My seun se eerste bok
-
lechwe
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sat Aug 04, 2012 12:39 pm
My seun se eerste bok
Ons was die naweek plaas toe vir my seun se eerste jag. Hier is n foto van hom saam met sy blesbok, geskiet met my 222-50. Perfekte skoot op die blad en ons konnie vir meer vra nie. Het die verrigtinge afgesluit met n gebed daar in die veld langs die bok net om dankie te se vir die Groot voorreg.
Pa besluit toe om ook sommer een te skiet en so n mooi foto te bou vir herringeringe
Pa besluit toe om ook sommer een te skiet en so n mooi foto te bou vir herringeringe
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by lechwe on Mon Jul 08, 2013 7:22 pm, edited 1 time in total.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: My seun se eerste bok
Baie mooi!
Baie geluk aan julle albei!
Lyk na lekker groot bokke!
Baie geluk aan julle albei!
Lyk na lekker groot bokke!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
lechwe
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sat Aug 04, 2012 12:39 pm
Re: My seun se eerste bok
Deon tx, ek probeer maar die gene goed hou en koop elke jaar "tag ramme" in en probeer die oues uithaal sover moontlik. Dis maar moeilik. Koop ook ooie in v tyd tot tyd om n nuwe geen in te kry.
Dit help met die bokke se kwaliteit. Beide die ramme was net oor die 40 kg (karkas gewig).
Dit help met die bokke se kwaliteit. Beide die ramme was net oor die 40 kg (karkas gewig).
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: My seun se eerste bok
Baie nice werk! Baie geluk aan pa en seun! Stem saam met Deon, mens kan sommer die lekker vet in daai bokke sien.
Veiligheid eerste manne!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: My seun se eerste bok
Baie mooi, geluk aan die jong jagter en sy pa ook.
mooiloop
JP
mooiloop
JP
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: My seun se eerste bok
Baie geluk, mooi vet blesbokke.
-
Umshwati Boy
- Sr. Member

- Posts: 342
- Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am
Re: My seun se eerste bok
Waidmannsheil
"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: My seun se eerste bok
Awesome!!
Daar is net een keer in n man se lewe wat hy sy eerste bok skiet.
Bly jy kon dit deel en spesiaal maak vir hom!
Daar is net een keer in n man se lewe wat hy sy eerste bok skiet.
Bly jy kon dit deel en spesiaal maak vir hom!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: My seun se eerste bok
Pragtige bokke en wonderlike voorreg vir Pa en seun! Baie geluk!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Stasoft
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Mon Sep 05, 2011 3:12 pm
Re: My seun se eerste bok
Baie Geluk aan jou en jou seun. Dit is 'n voorreg om die oomblik saam met hom te kon deel.
-
lechwe
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sat Aug 04, 2012 12:39 pm
Re: My seun se eerste bok
Dankie vir almal, ja jy sal eers eendag weet wat dit is, as jy self daar uitkom. Ek onthou my eerste bok nog soos gister en dis self al 30 jaar gelede.
Lekker aand manne
Lekker aand manne
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: My seun se eerste bok
Baie geluk, mooi blesbokke.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: My seun se eerste bok
N oomblik wat julle nooit sal vergeet nie, veral met daai mooi foto, herhindering vir n leeftyd!
Baie geluk aan die nuwe jagter, en sterkte vir dad se bankbalans!!
Baie geluk aan die nuwe jagter, en sterkte vir dad se bankbalans!!
-
lechwe
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sat Aug 04, 2012 12:39 pm
Re: My seun se eerste bok
Jip, hy't klaar sy lysie gemaak. Wil oor n maand nou een van die takbokke skiet..! Hom pas in die bed gesit en hy se hy sien uit na sy volemde jag...!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: My seun se eerste bok
Baie geluk en jy kan baie trots wees !
- Andrew Leigh
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am
Re: My seun se eerste bok
Awesome well doe to both of you, especially your son. I am glad to see I am not the only one who gives thanks for such privelages.
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: My seun se eerste bok
Daai mannetjie lyk of hy met daai geweer in die hand gebore is!!
-
2vierniks
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm
Re: My seun se eerste bok
Dis hoe dit gedoen moet word!
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: My seun se eerste bok
baie geluk aan oom en oom se seun
dis mooi blessies!!
VALKIE
dis mooi blessies!!
VALKIE
-
stan man
Re: My seun se eerste bok
baie geluk .ek wens ek kon kleintyd saam met my pa gaan jag. ek weet egter hoe dit voel as jou kinders hulle eerste bok skiet.
-
lechwe
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sat Aug 04, 2012 12:39 pm
Re: My seun se eerste bok
Jip dankie almal, was laas naweek weer op die plaas het lekker vuur geslaan. Het self so 500ha verloor, darem nie diere nie.
Intussen eet ons lekker wildsvleis in alle vorme. Sosaties, wors, maalvleis en sels n steakie of twee gemarineer in olyfolie, balsamiese asyn en suurlemoen, wat aferond word met n Ina Paarman "rosemary and olive" spesery.
Intussen eet ons lekker wildsvleis in alle vorme. Sosaties, wors, maalvleis en sels n steakie of twee gemarineer in olyfolie, balsamiese asyn en suurlemoen, wat aferond word met n Ina Paarman "rosemary and olive" spesery.
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: My seun se eerste bok
Baie gelluk met jou seun se eerste bok, en dan is dit nog so mooi bok ook. Van nou af gaan jou jagtogte net lekkerder (en duurder) word, maar dis elke sent oor en oor die moeite werd.
Ek is so bly die jong man word nog ook geleer om respek the hê vir die natuur en dat nie net sommer net gaan oor dood skiet nie.
Baie gelluk jong man!
W.S
Ek is so bly die jong man word nog ook geleer om respek the hê vir die natuur en dat nie net sommer net gaan oor dood skiet nie.
Baie gelluk jong man!
W.S