Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Jakkalsgat »

Eddie Cik skenk vir ons 'n Blesbok vir 'n dagjag in Carltonville omgewing.

http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/is_zps5a78c784.jpg

Baie dankie Eddie
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Marc »

Wie is die gelukkige eienaar van kaartjie 1000 ???
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Jakkalsgat »

Marc wrote:Wie is die gelukkige eienaar van kaartjie 1000 ???
'n Jaracal lid
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Marc »

Jakkalsgat wrote:
Marc wrote:Wie is die gelukkige eienaar van kaartjie 1000 ???
'n Jaracal lid

Nooooooit :P
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Alwyn »

Marc wrote:
Jakkalsgat wrote:
Marc wrote:Wie is die gelukkige eienaar van kaartjie 1000 ???
'n Jaracal lid

Nooooooit :P
ek kan dit ook nie glo nie!!!!!!!!
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by douw »

GROTE GENUGTIG GERT!!
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by tafjak »

Wie is die gelukkige eienaar van kaartjie 1000

Ek sal wag tot die trekking om dit uit te vind, maar ek is opgewonde !!!!!

Dink in elke geval dat die darie man nie alleen kan jag nie, miskien kan ek aan iets dink om nog so plek vir 'n jagmaat te soek tussen alle kaartjiehouers.

Mooiloop
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Piet Pille »

douw wrote:GROTE GENUGTIG GERT!!

......Baie geluk dan aan Gert.... :P ;)
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Jakkalsgat »

R 56 000
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by DawieKotze »

Jakkalsgat wrote:R 56 000
UITSTEKEND!!!!!! Baie mooi manne!! ;D ;D ;D ;D ;D

Groete

Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Jakkalsgat »

Bankbesonderhede

E Harmse/Jaracal Kersfonds
FNB Wilkoppies
Rekeningno: 6243 721 2179
Takkode: 250-053


Met inbetalings gebruik asb jou Jaracal naam as verwysing anders sal dit gesien word as skenking
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Francois Marais »

Dankie Jaco

Ook nou my bydrae gemaak, nou hou ons maar duimvas vir daai groot prys........

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by sako 30-06 »

Hoe gereeld word die nommers gestuur?
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Jakkalsgat »

Sako

Julle sal more kry, het Vrydagoggend gestuur en weer more. Het jou betaling ontvang

Groete
Jaco
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Hilux01 »

Mnre

Ek was n week in die wildtuin en kom nou terug om die goeie nuus te sien...
Dis die soort dinge wat hierdie forum en sy lede kan vermag

Dankie vir almal se bydrae, ek sal nog een of twee in die hoed gooi soos die week loop
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Eugene »

Daarsy manne, ons is deur die magiese R50K kerf! Dankie vir julle ondersteuning hierin!

Ek is seker almal het nou al gepay en daar moet nog manne wees wat 'n kans wil staan om van daai great pryse te wen!

Moenie dat hierdie geleentheid by jou verby gaan nie! Koop nou jou kaartjies of gooi nog 4 kaartjies in die hoed om jou kanse beter te maak!
Aim small, miss small
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Jakkalsgat »

Hierdie is 'n Jagters Forum en nie 'n teepartytjie, 7de laan episode of Huisgenoot voorlesing nie en daarom is on hier bymekaar vir Gewere en jag, van watter aard ookal en maak adrenalien versnellings dan nie deel uit van die rede waaroor ons jag nie.

Hier is die geleentheid vir 'n jagter om daardie adrenalien deur sy are te jaag met 'n jag oor 'n pak jaghonde waar hy die geleentheid kan he om 'n Bosvark met 'n geweer of mes te dood en vir geen oomblik moet hy dink dat hy nie ook prooi kan word nie.

Jaco van http://jrssafaris.co.za/ in samewerking met de Beer hier op die forum gee aan een jagter die geleentheid om hierdie jag 'n werklikheid te maak.
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/IMG-20131026-WA0023_zps7e5d8d83.jpghttp://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/644320_10151310584891994_961117097_n_zpsbbfde68b.jpghttp://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/ss2_zpsa5ac7fa2.jpg

Dankie aan Jaco en Christiaan vir hierdie mooi prys.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8006
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Arnold »

Ek wag dan maar by die radio vir my nommers.
Hierdie is vir my regtig mooi om te sien! Ek het amper n traan gepik hier op kantoor oor daai mooi storie van die Loerie kind.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Jakkalsgat »

Cassie van Calvinia

Om 'n Rooiribbokram te jag is lekker maar hoeveel van ons kry ooit geleentheid om 'n Vaalribbok wat nog te se 2 van hulle te jag. Cassie gee een van ons die geleentheid om saam hom en sy gesin te kuier en Ribbok te jag vir 'n naweek.

http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/PICT0061_zps515d30f9.jpg

Lyk my die een wat hierdie prys kies is in vir 'n lekker stap sessie sodat jy vroegaand moeg, moeg en hopelik tevrede kan agteroor sit en teug aan 'n koue ietsie.

