Iemand hier skuld ons 'n storie
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Baie geluk!!
Een dag as ek mooi groot en sterk is gan my 404 Jeff ook so maak!!
Een dag as ek mooi groot en sterk is gan my 404 Jeff ook so maak!!
-
SNIPER
- Full Member

- Posts: 240
- Joined: Mon Oct 19, 2009 6:49 pm
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Hi Kallie
Besonderse mooi Buffel wat jy geskiet het daar.
Baie geluk,netjiese werk.
Groete
SNIPER
Besonderse mooi Buffel wat jy geskiet het daar.
Baie geluk,netjiese werk.
Groete
SNIPER
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Baie mooi, geluk Kallie! Wag vir daai storie......
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Baie geluk. Is nou sommer namens jou trots op daai buffel en skelm-jaloers oor die voorreg.
Mooi man, mooi!
Mooi man, mooi!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- ASP
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Tue Nov 12, 2013 1:33 pm
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Regtig 'n mooi Buffel, baie geluk. Ek wil ook vir die kameraman sê goeie werk! Was dit 'n professionele kameraman?
"I have hunted almost every day of my life, the rest have been wasted" - Will Primos
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
-
Boskamper
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico
Llama 38 spesialtjie
WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
Se sommer Nico
Llama 38 spesialtjie
WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Dankie manne vir die mooi gelukwense. ASP, nee geen kamera manne nie, net ons boertjies met n goeie kameras 
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Kallie. Hoop jy is besig om daai storie te tik 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Jis Kallie,
Hel nou is ek darem dik-jaloers!
Baie geluk.
Waar het jy ge-jag?
Hel nou is ek darem dik-jaloers!
Baie geluk.
Waar het jy ge-jag?
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Ronald, Dit was by Letaba Ranch.
Dink Kallie het al vergeet om die storie te kom skryf.
Dink Kallie het al vergeet om die storie te kom skryf.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Wat `n voorreg Kallie , daardie .404 Jeff lyk mooi so by die buffel, dit gee `n baie mooi opsomming, van die groot jag, die jagter pas baie mooi in, soos al die lede se, almal droom maar oor so `n buffel jag, maar ons almal deel in jou pragtige prestasie, jy laat ons hoop, wens en planne maak om soos jy ook langs so `n pragstuk Buffel te kan sit met `n .404 Jeffery styf in die hand vasgeklem.Kallie404 wrote:Buffel 4.12.2013
Kallie, ons sal nooit dink dat jy wil spog nie, daarvoor het jy teveel karakter, maar dit is belangrik dat ons saam met jou op die groot spore van die buffel stap, storie nou asb. vir ons, dat ons ook die vars buffelmis ruik, die bosluisvoels sien opvlieg, die warm stof wat in jou neusvleuls vassit en die mopanie vlieg wat op jou sweet teen jou gesig vassit...ek het nou begin , nou moet jy aangaan...
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Pragtige buffel!! Dit moet 'n man se hart sommer baie vinnig laat klop en jou hemp se knope laat bars van trots.
Is jou bankbestuurder ook tevrede? ;-) Sommer net 'n grappie, hoor!
Vertel asb die hele verhaal . . .
Groetnis
Is jou bankbestuurder ook tevrede? ;-) Sommer net 'n grappie, hoor!
Vertel asb die hele verhaal . . .
Groetnis
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
Dis nou hoe 'n mens vir jouself 'n Kersgeskenk gee!
Baie geluk Kallie, sien baie uit na die storie agter daai mooi buffel.
Baie geluk Kallie, sien baie uit na die storie agter daai mooi buffel.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: Iemand hier skuld ons 'n storie
sjoe baie mooi buffel baie geluk Kalie jy my nou jaloers hahaha
baie mooi en jy kan trots wees op daai een
baie mooi en jy kan trots wees op daai een


