Wat is die mooiste op die foto?

Post Reply
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Wat is die mooiste op die foto?

Post by Ian »

Ek het gister gou gaan kyk na 'n Swartwitpensbul (3 jaar) wat kruppel loop in sy regter agterbeen. Hy is gepyl, ondersoek en gelukkig is daar geen oop wonde of swelling nie. Ek het ook gekyk of daar nie dalk 'n draad of doring in sy kloukie ingesteek het nie. Hy is gespuit, gemeet en wakker gemaak.
Hy moes die enkel baie erg geswik het want die volk sê dat hy baie beter loop van drie dae terug.
Ek het die foto's afgelaai en iets baie moois gesien op die foto.
Kom ons kyk of julle dit kan sien ;D .
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Ruhan
Full Member
Full Member
Posts: 232
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm

Re: Wat is die mooiste op die foto?

Post by Ruhan »

Kan net daai Jaracal hoed wees.
User avatar
Jaco vdW
Hero Member
Hero Member
Posts: 722
Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm

Re: Wat is die mooiste op die foto?

Post by Jaco vdW »

Die bok se horing wat jou regter arm presies toemaak?
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Wat is die mooiste op die foto?

Post by Spanner »

Kom ek probeer :

Die pragtige bul op die foto, jonk en in die fleur van sy lewe. Hy is trots en lyk onverskrokke, hy is vir niks bang nie, hy lyk lus vir die lewe.
En voor hom, is 'n swartwitpens ! :laugh:
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Wat is die mooiste op die foto?

Post by James Wilson »

Ek raai maar, dit lyk of jou skaduwee n fluit speel?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Wat is die mooiste op die foto?

Post by PWV »

Nee, Ian, jy vra my vas. Ek sien 'n tag nr. 8 aan die oor, maar dit is nou nie vir my iets moois nie. Ek sien ook 'n ou agter die bok waaroor ek nou nie eintlik opgewonde raak nie ::)
Dan sien ek 'n mooi bok met pragtige horings.
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Wat is die mooiste op die foto?

Post by Lourens Potgieter »

Jaracal pet!
marthinus100
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am

Re: Wat is die mooiste op die foto?

Post by marthinus100 »

Skaduwee. Lyk of oom om ry soos n perd.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Re: Wat is die mooiste op die foto?

Post by Wismit »

Seker maar die voel in die agter grond naby die wit paaltjie? (of ek verbeel my - LAAAANG nag gehad?)

W.S
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Wat is die mooiste op die foto?

Post by Piet Pille »

Die swartwitpens bul is baie mooi. Die ou agter hom is nou nie 'n oil painting nie, maar lyk na 'n gawe kerel... ;)

Wat vir my egter die mees opmerklik is van die foto is die volgende 2 goed:

1) Daai klomp weiding! Op party plekke in Namibie (soos bv tussen Okahandaja en Otjiwarongo) moet jy ver stap om 'n enkele pol gras te kry..... Dit lyk darem of die vooruitsigte vir reen positief is vir die res van die maand

2) Die feit dat party mense op 'n Maandag oggend buite in die veld kan wees terwyl die res van ons in die kantoor vasgekluister sit! >:+
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Wat is die mooiste op die foto?

Post by vriell »

Sy kam...
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Wat is die mooiste op die foto?

Post by RUPERT »

Die gedeelte skaduwee langs die wit lap lyk soos iets bo op n rinoster maar die voorste horing lyk gebreklik
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: Wat is die mooiste op die foto?

Post by Foxcreek »

Lyk amper of daai bok twee rye maanhare het.
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Wat is die mooiste op die foto?

Post by Freek »

Ian, uit met dit... Is die manne warm of koud?
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Wat is die mooiste op die foto?

Post by FHM »

Ek sal ook se die skaduwee - lyk soos n ruiter op die bok wat sit en fluit speel...
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Wat is die mooiste op die foto?

Post by jamalley »

As ek dink aan die debakel met die leeujag, dan dink ek dit kan wees dat Ian by die pragdier sit sonder 'n geweer in sy hande en/of bloed op die dier se lyf nie - opskrif "No animal was harmed while filming this"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Wat is die mooiste op die foto?

Post by BLOK »

Daai mooi oorspronklike Jaracal Logo wat nou n bedreigte spesie is.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Wat is die mooiste op die foto?

Post by Jake1 »

In die skaduwee sien ek 'n ou wat "snake charming" doen http://en.wikipedia.org/wiki/Snake_charming. Julle weet mos-daai ouens wat fluit speel vir 'n slang/kobra.

Jake1
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Wat is die mooiste op die foto?

Post by Kalahari »

Ek sien ook net die groen in die weiding raak ;)
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Wat is die mooiste op die foto?

Post by Frikkiedbr »

die bok het 3 horings ++>:

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/ASB2_zps42991f35.jpg
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Wat is die mooiste op die foto?

Post by PWV »

Frikkie
Jou ou grapmaker!
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Wat is die mooiste op die foto?

Post by Ian »

BLOK, DEEG EN RUHAN SLAAN DIE SPYKER OP DIE KOP,
TOE EK DIE FOTO GISTERAAND SIEN BESEF EK DAT DIE JARACAL
EMBLEEM (LOGO) MIN DAE OOR HET EN EK DINK BAIE MANNE DRA
DIT MET BAIE GROOT TROTS. LEKKER OM DIE EMBLEEM ORALSTE TE SIEN
MAAR NET JAMMER DAT TYE EN DINGE VERANDER MET 'N HELSE TEMPO.

MOOI BLY
Post Reply