Geweer onderstebo skiet
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Geweer onderstebo skiet
Flip Nel het oor trajek ensv gevra in n voorige thread.
Nou wil ek ook iets stel aan julle manne.
As jy jou jaggeweer instel om op 100m in die kol te skiet en jy vat daai selde geweer en draai dit onderstebo en dan mik jy op die kol,waar gaan dit skiet?Selfs as jy dit 90grade na eenkant toe draai,wat gaan gebeur?

Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Geweer onderstebo skiet
Agv swaartekrag, HEELTEMAL mis, as jy my vra...
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Geweer onderstebo skiet
Kyk as hierdie prent omgedraai is en visualiseer waar die koeel gaan val.
Die effek kan dalk BAIE groot wees...
Die effek kan dalk BAIE groot wees...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Geweer onderstebo skiet
Met heeltemal onderstebo gaan jy baie laag skiet omdat die val van die koeël nou in dieselfde rigting is as wat die teleskoop kompenseer.
Draai jy deur 90 grade na regs sal die geweer na links en laag skiet.
Draai jy deur 90 grade na regs sal die geweer na links en laag skiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Geweer onderstebo skiet
Tripod, miskien verstaan ek jou verkeerd maar die geweer skiet altyd na die kant toe waarna jy kantel. Kantel regs, dan skiet jy regs van waar jy mik, kantel links dan skiet jy links van waar jy mik.tripodmvr wrote:
Draai jy deur 90 grade na regs sal die geweer na links en laag skiet.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Geweer onderstebo skiet
Op 100m dink ek nie jy gaan so vêr mis skiet nie aangesien die trajek nog redelik plat is. Die situasie is dalk onrealisties maar die 90 grade situasie is seker iets wat maklik kan gebeur agv jou omgewing.
Soos ek dit sien sal jy met die grawitasie se invloed uit wees op hoogte en rigting.
Onderstebo gaan jy twee maal die grawitasie gedeelte laag skiet.
90 grade links gedraai gaan jy die grawitasie faktor links en laag skiet en andersom vir regs.
Soos ek dit sien sal jy met die grawitasie se invloed uit wees op hoogte en rigting.
Onderstebo gaan jy twee maal die grawitasie gedeelte laag skiet.
90 grade links gedraai gaan jy die grawitasie faktor links en laag skiet en andersom vir regs.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Geweer onderstebo skiet
Het ook oor my stelling sit en dink en besef ek het my links en regs omgedraai. Net gewag vir antwoorde om weer die post te bereik.Hein22 wrote:Tripod, miskien verstaan ek jou verkeerd maar die geweer skiet altyd na die kant toe waarna jy kantel. Kantel regs, dan skiet jy regs van waar jy mik, kantel links dan skiet jy links van waar jy mik.tripodmvr wrote:
Draai jy deur 90 grade na regs sal die geweer na links en laag skiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Geweer onderstebo skiet
Ek glo om die geweer heeltemal om te draai of te 90 grade te kantel sal jy glad nie die teiken raak skiet nie.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Geweer onderstebo skiet
Draai geweer na regs en mik op teiken. Naby gaan die koeël aanvanklik links en laag skiet en hoe verder gaan dit na regs van die loodlyn beweeg en nog steeds laer skiet. Die koeëlbaan kruis dus hier die loodlyn deur die mikpunt slegs eenmaal.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Geweer onderstebo skiet
Frederick, hoe klein is jou teiken dan?
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Geweer onderstebo skiet
A4 teikens Arnold, onthou dat Jou loop wys in die rigting wat jy sou skiet as jou geweer regop was. MAW jou koeel baan gaan skiet teen die grade waarop jou koeel die loop so verlaat het as die geweer regop sou staan. Daar is ook nie die normale bullet drop ter sprake soos as wat jou geweer regop sou wees nie.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Re: Geweer onderstebo skiet
gravitasie se invloed is altyd afwaards op die koel, so as jy die geweer omdraai sal hy op selfde plek skiet, maar ek vermoet dat jou scope n invloed kan he. die antrekings krag bly n konstante op die koel.
Wat ek probeer se is , sou jy geweer in n "jig vasmaak skiet, geweer omdraai en skiet sal hy op selfde plek val.
