Luiperd

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Luiperd

Post by molopohunter »

Dagse manne,

Hier is die fotos van ons ander kat jag.
Die jag het baie glad af geloop. Niemand was die keer gekrap, tot die honde was sonder n klap weg.
Ons het n 2 weke jag gedoen, en die blind het glad nie gewerk nie. Die klient wou ook nie meer in die blind bly nie...toe oor na plan B...bring die honde in.
Ons het sondag middag gesien die vars baits is nie veel geraak nie, en maandag oggend is die bait gesleep. Het die honde man in gebel en hy was sommer vining by. Dit was die 1ste keer wat ons die nuwe honde sou gebruik het, en ek was baie skepties, 2 jack russel x varkhond en 3 steekhaar windhonde. Ek is meet gewoond aan die bloedhond X'e en dan of windhond of rifrug X, en dan BAIE meer honde ook, maar 3? en 2 Jack X'e?
Die jack russels is op daai spoor gewees soos blits, en begin blaf, ons het in gehardloop en die kat was in n digte bos in. Die windhonde laat gaan en dis waar ek gesien het die brake ken van katte. As hulle net naby kom, dan roep die honde man en hulle val bietjie terug, as daai omdraai om te baklei kom daai jacks in en dan gaan die kat weer...meer hart as verstand.
Die klient het opgevang en die kat het onder n bos gaan le om te baklei, die honde af geroep, en met 1 skoot was die kat jag verby. Nie eers back flips, gegrom of niks nie.
Hier is die fotos, weer waar hy mooi le, en waar ek hom vas hou om grote te wys.
[URL=http://s1184.photobucket.com/user/peetv ... 1.jpg.html][IMG]http://i1184.photobucket.com/albums/z32 ... GP6481.jpg[/IMG][/URL]
[URL=http://s1184.photobucket.com/user/peetv ... 8.jpg.html][IMG]http://i1184.photobucket.com/albums/z32 ... GP6468.jpg[/IMG][/URL]
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: Luiperd

Post by molopohunter »

Ai, iemand help asb, alweer ek en die photobucket ding...
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Luiperd

Post by Capt. Yoda »

http://i1184.photobucket.com/albums/z328/peetvdw/IMGP6481.jpg


http://i1184.photobucket.com/albums/z328/peetvdw/IMGP6468.jpg

Baie mooi kat daai Peet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: Luiperd

Post by molopohunter »

Dankbaar SJ.

Dankie vir die foto fix ook, ek is maar gestremd met n rekenaar ;D
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Luiperd

Post by Capt. Yoda »

Toema ek sal eeder wil Luiperds loop en soek en nie met n rekenaar hoef te werk nie :-[
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Dewie
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm

Re: Luiperd

Post by Dewie »

Oom Molopo
Sien oom is nie n bang man nie
Geluk met die gespikkelde kat

Groete
Dewie
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm

Re: Luiperd

Post by Smiley »

Baie netjies gedoen, interresant oor die honde. Waar het julle die jag gedoen?
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: Luiperd

Post by molopohunter »

Smiley wrote:Baie netjies gedoen, interresant oor die honde. Waar het julle die jag gedoen?
Dankie. Ek verkies maar die "over hounds" metode en tyd het klaar geraak. Die 1 was van Marico area.
Daar is baie groter, maar daai katte word nie verniet so groot nie...
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Luiperd

Post by Riaan Beeslaar »

Baie mooi kat Molopohunter
Marius Botha 10
Full Member
Full Member
Posts: 110
Joined: Mon Oct 24, 2011 3:20 pm

Re: Luiperd

Post by Marius Botha 10 »

Aitsa, Goeie werk. Sulke spikkel katte bly maar mooi.
M Botha
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Luiperd

Post by douw »

Baie lekker! Goedgedoen!
Post Reply