BARNES VS SPARTAN
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: BARNES VS SPARTAN
Ek verwys hier na wat ek self gesien het. Spartan uit 300WM op 500 meter het nie oopgemaak op 'n BWB en soos soliede gewerk en onder die vel vasgesit.
Kyk na TSX waarmee Kopskoot die sebras ook op dieselfde afstand geskiet het en hoe hulle omgeklink het.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: BARNES VS SPARTAN
Hallo Carel,
Ek het nou altwee tans vir my 375... 270grTSx en 250grSpartan.
Ek het dieselfde vraag gevra so paar maande terug.....
Die antwoord wat ek by manne soos Wouter Roets gekry het is soos volg- Vir kwaliteit gaan jy nie 'n Barnes maklik klop nie, maar waar die Spartans dalk 'n klein rapsie terugstaan in kwaliteit maak hulle weer op in waarde vir geld (heelwat goedkoper). Kwaliteitsgewys is die Spartans se koper effens meer "bros" en kan gevolglik 'n rapsie meer gewigsverlies he in diesefde kondisies in vergelyking met die Barnes koeels. Beide is baie akkuraat en beide stel nie teleur in terminale doeltreffendheid nie.
Persoonlik het ek nognie gejag met die spartans nie maar sal hulle deeglik toets hierdie seisoen en dan met die barnes TSX kan vergelyk.
Jy sal tevrede wees met beide sou ek raai, mits hulle groepeer in jou geweer.

Uit wat oom 3poot hierbo skryf kan mens moontlik aflei dat die koper van die spartans effens harder is as die Barnes sn en vandaar ook die "bros" eienskap kry. So ek neem aan hulle soek maar bietjie spoed agter hulle gatte.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: BARNES VS SPARTAN
Stem saam oor die hardheid. Het al met Spartan gejag. As jy goeie skoot op 100-200 skiet werk hulle baie effektief.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: BARNES VS SPARTAN
Het hulle in my 9.3 x 62 gebruik, goed gewerk maar my langste skoot was seker so 150m, ek sal versigtig wees vir sulke lang skote met hulle. Dink ook hulle is bietjie hardertripodmvr wrote:Stem saam oor die hardheid. Het al met Spartan gejag. As jy goeie skoot op 100-200 skiet werk hulle baie effektief.
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: BARNES VS SPARTAN
Soos Flip het ek hulle ook in my 9.3 op afstand onder 100m gebruik. Hulle het goed gewerk vir my.
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
Re: BARNES VS SPARTAN
Julle is reg.Albei Spartans is 375-225gr op 140m eland laag deur blad-100% gewigretensie +volledige mushroom.Ander Spartan 250gr op 265m deur blaaie van zebra-spoed te laag-onvolledige mushroom-100% retensie+mooi ottoman
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Gooi kole!
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
Re: BARNES VS SPARTAN
sien vorige boodskap
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Gooi kole!
-
Doepie
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Sun Mar 03, 2013 8:45 am
Re: BARNES VS SPARTAN
Hi Carel
My ondervinding met die 250gr Spartan in my 375H&H was sover baie indrukwekkend.
Ek het baie goeie groepering gekry (drie skote sny mekaar op 100m).
Ek het ook groot elandbul daarmee gejag verlede jaar en die koeel het mooi omgeklink na 'n skoot agter die blad op so 50-60m en alhoewel een van die drie "petals" afgebreek het, het ek volle penetrasie gekry - ek het die koeel onder die vel agter die ander blad gevind.
Ek is baie tevrede maar dit wil vir my ook voorkom of die Spartan dalk effens harder is as die Barnes - ek dink egter steeds dis baie goeie waarde vir geld en dit is 'n plaaslike produk van goeie gehalte in my opinie.
Ek heg fotos aan van die herwinde koeel - jammer vir die fokus wat so bietjie uit was, is met selfoon afgeneem.

