Naam by die Foto

Post Reply
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Naam by die Foto

Post by FCLoretz »

Hey choppa,

jy lyk lekker man, jy moet onthou om daai leka tatoes van jou ok te wys. wate skuur kap jy daai joint in?

gaat jy wwer daai braai by die dam orginise?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Gawie(13mm) »

Hoesit Goose?

Nay, kwaai prentjie my bru!

Ek dra ok so i bangle virri arthirites, ma ommie arm.

Check jou later!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Naam by die Foto

Post by Jakkalsgat »

Goose het dieselfde hemp as ek :-[
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Gawie(13mm) »

Hugo wrote:Nerd. >:D
Dankie vir die kompliment. My vrou sê heeltyd ek is "bleddie use-less"
Last edited by Gawie(13mm) on Thu Nov 07, 2013 5:07 pm, edited 1 time in total.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Naam by die Foto

Post by Chevvy SS »

7mm, hierdie piesang gaan jou nog raakdrink....
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Naam by die Foto

Post by PWV »

Jakkalsgat wrote:Goose het dieselfde hemp as ek :-[
Jakkie, jy en Goose deel 'n vrou? ???
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Gawie(13mm) »

Chevvy SS wrote:7mm, hierdie piesang gaan jou nog raakdrink....
Pappa wag vir jou 8)
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Piet Pille »

Jakkalsgat wrote:Goose het dieselfde hemp as ek :-[
Toemaar Jaco, jy hoef nie te worry dat julle dieselfde lyk nie- hy lyk heelwat jonger as jy!
User avatar
Jakkie07
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am

Re: Naam by die Foto

Post by Jakkie07 »

Hier is ek en my seuntjie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Jakkie07 on Thu Nov 07, 2013 5:18 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Goose
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Thu Oct 04, 2012 3:35 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Goose »

pippermint

ek sceme ons kan ma die jaar daai newjeers bash hou ma julle ous sal moet vroeg tune anners ga ons nie daai spot score nie.

7mm

ek moet daai earing dra oorie gout in my ore man my ouvrou sceme die gout kom va my ore af oor ek nie wil luister nie en steeds suip toe tune sy ek moet daai ding da hang.

PWV

uncle dissie my skuld sy like my okkie, ka mos help as ek meer handsome as daai loser issie.

kwaggas wie va julle het tatoos ( Cobb, let oppie spelling) bygekry innie laaste tyd.

cheers kwaggas
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Alwyn »

http://www.youtube.com/watch?v=AkPl9R1zmFg

Goose se neef stuur groete!!!
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Naam by die Foto

Post by FCLoretz »

Alwyn wrote:http://www.youtube.com/watch?v=AkPl9R1zmFg

Goose se neef stuur groete!!!

Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Louis Kriel »

Jakkie07 wrote:Hier is ek en my seuntjie.
Hier is darem een aantreklike ou wat nie dik is nie!
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Naam by die Foto

Post by FCLoretz »

Nee Dirty daai is gephotoshop. jakkie het mooi gevra ek moet hom nie soos die ander ouens laat lyk nie. :D
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Gernie »

http://i548.photobucket.com/albums/ii335/Gerniea/20131027_1155580_zpse357cbb5.jpg

Ek op my gelukkigste
Polla1983
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Polla1983 »

Nice Gernie...

Ek like wat ek sien!
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Piet Pille »

Gernie- bly om te sien jy's ook 'n blou bul!
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Naam by die Foto

Post by Chevvy SS »

Issie Pieter, bruin bul. Dit het na bruin (bolliekleur) verander nadat hulle so gespeel het.
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Gernie »

Gernie wrote:http://i548.photobucket.com/albums/ii335/Gerniea/20131027_1155580_zpse357cbb5.jpg

Ek op my gelukkigste

Blou ja, maar met wit strepe....
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Piet Pille »

Neeman Gernie!! :):
Ek was 100% oortuig dat jy ook vir die blou-bulle skree met daai pienk hemp man.... :laugh:

@Chevvy- eina ou maat, daai waarheid het nou diep gesny!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Naam by die Foto

Post by Eugene »

Pieter Vorster wrote:Neeman Gernie!! :):
Ek was 100% oortuig dat jy ook vir die blou-bulle skree met daai pienk hemp man.... :laugh:

@Chevvy- eina ou maat, daai waarheid het nou diep gesny!
++>: ++>: ++>:

Jy kan mos sommer sien die man lyk soos 'n oop, eerlike rugby kenner! ;D
Aim small, miss small
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Gernie »

Pieter Vorster wrote:Neeman Gernie!! :):
Ek was 100% oortuig dat jy ook vir die blou-bulle skree met daai pienk hemp man.... :laugh:

@Chevvy- eina ou maat, daai waarheid het nou diep gesny!

Dra daai ding net Sondae en in die Stad....
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Naam by die Foto

Post by Stefan764 »

Gernie wrote:
Dra daai ding net Sondae en in die Stad....
Kan nou nie op die foto sien of dit n Sondag is nie maar dis defnitief nie in die stad nie....
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Gernie »

Stefan764 wrote:
Gernie wrote:
Dra daai ding net Sondae en in die Stad....
Kan nou nie op die foto sien of dit n Sondag is nie maar dis defnitief nie in die stad nie....
KroonSTAD :laugh: :laugh: :laugh:
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Geno »

Jakkalsgat wrote:En ek ook

http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/Aldam/e77ffeaa-ffcd-4f64-8542-95042951faba_zps37a7779c.jpg

Hoekom sit jou voorkop op jou ken?
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply