit te doen nie, maar sal net voor die tyd daarvan wil weet.
Hi Boogjagter. Daar is geen slaggeriewe nie. Dit is waarom dit so goedkoop is. Ons kan gut en afslag en was daar maar dit is al.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Swart Wildebeeste in Belfast area
Daar is nog n paar SWB en Blesbokke oor vir die wat dalk nog sal belang stel. Dit lyk of die eienaar nou so teen Dinsdag volgende week sy vrystellings permit sal kry.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Swart Wildebeeste in Belfast area
Hier is n interessante trofee...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Swart Wildebeeste in Belfast area
Hallo Nick
Baie dankie vir gister se kuier en jag daar by jou. Was baie lekker en sal graag weer wil kom. Weereens ook baie dankie vir jou moeite en ons rondkarwy in die veld. Ons waardeer dit.
Sodra jy fotos geplaas kry, sal ons die storie saamgooi.

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Swart Wildebeeste in Belfast area
Ek hoop my Bul loop nog.
Ek tel die ure af tot more.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Swart Wildebeeste in Belfast area
Rasmus
Hoop nie dit was daai moerse een die dik kuif op sy voorkop nie.

- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Swart Wildebeeste in Belfast area
Jean Marais wrote:Rasmus
Hoop nie dit was daai moerse een die dik kuif op sy voorkop nie.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Swart Wildebeeste in Belfast area
Gaan jy na more vir ons kan sê of mens maar SWB met die 6.5Rasmus wrote:Ek hoop my Bul loop nog.![]()
Ek tel die ure af tot more.
kan klop?
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Swart Wildebeeste in Belfast area
VD Walt ek hoop so! Sal jou op hoogte hou. Hopelik het Jean vir die kuif gegaan en nie Horings nie.... 
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Swart Wildebeeste in Belfast area
Nick het gelukkig al die fotos geneem, en sodra hy dit plaas, sal ons die res van die storie inkleur.
Al wat ek wel kan sê van die jag, behalwe dat dit regtig baie aangenaam en lekker was is dat jy dalk verder skote sal moet skiet. Mens kom redelik na aan die blesbokke met 'n bakkie, maar die SWB is heeltyd besig - soos hulle maar doen. Daar is nie regtig wegkruipplek vir die jagter nie, en die bokke kan jou van ver af al sien aankom, en dan beweeg hulle rond. Geduld is egter maar die wagwoord, en daarmee sal jy jou bok kry, daars baie.
Jy moet jou jag geniet, en ons sien ook uit na jou storie. Hoop julle het groot sukses.
Hier is 'n google prentjie van wat jy kan verwag:
http://i1242.photobucket.com/albums/gg539/JeanMarais/Belfastjag_zps8be46daf.jpg
Groete
Al wat ek wel kan sê van die jag, behalwe dat dit regtig baie aangenaam en lekker was is dat jy dalk verder skote sal moet skiet. Mens kom redelik na aan die blesbokke met 'n bakkie, maar die SWB is heeltyd besig - soos hulle maar doen. Daar is nie regtig wegkruipplek vir die jagter nie, en die bokke kan jou van ver af al sien aankom, en dan beweeg hulle rond. Geduld is egter maar die wagwoord, en daarmee sal jy jou bok kry, daars baie.
Jy moet jou jag geniet, en ons sien ook uit na jou storie. Hoop julle het groot sukses.
Hier is 'n google prentjie van wat jy kan verwag:
http://i1242.photobucket.com/albums/gg539/JeanMarais/Belfastjag_zps8be46daf.jpg
Groete
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Swart Wildebeeste in Belfast area
Vinnige terug voer met n paar fotos vir julle.
Die oggend vroeg was maar koelerig met ryp. Ons skiet gou in voor ons na die wildskomp ry. Hier is die manne se bokke.
Gideon
Jean