Naam by die Foto

Post Reply
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Naam by die Foto

Post by DWB »

Hier is ek en my sussie laaitie met ons groot gunne, ons gaan nou bokke skiet :D
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Naam by die Foto

Post by PWV »

sako 30-06 wrote:Sommer een saam my vrou,nie een van my alleen op my foon nie.
Verskonings!!!
Jy wil maar net die aandag van jou aflei!!
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: Naam by die Foto

Post by PaulM »

Daar het Deon nou Piet Retief se rekening oopgemaak. Hier is ek by Koedoesberg naby Pongola.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
PaulM

Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Naam by die Foto

Post by PWV »

NEGE3 wrote:Baie ou foto van my. ;)
Ou Foto.jpg

Ha..ha..ha.. Hoe lekker lag ek nou. ++>: ++>:
Skerp, Koos, baie skerp!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Naam by die Foto

Post by Stefan764 »

https://dl.dropboxusercontent.com/u/55333818/DSCN0709.JPG

Hier staan ek links van een van die grootste olifantjagter-legends wat nog met ons is.
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Naam by die Foto

Post by SV MAD (Henk) »

Hier is foto's van my by my 2 stokperdjies
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
ek soek nog wapens...
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Naam by die Foto

Post by sako 30-06 »

Pieter Willem Vorster wrote:
sako 30-06 wrote:Sommer een saam my vrou,nie een van my alleen op my foon nie.
Verskonings!!!
Jy wil maar net die aandag van jou aflei!!
Het dit gewerk? ;D
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Naam by die Foto

Post by NEGE3 »

Pieter Willem Vorster wrote:
NEGE3 wrote:Baie ou foto van my. ;)
Ou Foto.jpg

Ha..ha..ha.. Hoe lekker lag ek nou. ++>: ++>:
Skerp, Koos, baie skerp!
Ek dink ons het omtrent dieselfde gelyk op daai ouderdom. ;)
Groete,
Koos de Beer
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Naam by die Foto

Post by NEGE3 »

DWB wrote:Hier is ek en my sussie laaitie met ons groot gunne, ons gaan nou bokke skiet :D
Jy praat maklik. Wag tot hy so oud is soos jy dan gaan jy les opsê. :laugh:
Geniet hom. Dis 'n voorreg.
Groete,
Koos de Beer
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Naam by die Foto

Post by PWV »

NEGE3 wrote:Baie ou foto van my. ;)

Ek dink ons het omtrent dieselfde gelyk op daai ouderdom. ;)
Onthou net toe was dit net die helfte van jou!
Polla1983
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm

Naam by die Foto

Post by Polla1983 »

Hierdie was in die winter maande..Son was skaars...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
nepol
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 61
Joined: Mon Jul 09, 2012 9:22 am

Re: Naam by die Foto

Post by nepol »

Ek en my jongste. Sy maak darrem die foto mooi
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Naam by die Foto

Post by NicoSmit »

Polla1983 wrote:Hierdie was in die winter maande..Son was skaars...

Ek hoop nie jy korrel met jou linker oog nie
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: Naam by die Foto

Post by PaulM »

NicoSmit wrote:
Polla1983 wrote:Hierdie was in die winter maande..Son was skaars...

Ek hoop nie jy korrel met jou linker oog nie
Hy is gelukkig. Hy kan met altwee oë gelyktydig deur die teleskoop kyk!
User avatar
hencohugo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm

Re: Naam by die Foto

Post by hencohugo »

Hier is my bakkies ook.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Gawie(13mm) »

NEGE3 wrote:Meer onlangse een. ++>:
Oberon4.jpg
Koos, wie is die ou met die pyp in die mond wat jou so vashou vir die foto?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Marc »

Die manne is bietjie bang om onlangse foto's te plaas, ek sal maar eerlik wees en my bietjie meer duidelike en vaaler enetjie te wys



http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/1_zps4c5dd27e.jpg
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Marc »

7mm wrote: Koos, wie is die ou met die pyp in die mond wat jou so vashou vir die foto?

Vlymskerp vandag ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Naam by die Foto

Post by NEGE3 »

Pieter al wat verander het is die stert is net korter. ><)

7mm Skerp my maat. Sien jy het jou Kellogs geet vanoggend. :laugh: :laugh: :laugh:

Marc ek het jou heeltemal anders voorgestel na aanleiding van jou Avatar.
Groete,
Koos de Beer
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Naam by die Foto

Post by NEGE3 »

Polla1983 wrote:Hierdie was in die winter maande..Son was skaars...

Lyk of die ou binne in sy eie neusgate kan sien. :o
Groete,
Koos de Beer
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Carl »

Henco,
Ek het heeltyd gedink jy lyk op 'n druppel soos Bruce Willis.......
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Marc »

NEGE3 wrote:Pieter al wat verander het is die stert is net korter. ><)

7mm Skerp my maat. Sien jy het jou Kellogs geet vanoggend. :laugh: :laugh: :laugh:

Marc ek het jou heeltemal anders voorgestel na aanleiding van jou Avatar.
Hoe so, ek dink ek was nog streamline daai tyd...die laaste jaar was my nie genadig nie :laugh:
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
the kid
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 283
Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm

Re: Naam by die Foto

Post by the kid »

https://dl.dropboxusercontent.com/u/107347253/DSC02402.JPG
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Louis Kriel »

Paar jaar terug op n jag naby Merweville. Ek is nou maarder en gryser.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Naam by die Foto

Post by BRNO (Pierre) »

Pieter Willem Vorster wrote:
sako 30-06 wrote:Sommer een saam my vrou,nie een van my alleen op my foon nie.
Verskonings!!!
Jy wil maar net die aandag van jou aflei!!
Hoop dit het gewerk. Ek sal geseend wees as ek eendag so jonk lyk soos oom op tagtig :angel:

FC, bly die tyd is nie op daai foto nie. As ek reg onthou was dit al effe laat.
Veiligheid eerste manne!
Post Reply