Watter High -End Boog

User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Watter High -End Boog

Post by Roger »

SV MAD (Henk) wrote:Bwahahaha!

Boog brand name bashing is tog so lekker, en in so goeie gees!

Eerlik waar, daar is nie 'n slegte boog daar buite nie. Gaan skiet en kyk waarvan jy hou. Spoed is nie als, my pyle vlieg maar teen 260fps maar hulle skiet net so dood soos 'n pyl wat 310fps travel!
Pyle?? Dis meer soos olimpiese spiese wat jy skiet!

Wat weeg daai pyle teen 260fps? 700gr of 800gr?

>:+
Too many to mention ;-)
Zack Benade

Re: Watter High -End Boog

Post by Zack Benade »

Ek stem saam wat Eugene hier sê. Die boog moet by jou pas. :police: Nie jy by hom nie.

Iets waarna ek sou kyk is die volgende. Oor 3 maande is die nuwe modelle uit en is verseker beskikbaar na die einde van die jaar. As jy nie gedruk is vir tyd nie sou ek miskien gewag het.

As geld 'n probleem is en jy wil 'n winskopie koop. Kyk watter gesponserde skuts skiet die boog waarin jy belangstel. Maak kontak het hom en onderhandel vir 'n goeie prys. Hierdie skuts word amper in 'n hoek gedruk om die nuutste modelle te skiet want die kopersmark kyk half op na hulle.

Ek wil graag iets byvoeg maar dis my persoonlike siening.
Hoyt het verseker die mees konstante limbs op die mark. Ek ja hulle breek ook al word hulle in die donker replace. ++>:
Hoyt se limb-pockets is baie tight en het goeie tolleransies.
Nadeel---Hoyt boee,limbs en parte is duur.

Ek skiet die PSE Dreamseason as jagboog want dit was een van my sponser booe maar ek sal hom vir niks verruil nie. Hy is lig en die spoed is bo gemiddeld. Ek kan gemaklik jag teen 68 pond. As jy limbs breek is daar genoeg spares beskikbaar teen 'n aanvaarbare koste.

Die ander kant van die munt.
Bowtec
Hierdie boog maak verseker naam en het die boogskiet wereld deurmekaar gemaak. Hulle ontwerpers dink en beplan in die toekoms. Elke jaar is daar iets nuuts. Ek het nog nooit een self geskiet nie maar sal beslis in die toekoms na hulle kyk want hulle is reg geprys en waarde vir geld.

Sterkte met jou besluit.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Watter High -End Boog

Post by Gerhard »

Zack Benade wrote: Bowtec
Hierdie boog maak verseker naam en het die boogskiet wereld deurmekaar gemaak. Hulle ontwerpers dink en beplan in die toekoms. Elke jaar is daar iets nuuts. Ek het nog nooit een self geskiet nie maar sal beslis in die toekoms na hulle kyk want hulle is reg geprys en waarde vir geld.

Sterkte met jou besluit.
Ja,

Kyk maar na wat se boog hou die SA en Vrystaat Rekord met die Quatro 720???

Hoe klink 707/720 en 1409/1440 ??
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Watter High -End Boog

Post by henried »

Nee hiermee verskil ek... ++>:

Dis die persoon agter die boog wat die verskil maak. Kyk die Pro's wat tussen die make beweeg...hulle blu goed.

Dis soos wat die manne sê die 308 wen al die komps.... 8)

Iemand met wie mens lekker oor die make kan gesels is Folkers. Hy kraak geen maak af nie, en kan vir detail van elk vertel.
Zack Benade

Re: Watter High -End Boog

Post by Zack Benade »

Nee hiermee verskil ek... ++>:

Die die slim persoon agter die boog wat die regte besluit oor sy toerusting gemaak het. ++>:
Hy het reg gekoop. ++>: ++>:
Alles gaan oor die regte toerusting wat by jou pas.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Watter High -End Boog

Post by Gerhard »

Hou maar vir DP Bierman dop met sy Bowtech.

Hier is n Wereld Kampioen en Olympiese Kampioen aan die kom...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Watter High -End Boog

Post by SV MAD (Henk) »

DP kan skiet, dis waar. Jy kan DP n Diamond boog gee, en hy gaan beter skiet as 95% van die ander manne daar buite. Die skut is kardinaal.

Okay Roger, my spiese weeg 800gr... teen 260fps kom hulle ook maar aangekruip na die wild toe...

Ek eerlikwaar is mal oor my Hoyt, lekker smooth drawcurve, trek makliker op 94pond as party boee op 70 of 80 pond.