Hallo Doepie
albei gewigte groepeer goed in my 375-net op ver skote werk hulle soos n solid.
Local is lekker en jy kan hom nie wen op prys
albei gewigte groepeer goed in my 375-net op ver skote werk hulle soos n solid.
Local is lekker en jy kan hom nie wen op prys
Gooi kole!
-
Doepie
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Sun Mar 03, 2013 8:45 am
Re: BARNES VS SPARTAN
Carel
Ek het voorheen uitsluitlik met 380gr Rhinos in my 375h&h gejag en hulle is dodelik op alles van vark tot buffel en ook baie akkuraat uit my geweer.
Oom Fanie Combrink van Magnum Arms in Nelspruit het my voorgestel aan die 250gr Spartan en ek is nog nie 'n dag spyt nie - hy byt nie soos die 380gr nie en hy doen die werk baie goed.
Ek het nou die dag sommer nog 'n pak gaan koop sodat ek darem genoeg voorrad kan he vir die jagseisoen!
Ek het voorheen uitsluitlik met 380gr Rhinos in my 375h&h gejag en hulle is dodelik op alles van vark tot buffel en ook baie akkuraat uit my geweer.
Oom Fanie Combrink van Magnum Arms in Nelspruit het my voorgestel aan die 250gr Spartan en ek is nog nie 'n dag spyt nie - hy byt nie soos die 380gr nie en hy doen die werk baie goed.
Ek het nou die dag sommer nog 'n pak gaan koop sodat ek darem genoeg voorrad kan he vir die jagseisoen!
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
Re: BARNES VS SPARTAN
Daai eland het ek begin Des geskiet-die res van die pitte wag vir daai "holy grail"koedoebul die jaar 
Gooi kole!
-
Doepie
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Sun Mar 03, 2013 8:45 am
Re: BARNES VS SPARTAN
Wel, ek hoop regtig jy kry hom! 
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: BARNES VS SPARTAN
As ek mag n vraag hier byvoeg, wat is die verskil tussen die Frontier en die Impala punte?
Ek het vir my 220gr Impala Bosvelder beste. Gaan ook n swaarder Impala punt bestel vir Bosveld skiet.
Wat is julle opinies tussen die 2 verskillende maak punte?
Dankie.

- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: BARNES VS SPARTAN
Een is n solid wat gladnie expand nie(impala). Die frontier is n monlithic expanding bullet. Die twee koeels is baie anders.
Groete
Nico
Groete
Nico
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
Re: BARNES VS SPARTAN
Ek het geen ondervinding met Impalas,maar is nie opgewonde oor solids vir lyfskote op nie-gevaarlike wild-klein wondkanaal/oorpenetrasie /min bloedspoor.Voor iemand my nou weer kruisig:ek weet alles hang af van skootplasing!
Gooi kole!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: BARNES VS SPARTAN
Spartan en Barnes is van koper allooie wat oopmaak soos ormale loodkern koele. Impala is van brass gemaak en vervorm baie moeilik - sy aksie word deur 'n skerp snykant op die skouer gedoen en dit werk verbasend goed. Pasop vir te swaar te gaan met monometaal anders word hulle te lank. Hulle sukkel nooit om te penetreer nie. 'n Impala van 220gr uit 'n 375 gaan sekerlik amper op die lengte van 'n kudu deurskiet
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Musgrave
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm
Re: BARNES VS SPARTAN
Ek wou self 250gr Spartans vir my .375 H&H laai. Watter spoed kry die manne wat hierdie koele laai?
-
Doepie
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Sun Mar 03, 2013 8:45 am
Re: BARNES VS SPARTAN
Ek kan nou nie my chrony resultate kry nie maar volgens QL was dit so 2661 fps vir 70.1 gr S355 uit 'n 24 duim loop.
-
Jozua
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Mon Feb 10, 2014 6:53 am
Re: BARNES VS SPARTAN
Goeie naand
Ek en my broer beide jag met 375 en laai met 300gr Spartan.
Ek gebruik 63.5 gr 335 wat teen so 2500fps My Broer gebruik 341 wat spoed so 2600fps gee.
Groeperings is uitstekend !
Baie selde wat ons punt herwin en ons skiet gereeld eland. Laas jaar vark op so 40m kopskoot geskiet punt agter in boud van vark gekry 1 petal het afgebreek.
As mens in ag neem dat Spartan lokaal gemaak word en sodoende nie sukkel om te bekom nie gaan ons beslis vir lank nog met Spartan jag. My Broer het ook al 1 punt gekry waar petal afgebreek het Spartan het 50 punte vir hom gestuur en onverskoning gevra.
Die klas van diens tel beslis baie punte in my raamwerk.
Baie Groete

