Hey Francois,
'n ding wat soos vis smaak swem. Ekke no go vir swem en seil vleisie.
Ek's bly jul manne kry die goede geeet.
Kry julle ook reen daar in Nambabwe? Ons trek nou by 200mm vir Jan. Beslis die natste Jan in jare in die Vrystaat. Die water sak nie meer weg in die veld nie, grond is versadig. Die poffadders hier by my gaan nou swem, dit is seker die dat hul soos vis smaak.
Gepraat van poffadders, my plaas werker roep my ander dag op die radio, ek het hom gestuur om te gaan draad las by die koeie. By die draad kry hy toe, soos hy dit noem, die poffadder se ROK. Hy het sy ROK uitgetrek. Nou daai vel/rok het my by die belt gevat as ek hom reguit hou en die punt op die grond laat hang. Amper 4 voet lank was die vel.
Hoeveel manne kan aan so 'n poffadder smul? Dit is nou as ek nie saam eet nie.
Kieterkatjie in die Kalahari
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Kieterkatjie in die Kalahari
Danie
Ja, die reen is baie mooi, is nou ook so net oor die 200 vir Januarie, my gemiddeld vi die jaar is ma so 150mm, so is al da verby. Is innig dankbaar davoor.
Ons moes ma eet daai tyd, anders het ons gevrek van die honger, een ratpak elke 4 dae gekry, lekker ou dae.
Mooi loop
Francois

- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Kieterkatjie in die Kalahari
Francois
Ek stem vir die lekker ou dae van T.I.N. . Net g@tvol geraak vir Bolio op Maleuskop.
7 dae in die selfde stel klere in die veld was nog okey maar daai ratpacks. Mens.... dit het my laat rondsoek vir veldkos.
Robert

Oorwining deur opleiding
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Kieterkatjie in die Kalahari
Bennie, dis n mooi groot kat daai en hy het ook nie die braaivleis stukkend geskiet nie. 
Porcus se handlanger kla altyd so as hy die bojane met die v-max gegooi het.
Ek het ook gehoor van manne wat hier naby Komatipoort n probleem vuibaard se vel vinnig afhaal en toe my maat hulle vra of hulle dan die leeu gaan eet toe se hulle nee hierdie is vleis, die leeu le daaikant -dis toe sy vel.
My neus laat my gewoonlik nie aan alles proe nie, probeer die ge-flut vermy soos Fox en Danie.
As mens netnie weet nie is alles ok. Oom leeu se kaasworsies klink na n wenner. Freek, jy moet eeder rooikatte begin skiet, mens kry net bietjie meer uit op n groot bosvark.

- green leader
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am
Re: Kieterkatjie in die Kalahari
by my maat in jacobsdal het die manne vir my gese meneer hy proe soos die beef. hoe weet ek nie want tuna proe nie soos garnaale nie.
bsa .303
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Kieterkatjie in die Kalahari
Hang af, as sy hond se naam Beef was kan jy dit verstaan.jasonb wrote: gese meneer hy proe soos die beef.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- green leader
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am
Re: Kieterkatjie in die Kalahari
bsa .303
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
-
hagar
Re: Kieterkatjie in die Kalahari
My jagpel in Arizona het bobcat en bergleeu geeet, en hy vertel dit was lekker. Ek het beer probeer, maar dit was nie vir my baie lekker nie, baie vetterig. Ratelslang is baie lekker, ek eet hom enige dag. Die coyotes wat ons geskiet het, meeste van hulle het wurms gehad, sulke lang lelike goed. Ek sal n coyote ook saam met n klip in die potjie gooi, en die klip eerste eet. Takbok is OK, maar ek vat enige dag n Afrikaanse bok. Elk en Moose (hoe translate jy dit nou?) is baie lekker, amper soos Eland. Het in 1997 n lekker Elk geskiet, en hy het heerlik biltong gemaak. Toe ek in SA kom kuier het, het ek n paar stukke bitong saamgebring, ek dink ek was die eerste donder ooit wat biltong van Amerika af Suid Afrika ingesmokkel het!