As ek nou enige boog gesponsor moet word, sal dit die top of the line PSE wees. Ek hou van Bowtech ook, maar die PSE sit net lekkerder in my hand.
ek soek nog wapens...
Zack Benade

Re: Watter High -End Boog

Post by Zack Benade »

Ek eerlikwaar is mal oor my Hoyt, lekker smooth drawcurve, trek makliker op 94pond as party boee op 70 of 80 pond.
Op 75 pond knyp ek al my ambeie met een trek morsaf. ++>: ++>:
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Watter High -End Boog

Post by SV MAD (Henk) »

Zack Benade wrote:
Ek eerlikwaar is mal oor my Hoyt, lekker smooth drawcurve, trek makliker op 94pond as party boee op 70 of 80 pond.
Op 75 pond knyp ek al my ambeie met een trek morsaf. ++>: ++>:
Bwahaha.

Moet nuwe snare opsit, oorweeg om hom te vat na 100pond toe...
ek soek nog wapens...
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Watter High -End Boog

Post by henried »

Zack Benade wrote:
Ek eerlikwaar is mal oor my Hoyt, lekker smooth drawcurve, trek makliker op 94pond as party boee op 70 of 80 pond.
Op 75 pond knyp ek al my ambeie met een trek morsaf. ++>: ++>:
Dis hoekom ek nie ambeie het nie... ++>:
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Watter High -End Boog

Post by Geno »

SV MAD (Henk) wrote:Ek eerlikwaar is mal oor my Hoyt, lekker smooth drawcurve, trek makliker op 94pond as party boee op 70 of 80 pond.

Feite. Ekself het al Henk se 94# boog getrek met my maer armpies.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Watter High -End Boog

Post by SV MAD (Henk) »

Janee, Geno is baie sterk, was self baie verbaas. Daai maer armpies het baie krag!
ek soek nog wapens...
lechwe
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Sat Aug 04, 2012 12:39 pm

Re: Watter High -End Boog

Post by lechwe »

Gaan skiet n Hoyt, Mathews of Bowtech. Koop die beste wat jy kan bekostig. n Pel van my het een dag gese : " I am to poor to buy cheap" Wat hy maar bedoel is, koop die beste wat jy kan bekostig, anders gaan jy oor ses maande spyt wees en jou gat gaan jeuk.

Ek self skiet n Bowtech D350. Volgens my die beste boog op die mark, maar nie noodwendig volgens my "buurman" nie. Volgens my, bly by die 3 make en jy sal nie sukkel met herverkope of herverkoop diens nie.

Sterkte met jou keuse
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Watter High -End Boog

Post by Roger »

SV, ek wil self op gaan na 85# toe op my VT.

Roger!
Too many to mention ;-)
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Watter High -End Boog

Post by Gerhard »

Boys,

Dis nie baie moeilik op 80# + te trek nie...

Maar gaan probeer n 85# of 90# boog let down sonder om geraas te maak en jouself seer te maak...

Jy het dan bloke vir skouers nodig soos Henk...

Henk het op sy tyd stud gespeel virri Bulle so hy mag maar vas vat.

Vir ons gewone manne is deesdae se 70# High end boe meer as genoeg om alles te jag wat jy kan bekostig.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Watter High -End Boog

Post by SV MAD (Henk) »

Lol Dankie Gerhard, nou bloos ek sommer!

Ja, let down teen hoe ponde is nogals 'n "bitch", maar jy moet net jou vasvat ken. Dis waar wat Gerhard se, ek letdown gewoonlik so 2-3 keer voordat 'n pyl loop na 'n bok, omdat die skietposisie nie ideaal is nie, of die bok het gedraai ens.

Dus, as jy kyk na boee, kom ons som op.

Koop die duurste, beste boog wat jy kan, anders gaan jou gat jeuk en jy oor 6 maande ander boog soek (Been there, done that)
Jy kan later goeie sights kry en rests ens, onthou, die boog wat jy koop gaan jy seker maklik 'n paar jaar mee skiet
Gaan skiet die boee en voel watter voel lekker in jou hand.
Let down die boee, help nie jy het 'n lekker boog maar hy skeur jou skouers uit jou blaaie uit nie

Meeste van als, geniet dit!
ek soek nog wapens...
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Watter High -End Boog

Post by henried »

Gerhard wrote:Boys,

Jy het dan bloke vir skouers nodig soos Henk...

Henk het op sy tyd stud gespeel virri Bulle so hy mag maar vas vat.
Ag nee, ek gaan hom nou un-Friend.... :laugh:
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Watter High -End Boog

Post by SV MAD (Henk) »

Hahahaha Henrie!
ek soek nog wapens...
Post Reply