Weet iemand dalk?
Ek sukkel nou al 'n paar dae om op te kom nadat ek van verlof af terug by die werk is.
Wat gaan aan met Anchor Point se website?
-
DJ V
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Fri May 03, 2013 4:34 pm
-
groblerlo
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Thu Jun 06, 2013 11:05 am
Re: Wat gaan aan met Anchor Point se website?
ek dink dis n probleem op hulle domain. by my gaan hy na verskillende sites toe. eers bing en nou yahoo..
L L L L LAAAAAAT looop met hom!!
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: Wat gaan aan met Anchor Point se website?
Watse site is anchor point?
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Wat gaan aan met Anchor Point se website?
Johnnie, boogskiet en verwante sake. (as ek dit nie verkeerd het nie)Johnnie De Wet wrote:Watse site is anchor point?
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Wat gaan aan met Anchor Point se website?
Die site is gehack Des...
Hulle probeer hom weer op kry.
Hulle probeer hom weer op kry.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Wat gaan aan met Anchor Point se website?
AP is weer terug!