Blesbok - my 2013 jag

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Jakkie07
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am

Blesbok - my 2013 jag

Post by Jakkie07 »

Ek kan ook bietjie brag die jaar, ek het die naweek gaan jag, die plan was n blou wilde bees, maar die wind het ons deurmekaar gewaai, Saterdag oggend was die wind so 40-50km/h.
Na middag ete het hy gaan le en ons kon gaan soek het, die wilde beeste was skoonveld, het toe die blesbokram geskiet op 246m.
Horings meet 16 1/2 duim.
blesbok.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Blesbok - my 2013 jag

Post by PWV »

Mooi bok, Jakkie.
Waarmee het jy geskiet?
Waar sit die gaatjie?
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Blesbok - my 2013 jag

Post by VdWalt »

Baie geluk, mooi foto.
User avatar
Jakkie07
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am

Re: Blesbok - my 2013 jag

Post by Jakkie07 »

Met my getroue 308.
Dit was n long skoot, dalk n bietjie terug van waar hy moet wees, ons blameer dit op die wind( is mos nooit die jagter nie)

Die bok het so draai geloop, en kop skud en toe n bos gekies en gaan le.
Ek dink op foto sy die "exit" wond
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Blesbok - my 2013 jag

Post by PWV »

Jakkie
264 meter is 'nbgoeie afstand.
Hoe gaan jy te werk? Stel jy jou teleskoop op of vat jy bietjie hoër?
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Blesbok - my 2013 jag

Post by LUAN »

Rowland ward minimum is 16.5" mooi.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Blesbok - my 2013 jag

Post by theedge »

Baie netjies - mooi foto - baie geluk
the kid
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 283
Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm

Re: Blesbok - my 2013 jag

Post by the kid »

baie geluk,

Stem saam baie mooi foto.
User avatar
Jakkie07
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am

Re: Blesbok - my 2013 jag

Post by Jakkie07 »

Pieter Willem Vorster wrote:Jakkie
264 meter is 'nbgoeie afstand.
Hoe gaan jy te werk? Stel jy jou teleskoop op of vat jy bietjie hoër?
Oom.
My geweer is gezero op 200m, so ek vat maar bietjie hoer of laer.
Ek vat nie sommer n kans op n skoot verder as 200m, veral nie oor stokke, al rede waarom ek die skoot geneem het is ek het in n
veldskietkompetisie n baan geskiet wat meer as 200m was op Blesbokke.

Dankie
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Re: Blesbok - my 2013 jag

Post by Wismit »

Baie mooi bok, gelluk !!

W.S
User avatar
Jakkie07
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am

Re: Blesbok - my 2013 jag

Post by Jakkie07 »

Dankie julle.
Die was n jag wat as ek n worsie braai so in my gedagtes gaan herspeel.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Blesbok - my 2013 jag

Post by Gerhard »

Baie mooi geskiet.

Baie mooi bok.

Sommer n spogerige trofee foto ook!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Stasoft
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Mon Sep 05, 2011 3:12 pm

Re: Blesbok - my 2013 jag

Post by Stasoft »

Mooi bok en foto. Netjies geskiet.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Blesbok - my 2013 jag

Post by Marc »

Baie geluk Jakkie

Mooi bok, goeie skoot en spoggerige foto ook :)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Blesbok - my 2013 jag

Post by FCLoretz »

Baie Mooi geskiet. Net jammer oor die wind. Maar dit is maar jag.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Blesbok - my 2013 jag

Post by BLOUVALKIE »

mooi gedoen oom jakkie
mooi blessie daar!!
geluk

VALKIE
Post Reply