Gister se jag 05/02
-
vernon
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Oct 04, 2011 3:12 pm
Gister se jag 05/02
More Manne
Woensdag oggend so net na drie gery vanaf Brakpan na Kroonstad ek het n vriend wat al my jagte vir ons da reel, die idée was om die Sable eerste te skiet en dan na ander plaas te beweeg wa ek die BWB en n blesbok sou skiet, wel ons eindig toe op met Sable,BWB, Letchwe en drie blesbokke vir die dag.
Vincent se Sable jag, met die inry plaas toe toe sien ons hom staan so ons het geweet min of meer wa is hy, ons is per voet na hom toe dit het gevoel of mens in n water moeras loop so nat is daai wereld gewees, eerste skoot op 180m was effens hoog en regs, so toe besluit daai man hy vat ons vir n toer van hoe die plaas lyk, tweede skoot was op so 200m en hyt net da geval, Hy is geskiet met n 375,235gr Barns. Die taxidermie het hom gister gemeet hy is net oor die 40duim.
Chris se Letchwe, Ons sou nie een skiet nie ma toe die plaasboer se hyt n mooi Letchwe wat te jag is en die prys was reg het ons op die bakkie geklim en begin soek ,na sou Halfuur se soek het ons hom gekry, Chris het hom met n 243 geskiet perfekte blad skoot hyt seker so 30m gehardloop en toe gaan le.Hys op die plaas gemeet 31duim 7/8 .
Terwyl die manne ge kuip en slag het is ons na n ander plaas so 15 km verder wa ek n BWB en blesbok sou skiet.
Ons is op die bakkie en gaan bwb soek na so 20 min se rondry toe kry ons die trop, ek het hom op so 180m geskiet skyns van voor met my 338 200gr gsc hyt dadelik sy kop in die grond gedruk toe weet ek dis n mooi long skoot, hys nog nie gemeet nie ma ek hoop vir ten minste 28duim.
Na die jag terwyl die manne ge kuip en slag het het ons en die plaasboer n waterbok worsie saam gebraai terwyl dit weer begin reen het. Sewe uur woensdag aand was ons by die huis.
N vinnige en lekker dag se jag.
Groete
Vernon

Last edited by vernon on Fri Feb 07, 2014 10:35 am, edited 1 time in total.
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Gister se jag 05/02
Is dit nou die "Vernon Koekemoer" van Brakpan wat "rave" op T.V wat hulp nodig het.
Jammer ek moes.

Jammer ek moes.
-
vernon
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Oct 04, 2011 3:12 pm
Re: Gister se jag 05/02
Rupert nou hoe dan nou jys dan een van vernon se beste vriende jy behoort te weet dis ekke hehehe
Nee gelukkig is ek nie hy nie !!!!!
Nee gelukkig is ek nie hy nie !!!!!
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Gister se jag 05/02
Jislaaik julle manne van Brakpan het geld!!! Swartwitpens!? Of is dit nou Brakpan grappie? He he!
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Re: Gister se jag 05/02
"Swartwitpens" of "Swart en Wit pens"? Dit kan die verskil tussen Sable en Zebra beteken ...mariusr wrote:Jislaaik julle manne van Brakpan het geld!!! Swartwitpens!? Of is dit nou Brakpan grappie? He he!
-
Danie W Nortje
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Thu Feb 06, 2014 1:20 pm
Re: Gister se jag 05/02
Dag manne, help tog die man om sy fotos te laai , miskien is dit swart en wit fotos!
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Gister se jag 05/02
Kroonstad, jup dis nat. Het gister ook n lekker reen gekry.
Too many to mention ;-)
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Gister se jag 05/02
Vernon Koekemoer
Seker net jy wat so gelukkig kan wees. Daardie goed wat jy geskiet het is nie van hierrond nie!
Mooi, man.
Seker net jy wat so gelukkig kan wees. Daardie goed wat jy geskiet het is nie van hierrond nie!
Mooi, man.
-
hunter74
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm
Re: Gister se jag 05/02
Lekker man - gooi daai foto`s!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Gister se jag 05/02
http://i1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/Vernfotoes039.jpg
http://i1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/Vernfotoes037.jpg
http://i1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/Vernfotoes035.jpg
http://i1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/Vernfotoes037.jpg
http://i1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/Vernfotoes035.jpg
Veiligheid eerste manne!
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Re: Gister se jag 05/02
Vernon,
as dit is wat julle op 'n vinnige jag ingewerk kry sal ek like om te sien wat julle op 'n lang jag gaan maak. Goeie werk ou maat, mooi gegooi!!!
Pratige Sable daai ... ek droom ook nog maar net van so MNR!!!
Jaco

junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Gister se jag 05/02
Dit lyk my jul het dit in die toekoms geskiet-26/10/2014
Baie mooi bokke veral die Bwb
Jammer sy boss is nog nie so hard en dik nie
Baie mooi bokke veral die Bwb
Jammer sy boss is nog nie so hard en dik nie
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Gister se jag 05/02
Goed gedoen Vernon!
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Gister se jag 05/02
Ek trek nou Brakpan toe na daai foto's!!!
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: Gister se jag 05/02
Goeie werk!
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Gister se jag 05/02
Vernon
VErtel so bietjie meer
Daai is moes nie diere wat n ou elke dag jag nie (swartwitpens en Lechwe)
Die Swartwitpens jag in Zambie of noord Mosambiek is my droom jag
VErtel so bietjie meer
Daai is moes nie diere wat n ou elke dag jag nie (swartwitpens en Lechwe)
Die Swartwitpens jag in Zambie of noord Mosambiek is my droom jag
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Gister se jag 05/02
Baie geluk op mooi bokke.
- dsmerrills
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm
Re: Gister se jag 05/02
Lekker Swartwitpens boet
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2487
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Gister se jag 05/02
Baie geluk, gaan ons bietjie stories oor die jag hoor
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Gister se jag 05/02
Netjies maat - mooi gedoen - wil ook graag so bietjie meer hoor
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: Gister se jag 05/02
+1theedge wrote:Netjies maat - mooi gedoen - wil ook graag so bietjie meer hoor
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2115
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Gister se jag 05/02
Baie mooi bokke,net een stukkie kritiek en ek het dit al self gedoen met my eland,daai grens draad in die agtergrond van die Sable neuk daai mooi foto so bietjie op vir my. Nogmaals mooi bokke en ons is jaloers,ek sal maar julle drankies gooi,my budget laat nie toe vir sulke trofees nie.
- Naas1
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed Oct 09, 2013 4:14 pm
Re: Gister se jag 05/02
Baie mooi gedoen, geluk
30-06 Brno, 308 Travelo, .22 Obrendorf Mauser, 12Br Browning, .177 CTR