.223 het weer bietjie gewerk
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
.223 het weer bietjie gewerk
Naand,
Ek was gelukkig genoeg om 11 bokke te oes Vrydag.
Die doel was vir n teel projek so 4x springbokke en 7x rooibokke moes val.
Ek het n paar goeie lang skote gehad, en n paar nie so great.
Die manne was baie gasvry en regtig n smart klomp wat ek graag weer wil sien.
Ons het kans gekry om naby Thys (bullseye op forum) se leeu te kom :-)
Man die Howa'tjie skiet lekker!!
Ek was gelukkig genoeg om 11 bokke te oes Vrydag.
Die doel was vir n teel projek so 4x springbokke en 7x rooibokke moes val.
Ek het n paar goeie lang skote gehad, en n paar nie so great.
Die manne was baie gasvry en regtig n smart klomp wat ek graag weer wil sien.
Ons het kans gekry om naby Thys (bullseye op forum) se leeu te kom :-)
Man die Howa'tjie skiet lekker!!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Too many to mention ;-)
-
AntonF
- Jr. Member

- Posts: 97
- Joined: Wed Oct 23, 2013 2:51 pm
Re: .223 het weer bietjie gewerk
Geluk mater
Ai maar daai rooibok lyk al te mooi
Groete
Anton
Ai maar daai rooibok lyk al te mooi
Groete
Anton
.22 BRNO
12Br Baikal
.303.BSA
.308 Musgrave
12Br Baikal
.303.BSA
.308 Musgrave
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: .223 het weer bietjie gewerk
Mooi Roger. Baie mooi
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: .223 het weer bietjie gewerk
Lekker Roger
lyk my 223 raak jou favourite
lyk my 223 raak jou favourite
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: .223 het weer bietjie gewerk
een van die dae sien ons advertensie vir 375 RugerReggie Gerber wrote:Lekker Roger
lyk my 223 raak jou favourite
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2487
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: .223 het weer bietjie gewerk
Mooi geskiet Geluk
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: .223 het weer bietjie gewerk
Ek sit nou al eerste opsie in Roger..... Vir die 375Rug

- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1887
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: .223 het weer bietjie gewerk
Mooi gedoen Roger. Watter koele skiet jy in daai roer?
Maak 'n verskil
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: .223 het weer bietjie gewerk
Netjies Roger. Baie mooi
- paul
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Thu Oct 01, 2009 8:57 pm
Re: .223 het weer bietjie gewerk
Mooi man. Ek het self nou vir my n 223 howa gekoop.
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: .223 het weer bietjie gewerk
Sommer winkel ammo, Remington SP 55grRatel wrote:Mooi gedoen Roger. Watter koele skiet jy in daai roer?
Too many to mention ;-)
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: .223 het weer bietjie gewerk
Jy sal nie spyt wees nie !!paul wrote:Mooi man. Ek het self nou vir my n 223 howa gekoop.
Too many to mention ;-)
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: .223 het weer bietjie gewerk
Wag nou, nog nie...Reggie Gerber wrote:Ek sit nou al eerste opsie in Roger..... Vir die 375Rug![]()
Too many to mention ;-)
-
ANDRIES
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm
Re: .223 het weer bietjie gewerk
Wat 'n mooi leeu!!!
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: .223 het weer bietjie gewerk
lekker Roger, mooi gelooi daar, baie geluk