groepe vir 2014
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
groepe vir 2014
Ek moet hierdie jaar ietsie jag met die boog. Ek het sommer gister begin oefen. Ek dink die groep is darem heel aanvaarbaar op 30 "yards" (Dankie Jurie vir die verkoop van jou rangefinder)
http://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/WP_20140104_0011.jpg
Sit sommer julle groepe en afstande en oefen wenke hierop asb.
Groete
Douw
http://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/WP_20140104_0011.jpg
Sit sommer julle groepe en afstande en oefen wenke hierop asb.
Groete
Douw
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: groepe vir 2014
Netjies man, ek moet self weer begin oefen vir die jagseisoen....
Aim small, miss small
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: groepe vir 2014
Douw sit nou al twee jaar met Bowtech detroyer en invasion en het nog steeds nie iets gejag met hulle nie.
Ek het myself belowe ek verkoop albei ae ek nie laasjaar iets suksesvol jag nie.
Dink ek gaan maar een verkoop en weer probeer die.jaar.
Sal ook moet begin oefen weer...
Ek het myself belowe ek verkoop albei ae ek nie laasjaar iets suksesvol jag nie.
Dink ek gaan maar een verkoop en weer probeer die.jaar.
Sal ook moet begin oefen weer...
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: groepe vir 2014
Netjiese groepie daai.....daai gras, is dit nie bietjie lank nie..? Hiehie!
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: groepe vir 2014
Ek wag vir die veiling op Bronkies Dinsdag. Dan jaag ek 'n paar skape in my tuin.
Eintlik wag ek net vir ou George om more weer te begin na sy Desember vakansie. 
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: groepe vir 2014
Ek wag vir Jospeh! Dinsdag!douw wrote:Ek wag vir die veiling op Bronkies Dinsdag. Dan jaag ek 'n paar skape in my tuin.Eintlik wag ek net vir ou George om more weer te begin na sy Desember vakansie.
Ek moet self die boog weer op vat, ek wil my eerste bok vir 2014 voor die einde
van die maand met die boog gaan skiet.
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: groepe vir 2014
Douw
Moenie te veel oefen nie...
Robin Hood's kos geld!!!!
Moenie te veel oefen nie...
Robin Hood's kos geld!!!!
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: groepe vir 2014
50 treë, afstand geskat...
72# Bowtech 82nd Airborne. 1 pyl geskiet met 'n 100gr Viking broadhead om te kyk hoe hulle op langer afstande vlieg.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/IMG-20140104-WA0003.jpg
72# Bowtech 82nd Airborne. 1 pyl geskiet met 'n 100gr Viking broadhead om te kyk hoe hulle op langer afstande vlieg.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/IMG-20140104-WA0003.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: groepe vir 2014
Daai Vikings vlieg soos 'n droom!!
O ja - nice skoot daai !
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: groepe vir 2014
Awesome manne!
Mooi groepe daai!
Miskien kan ons manne nou beplan dan maak ons 'n jag saam!
EK gaan ook in die volgende 2 weke begin. Gister my boog teruggekry van Folkers af, hy het nuwe snare en kabels vir hom gebou! Rooi, met die swart boog, lyk awesome.

ek soek nog wapens...
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: groepe vir 2014
Nice!Geno wrote:50 treë, afstand geskat...
72# Bowtech 82nd Airborne. 1 pyl geskiet met 'n 100gr Viking broadhead om te kyk hoe hulle op langer afstande vlieg.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/IMG-20140104-WA0003.jpg
- Johandj
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Fri Jul 27, 2012 5:31 pm
Re: groepe vir 2014
Julle moet vir ons kom kuier by Wesrand Boogjag Klub op 1 feb 2014 vir die eerste amptelike SABA shoot vir die jaar.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: groepe vir 2014
Daai ot is morsdoodvrek!Geno wrote:50 treë, afstand geskat...
72# Bowtech 82nd Airborne. 1 pyl geskiet met 'n 100gr Viking broadhead om te kyk hoe hulle op langer afstande vlieg.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/IMG-20140104-WA0003.jpg