Ek hoop net die regte mense sien dit raak....JAGTERS REG MOTIVERING wrote:FCLoretz
My nou amper natgemaak van die lag.......![]()
![]()
![]()
Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 51#p357062Pieter Willem Vorster wrote:Chevvy SS wrote:Ek soek 'n 2dehandse teleskoop met 25mm buis vir my Ruger Mini 14. Beoog nie om ooit verder as 150-200m te skiet nie en wil nie 'n plaas se geld spandeer nie.
Hoor graag van julle.
Dankie.
Sny 'n 6" stuk 25mm "hosepipe" af en monteer dit baie versigtig. Jy kan nie meer op daai roer spandeer nie.
Regtig Oom PW
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Marc, neem jy jouself (en ander) dalk te ernstig op nie?
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Oom Pieter en Chevvy steek mekaar maar so die draak en buitendien daai is oom Pieter se eie post.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Johan Nel wrote: buitendien daai is oom Pieter se eie post.
Dit is Chevvy se draad daai, om n grappie te maak is een ding.....om te beledig is iets anders....
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Marc
Soos Johan sê, ek en my vriend, Chevvy, gee mekaar gas sonder om dit enigsins kop toe te vat of ons broeke nat te maak of een van jou "winde" met klonte te verwar!
Marc, as ek en Chevvy op ons eie posts met mekaar "gesels", vra ek jou mooi om jou winde op 'n ander plek te gaan opbreek! Dit gebeur nou herhaaldelik dat jy jou mond oor my uitspoel.
Soos Johan sê, ek en my vriend, Chevvy, gee mekaar gas sonder om dit enigsins kop toe te vat of ons broeke nat te maak of een van jou "winde" met klonte te verwar!
Marc, as ek en Chevvy op ons eie posts met mekaar "gesels", vra ek jou mooi om jou winde op 'n ander plek te gaan opbreek! Dit gebeur nou herhaaldelik dat jy jou mond oor my uitspoel.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Manne, staan twee treë terug en haal diep asem.
More is Valentyns dag. Moet nou nie dat ons die naweek m0&rig begin nie.
More is Valentyns dag. Moet nou nie dat ons die naweek m0&rig begin nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
En Marc dog hy los n wind, daar bedinges oom PWV nou net op Marc hehehe

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
En Piet-Skiet is ook weer terug.....Welkom
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Pieter Willem Vorster wrote:Marc
Dit gebeur nou herhaaldelik dat jy jou mond oor my uitspoel.
Het ek Oom persoonlik aangespreek, skuus Oom PW ek wou Oom nie persoonlik beledig nie en het eintlik sommer maar n stelling oor die algemeen gemaak....as die skoen Oom pas trek hom dan maar aan
Ek het maar net gemeen dat dit meer van pas sou wees om die stelling hier te maak as op Chevvy se draad, dis tog die doel van die draad dan nie
Mooi loop Ou grote
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
welkom terug piet, lekke om jou wee te sien
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Piet-Skiet wrote:Ek is nog jultyd hier. Ek weier net om deel temeem tot almal hulle stop. Daai was mar net om almal teherhinder hoekom baie van ons waai. Die son is groot en maak baie lig. Gun ander hulle plekkie in hom. Ek kom maak 'n draai so een keer 'n week om tekyk wat angan.
Aitsa!! ek het gedink jy is vir altyd weg? Nee wat hier is die trant nog altyd net die selfde stront so jy mis niks nie, ek wil my amper verstout om te se jy kan maar net so eenkeer n kwartaal kom inloer, net om jouself te vergewis dat dinge hier nie veel verander nie.
Stuur groete vir Nad's ek haar ook lanklaas hier gesien.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Ekskuus daaroor Marc, ek het my feite verkeerd gehad.Marc wrote:Johan Nel wrote: buitendien daai is oom Pieter se eie post.
Dit is Chevvy se draad daai, om n grappie te maak is een ding.....om te beledig is iets anders....
Ek wil in die trant van Gawie 'n versoek teenoor almal lig. Ek besef daar is tye dat individue mekaar opvryf en dat manne van opinie verskil. Daar is geen fout daarmee nie, dis maar die verloop van die lewe, maar daar is goeie maniere en slegte maniere om daardie verskille uit te klaar. My versoek dan, kom ons probeer om die verskille, geskille en ander skille op 'n wyse met mekaar te besleg wat opbouend is en nie afbrekend nie. Al die manne wat hier by hierdie laaste segment van hierdie draad betrokke is, is manne wat al goeie bydraes tot die forum gemaak het en wat ek dink gerespekteer word deur mede forum lede vir wie en wat hulle is. Laat ons mekaar altyd met agting bejeen wanneer ons met mekaar verskil.
Last edited by Johan Nel on Thu Feb 13, 2014 7:50 pm, edited 1 time in total.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Met net een keer 'n week gaan mens paar lekker bargains mis loop!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
as jy rerig wil...kan jy volgende naweek saam ons uitgaan..dan kan jy sommer op daai conveyerbelt ook staan....sal jy wil??FCLoretz wrote:Wielie Waps,Wielie Waps wrote:Uit respek vir Nico se topic begin ek hierdie een tussen ons en win270.
Ek daag jou uit om hier al jou issues met jakkalsjagters en hul skietstoele op die tafel te sit laat ons hoor wat is die probleem.
Ek het 'n groot probleem met al julle jakkals jagters en skietstoel manne wat die jakkalse en rooi katte so lekker skiet. My probleem le veral by die gauteng manne.
NIEMAND VAT MY SAAM NIE!!!!!!
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Bleddie ou oom PW! Hier trek hy alweer aan my draad- sies man! Trek aan 'n Craven A!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Chevvy, sal jy my Valentine wees?Chevvy SS wrote:Bleddie ou oom PW! Hier trek hy alweer aan my draad- sies man! Trek aan 'n Craven A!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Manne, dis valentynsdag! Maak liefde, nie oorlog nie!

Aim small, miss small
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Chevy, waar die ander Avatars ons ontstel het, maak hierdie een my moeg.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Jy sien Chevvy, dis moeilik om almal tevrede te stel!tripodmvr wrote:Chevy, waar die ander Avatars ons ontstel het, maak hierdie een my moeg.
Oom Driepoot, die vorige avatars het ook die hart laat vinniger klop, maar net sonder die ekstra sweet en oefening....
Aim small, miss small
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Ja nee daai oumatjie het party manne se asem weg geslaan. 
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Oom Driepoot, gee my net 'n vrypas en ek maak julle nie meer moeg nie.....maar dit kan ontstellend wees....
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Chevvy, is jy werkloos?
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Mekaar se waste-goed?Piet-Skiet wrote:Ek sien almal wil nog mekaar se strote uitruk...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Stefan, dus as jy van onder af werk 
Last edited by Gawie(13mm) on Mon Feb 17, 2014 10:28 am, edited 2 times in total.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