Wat ek probeer se is , sou jy geweer in n "jig vasmaak skiet, geweer omdraai en skiet sal hy op selfde plek val.
Last edited by Jakkie07 on Wed Dec 11, 2013 2:19 pm, edited 1 time in total.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Geweer onderstebo skiet
Nie as jy deur 'n teleskoop kyk wat ingestel is op bv 100m nie.Jakkie07 wrote:grawetasie se invloed is altyd afwaards op die koel, so as jy die geweer omdraai sal hy op selfde plek skiet, maar ek vermoet dat jou scope n invloed kan he..
Wat ek probeer se is , sou jy geweer in n "jig vasmaak skiet, geweer omdraai en skiet sal hy op selfde plek val.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Re: Geweer onderstebo skiet
Stem 100% saam met jou, daarom dat ek se, die scope het n invloed. die koel se baan gaan altyd die selfde bly.FCLoretz wrote:Nie as jy deur 'n teleskoop kyk wat ingestel is op bv 100m nie.Jakkie07 wrote:grawetasie se invloed is altyd afwaards op die koel, so as jy die geweer omdraai sal hy op selfde plek skiet, maar ek vermoet dat jou scope n invloed kan he..
Wat ek probeer se is , sou jy geweer in n "jig vasmaak skiet, geweer omdraai en skiet sal hy op selfde plek val.
die is n goeie vraag eintlik
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Geweer onderstebo skiet
Die uitwyking wat gravitasie op 100m veroorsaak is omtrent so 70mm. Jou scope is dus op 100m 70mm hoog gezero om vir gravitasie te kompenseer. (Soos ek die vraag lees is dit waar skiet jy op jou gewone 100m zero afstand)
Onderstebo gaan jy dus 140mm laag skiet. Regs gedraai behoort jy so 70mm regs te tref en 70mm laag en andersom vir links gedraai. (Dit is op 100m)
Onderstebo gaan jy dus 140mm laag skiet. Regs gedraai behoort jy so 70mm regs te tref en 70mm laag en andersom vir links gedraai. (Dit is op 100m)
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Geweer onderstebo skiet
Ek sal my gedagtes op photoshop/paint probeer teken en hier kom wys
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Re: Geweer onderstebo skiet
FC ek stem jy gaan mis skiet
Die koel se baan gaan nie meer oor een stem met die scope nie. so jy gaan mis skiet.
n prentjie sal geteken moet word.
Die koel se baan gaan nie meer oor een stem met die scope nie. so jy gaan mis skiet.
n prentjie sal geteken moet word.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Geweer onderstebo skiet
Op 100m gaan jy dus op die rand van 'n sirkel tref soos jy jou geweer kantel. Die sirkel het 'n radius van 70mm waar die bopunt jou gewone 100m zero is en die senter punt is 70mm laer as jou zero.
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Geweer onderstebo skiet
Gê - Vra vir Geno om dit te toets met sy 204 - hy sê hyt baie tyd by die werk. hahhahaha
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Re: Geweer onderstebo skiet
Ek werk dit gou uit hier op n swart bord
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Geweer onderstebo skiet
Arnold ek hoor wat jy se, maar my brein wil nie saam jou stem nie. Ek sal nog eers moet dink oor dit.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2152
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Geweer onderstebo skiet
Dagse
Ek gaan Vrydag 'n bietjie op die skietbaan speel. Ek sal dit wat julle hier bo bespreek prakties probeer doen op die skietbaan met my .223, dan kom gee ek daarna terugvoer.
Mooi loop
Ek gaan Vrydag 'n bietjie op die skietbaan speel. Ek sal dit wat julle hier bo bespreek prakties probeer doen op die skietbaan met my .223, dan kom gee ek daarna terugvoer.
Mooi loop
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Geweer onderstebo skiet
Dankie Oom Koos
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Geweer onderstebo skiet
Koos
Jy moet maar sê as ons jou onderstobo moet kom vashou.
Jy moet maar sê as ons jou onderstobo moet kom vashou.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Geweer onderstebo skiet
Baie dankie Koos, die sal baie interessant wees.
(Ek sien nou al 'n prentjie hoe jy op jou kop staan en skiet
)
(Ek sien nou al 'n prentjie hoe jy op jou kop staan en skiet