Meat Safety Act

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Meat Safety Act

Post by Beretta »

Robbie
Jy sal maar die lead moet vat hier sit vir ons fotos ens op sodat ons kan sien hoe lyk die siektes ek dink jy gaan ons of altans vir my baie help dankie sover vir die info
Beretta
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Meat Safety Act

Post by jaracal »

Robbie het my gevra om die draft hier op te sit.
Julle kan die pdf hier aflaai:
https://dl.dropboxusercontent.com/u/604 ... 0draft.pdf
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Meat Safety Act

Post by Chevvy SS »

Die Wet is 'n wonderlike ding......

In die Upington omgewing het 'n ambulans vir baie lank gesteelde skaap rondgery......
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Meat Safety Act

Post by ROBBIE1 »

Dankie Hein.

Ek het met Dries n afspraak vir die 4de Sept, moes dringend weggaan. Ek wil graag by hom hoor wat nou werklik wat is, veral rakende die vervoer van die biltong jagter se wild, en die beperkings op die karkasse. Sodra ek iets konkreets het, sal ek dit post hier manne.

KYK VERAL REGULASIE 104 EN 108!!
Post Reply