CZ 375 H & H Safari Classic
CZ 375 H & H Safari Classic
-
coetzerjj
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Thu Feb 13, 2014 6:24 pm
Re: BARNES VS SPARTAN
Beslis so ou boet. Meer as 25 blou wildebeeste meer as 7 elande spoed is 2635 met 341. Nee wat beste in baie opsigte.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: BARNES VS SPARTAN
Hallo Ouboet en Jongboet
Eerstens baie welkom hier op Jaracal en ek hoop beide van julle gaan dit baie geniet. n Mens wil nooit graag in n argument betrokke raak oor wat se spoed iemand met sy roer kry nie, maar sien my stellings in die lig van julle en die lede van Jaracal se veiligheid. Wat ek julle wel kan se is dat beide van julle heelwat oor maksimum drukvlakke is om by daai snelhede te kan kom en die stelling is gebasseer op 25 duim lope en 95gr dopkapasiteit. Indien julle gegewens op die wapens minder as die twee mates is is die druk nog hoer. Al sien julle nie die druktekens nie is dit nie te se dit is nie daar nie. Ouboet jy hardloop op so net onder 66 000psi en Jongboet jy trek oor die 69 000psi. Hierdie inligting is verkry van Quick Load en kan maar op ag geslaan word aangesien dit bitter akkuraat is. Manne asseblief ek vat julle glad nie aan nie, maar dit is my werk hier om julle en lede daarop attend te maak.
Julle kan S355 oorweeg vir n nodespoed(akurate lading) van so 2540ft/sek wat nog onder die maksimum drukvlakke sal inkom. Hierdie spoed sal nog steeds uitstekend werk met die koeels. Hierdie informasie is weereens op 25 duim lope en 95gr dopkapasiteit bereken. Indien julle wapens hiervan verskil sal ek julle met graagte help met n ander lading, maar manne los eerder julle huidige lading want die kool is die sous nie werd om met sulke hoe ladings te speel nie.
Carel jammer vir die highjack. Ek het die Sartans getoets destyds en het hulle baie goed gevind. Skiet hulle nog steeds in my 338 Win Mag(250gr) @ 2680ft/sek en my 375 H&H Ackley(300gr) @ 2670ft/sek. n Hele paar diere kan getuig dat hulle nie van die kombinasie hou nie. Soos reeds gese is die koeels meer bros as Barnes TSX en maak ook moeliker oop teen laer snelhede. Met hoe inpaksnelhede breek hulle ook makliker hulle petals af wat soms ly tot tuimeling. Akkuraadheid se ek reguit het hulle Barnes se nommer al is dit nie met veel nie. Hulle het ook meer koperneerslag as Barnes TSX. Om in dieselfde asem as Barnes genoem te word se al klaar baie en beskikbaarheid huidig en prys maak dit n uitstekende alternatief. Ek moet nog hulle 458 Spartan en Phallax(solids) toets in die 458 Lott en sal nog daarby uitkom.
Ek glo die traagheid vir ontplooiing kan aangespreek word met n bietjie groter neusgat veral op die groter kalibers waar spoedvlakke laer is. Hierdie is natuurlik monokoeels en die riglyn is dat jy so 10-20% ligter gewig koeels kan gebruik vir dieselfde en meer penetrasie. Spoedvlakke sal ek so hoog as prakties toelaatbaar hou om volledige ontplooiinig te bewerkstellig. Volg hierdie raad en jy sal nie teleur gestel wees nie.
Groetnis
Wouter

Dankie Wouter
Dis ouens soos jy wie se waardevolle insette die forum laat werk.