Vryburg - BWB
- JohannC
- Full Member

- Posts: 160
- Joined: Wed May 29, 2013 9:54 am
Vryburg - BWB
Ek het vroeer die jaar 'n bloewildebees in Vryburg gaan skiet. Ek het hom met my 300 WM met 180gr Hordany SST punt op 240m geskiet. Hy het 130 kg uitgeslag.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Vryburg - BWB
Baie mooi!!Lyk lekker vet!!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Vryburg - BWB
Mooi groot een met n pragtage blink vel. Waar en by wie op Vryburg het julle gejag
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Vryburg - BWB
Johan geluk met die BWB.Jy noem dat jy n Hornady 180GR SST geskiet het.Was dit n blat skoot met been getref en hoe het die bloedskade gelyk.Ek vra maar want ek was gese dat die SST nie bedoel is vir jag doeleindes nie en daar skiet jy die arm man se buffel met die ronte.JohannC wrote:Ek het vroeer die jaar 'n bloewildebees in Vryburg gaan skiet. Ek het hom met my 300 WM met 180gr Hordany SST punt op 240m geskiet. Hy het 130 kg uitgeslag.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Vryburg - BWB
Sal ook graag wil weet wat die SST gedoen het as jy hom op die lyf geskiet het.
- JohannC
- Full Member

- Posts: 160
- Joined: Wed May 29, 2013 9:54 am
Re: Vryburg - BWB
Was gelukkige kuitjie skoot, baie bloedskade in ingangs wond, die hart en longe het baie seer gekry, maar die bruikbare vleis was nog genoeg vir biltong en braai. Ek sal nie weer SST gebruik nie, maar so leer mens.
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Vryburg - BWB
Sal ook graag wil weet.BLOK wrote: Waar en by wie op Vryburg het julle gejag
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- JohannC
- Full Member

- Posts: 160
- Joined: Wed May 29, 2013 9:54 am
Re: Vryburg - BWB
Die plaas se naam is Kameelbult safari's en die boer se naam is Kobus le Roux.
Ons jag nou al 6 jaar elke jaar op die plaas en is ongelooflik tevrede.
Hier is 'n paar van sy pryse:
Eland Bul R6500 Rooibok Ram R 950
Eland Koei R6000 Rooibok Ooi R 850
Gemsbok Bul R3800 Duiker Ram R 800
Gemsbok Koei R4000 Duiker Ooi R 800
Rooihartbees Bul R3200 Blesbok Ram R1100
Rooihartbees Koei R3200 Blesbok Ooi R1100
Blouwildebees Bul R2800 Blesbok Wit Ram R 1400
Blouwildebees Koei R2800 Blesbok Wit Ooi R 1400
Zebra Hings R5700 Springbok Ram R 750
Zebra Merrie R5700 Springbok Ooi R 750
Waterbok Bul 26” + R 5950 Koedoe Bul R4600
Onder 26” R24/Kg Koedoe Koei R3600
Waterbok Koei R2600 Volstruis R1800
Vlakvark R10/Kg
Ons jag nou al 6 jaar elke jaar op die plaas en is ongelooflik tevrede.
Hier is 'n paar van sy pryse:
Eland Bul R6500 Rooibok Ram R 950
Eland Koei R6000 Rooibok Ooi R 850
Gemsbok Bul R3800 Duiker Ram R 800
Gemsbok Koei R4000 Duiker Ooi R 800
Rooihartbees Bul R3200 Blesbok Ram R1100
Rooihartbees Koei R3200 Blesbok Ooi R1100
Blouwildebees Bul R2800 Blesbok Wit Ram R 1400
Blouwildebees Koei R2800 Blesbok Wit Ooi R 1400
Zebra Hings R5700 Springbok Ram R 750
Zebra Merrie R5700 Springbok Ooi R 750
Waterbok Bul 26” + R 5950 Koedoe Bul R4600
Onder 26” R24/Kg Koedoe Koei R3600
Waterbok Koei R2600 Volstruis R1800
Vlakvark R10/Kg

