Swhacker Broadheads

Post Reply
sPRINGHAAS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 332
Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm

Swhacker Broadheads

Post by sPRINGHAAS »

Iemand wat kan comment op die broadheads? Ek het vir my n pakkie gekry, maar weet nie wanneer ek kans gaan kry om hul te toets nie.
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Swhacker Broadheads

Post by henried »

Persoonlik het ek geen ondervinding van die BH nie.

Op een van die boog forums is daar ouens wat hulle bebruik, en die terugvoer is maar "mixed".
Ek dink jy moet hom net binne sy vermoë gebruik dan sal hy reg wees.
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Swhacker Broadheads

Post by SV MAD (Henk) »

Ook geen persoonlike ervaring nie, maar ek reken as jy hom gebruik op enige iets kleiner as koedoe sal hy okay wees. Ek persoonlik dink nie ek sal BWB met hulle skiet nie, daarvoor sal ek G5T3 gebruik
ek soek nog wapens...
Post Reply