Die bul is al laas jaar gejag. Daai skewe horing was glo 72 en n bietjie. Dit is glo naby Hoedspruit gewees en die plaas eienaar het hom self gejag.
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1452049_10152046104542518_1241374802_n_zps22dadc88.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/600855_10152046112757518_2035486229_n_zpsd232a541.jpg
Koedoe 62 of 72
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Koedoe 62 of 72
Hier is die artikel.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/497 ... s/Kudu.pdf
2 jaar terug gewees op 'n plaas teen Hoedspruit AFB...
https://dl.dropboxusercontent.com/u/497 ... s/Kudu.pdf
2 jaar terug gewees op 'n plaas teen Hoedspruit AFB...
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Koedoe 62 of 72
Hier is voorheen berig oor hom: http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 360#p75495
Goed, beter, 6millimeter!
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Koedoe 62 of 72
Jenne Geno BL%$#EM jy is skerp hoor
http://emoticoner.com/files/emoticons/smileys/cheerleader2-smiley.gif?1292867568
http://emoticoner.com/files/emoticons/smileys/cheerleader2-smiley.gif?1292867568
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Koedoe 62 of 72
Genoklopedia
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Koedoe 62 of 72
Skerp ja Geno,
.
Dis n mooie, wragtag!!
Dis n mooie, wragtag!!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Koedoe 62 of 72
Omtrent die woord. Dink hy het 'n excel spread sheet met al die onderwerpe daarop.Dawie Malan wrote:Genoklopedia
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Koedoe 62 of 72
hy is definitief 72 ons het hom gemeet vir ons vereniging se trofee kompetiesie was 3rde op rowlandward op daai stadium
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