Dankie Cassie
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Jakkalsgat »

Kom ons kyk vir 'n oomblik na van die produkte wat by ons borge beskikbaar is en begin ons met Jungle Julian wat verskeie pryse geborg het:

http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/junglejulianskiettoerustinggongrame-001_zps8257d2f5.jpghttp://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/Junglejulianskiettoerustingwangstukke-001_zps656d455a.jpghttp://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/junglejulianskiettoerustingskietstoel-001_zpse96b0699.jpg

Julian baie dankie vir jou ruim bydrae

1 x Skietstoel
2 x Wangstukke
1 x 9mm reaktiewe teiken
1 x .22 reaktiewe teiken
1 x 150mm gong
1 x 200mm gong
gong staander

Manne ons vra ook ondersteun vir Julian sy produk is werklik van hoogstaande gehalte
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Jakkalsgat »

Diens en vakmanskap is sinoniem met Silent Hunting Silencers en geen and silencer word meer genoem op hierdie forum as juis Silent Hunting se Hunt Buddy nie en is Henk ook altyd een van die eerstes wat bereid is om te help met pryse vir wat ookal.
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/henk4_090232_resized_zps64fbd35a.jpghttp://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/henk3_143314_resized_zpsf754cdda.jpg

Asof dit nie genoeg is dat Henk vir ons drie Huntbuddies skenk nie gee hy ook aan elkeen wat reeds 'n kaartjie gekoop het in hierdie kompetisie 10% afslag op sy gewone prys by die bestelling van enige van sy produkte.

Dankie Henk
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Jakkalsgat »

http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/logo_zpsff41367e.png

Hier is die skakel en foto van die Thwane Lodge waarvan Marius Barnard die eienaar is. Twane Lodge is die borg van 1 van ons jagpryse, 2 x Bwb Koeie, 2 X rooibok ooie en 2 nagte se verblyf vir 2 persone by hierdie Lodge.


http://www.thwanesafarisafrica.com/

http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/PKP_0755_zpsb165b437.jpghttp://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/sl-7_993_730_zpsbcbb7514.jpg

Ondersteun asb ons kompetisie en ons borge.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Jakkalsgat »

CF Roux hierdie man gaan jou stap tot jy sout proe, in die berge en rante rondom Carnarvon sal jy kom werk vir 'n ram soos hierdie Barbarynse bergskaap.

http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/C86AE67A-0291-44E6-9875-326947A3C760-232-0000005F370AE0F3_zps779418ac.jpg

As jy al vir CF in aksie gesien het sal jy weet hy is nie verniet net sening want soos hy alles vir elke jagter gee wat saam hom jag kan dit nie anders nie. Meeste van ons droom net daarvan om so 'n skaap te jag en saam met CF in hierdie kompetisie kan dit vir 1 gelukkige kaartjie houer 'n werklikheid word.

CF baie dankie vir hierdie groot prys.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Jakkalsgat »

Safari & Outdoor Pretoria

http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/photo_zps8f4b06d6.jpg

R 500 geskenkbewys om jou las bietjie ligter te maak in hierdie winkel vir die goedjies wat ons so broodnodig het.

Ek glo hulle diens getuig van hul bereidwilligheid om daardie ekstra myl te stap vir die klient.

Dankie Stefan
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Jakkalsgat »

Ons volgende borg is Monrique en hier is van sy beskikbare produkte.

http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/IMG-20130605-WA0000_zpsfbc53e0d.jpghttp://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/20130323_085926_zps1da32cde.jpghttp://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/IMG-20130420-WA0003_zps155f442c.jpg

En die prys wat hy borg is 'n lapping tool vir teleskoopringe wat al baie mense se akkuraatheid verbeter het.

http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/P1080060_zps558bc422.jpghttp://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/LappingTool_zps80b4a5df.jpg

Monrique is 'n verspreider van Burris teleskope en verskaffer van hierdie lapping tools en geweersakke, sy diens en produk is van hoogstaande gehalte.

Monrique, baie dankie vir jou borg.
Post Reply