Ek was gister daar, dis regtig mooi daar en alternatiewe tipes verblyf, goedkoop verblyf asook duurder as jy so verkies, jy kan lekker visvang daar ook. Verkieslik in die jagseisoen daar gaan jag, dis nou bietjie ruig.
Gaan kyk hier http://bloempoortjagenhengel.co.za/ asemrowend mooi met baie baie bokke en lekker baie hides.
Jake1
Puik Boogjagplek naby Groblersdal 2 ure van Pta
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: Puik Boogjagplek naby Groblersdal 2 ure van Pta
Kan sekondeer. Ken vir Dries goed, hy maak seker jy word na gekyk as jy by hom jag en ek gaan elke jaar terug soontoe om met die boog te gaan jag.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Puik Boogjagplek naby Groblersdal 2 ure van Pta
Lyk goed - rooibok ramme se prys is bietjie styf! (LOL en neem aan die 13k is n tik fout)

