3 been Jakkie

Post Reply
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

3 been Jakkie

Post by Williel »

Swaer op die plaas het my vertel van die geval waar hy by die slagyster gekom het en net die jakkals se voorbeen daar gekry het. Hy het van die "vriendelike" ysters en neem aan dat hy self sy been moes afkou. Gereken hy sou vrek van inflamasie maar was verkeerd.

Die 3 been jakkals beland so 4 maande later voor die Uri om sy uiteinde te beteken. Voorbeen het gesond geword.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete, Willie
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: 3 been Jakkie

Post by Hugo »

Geno het self al een by my pa geklop met 3 bene,


Eugene, het jy nog die kiki?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 3 been Jakkie

Post by Geno »

Hier is hy.
Ek het gedryf, De Beer het hom geskiet.

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/IMG-20121006-00094.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 3 been Jakkie

Post by Geno »

Jaco Bezuidenhout se 3been lammervreter.

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/IMG-20140218-WA0022.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: 3 been Jakkie

Post by Cobus(Cobb) »

Die goed lyk soos ekke... ;)
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 3 been Jakkie

Post by tripodmvr »

Cobus, jy kan bly wees daar is nog nie op jou geskiet nie ;D
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: 3 been Jakkie

Post by Cobus(Cobb) »

Trip, neewat, ek lees hier iewers ek moet net so 50m van Blok af wees dan is ek veilig.... ;D
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: 3 been Jakkie

Post by Ian »

Cobus(Cobb) wrote:Trip, neewat, ek lees hier iewers ek moet net so 50m van Blok af wees dan is ek veilig.... ;D

Cobus

Jy het vergeet, Blok het nou die 204 en skiet 575 meter gemaklik ;D .
Post Reply