Is daar nog spasie??

Post Reply
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Is daar nog spasie??

Post by Frikkiedbr »

Vir nog so paar :)
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/David-Chancellor-01_zps36142b8c.jpg
http://www.davidchancellor.com/docs/photos.php?id=2:36
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/David-Chancellor-03_zpsbdea8e59.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/David-Chancellor-02_zpsba257542.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/IMG_3139_zps0c28b3ce.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/ArticlesUnspeakables6_zps4ed9bf84.jpg
Daneel
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm

Re: Is daar nog spasie??

Post by Daneel »

Ek wonder net wat het all daai taxidermy werk hom nie gekos nie.
Daar is BAIE geld daar ingesit...
Lucky "baas" Ted
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Is daar nog spasie??

Post by Eugene »

Gelukkig is mooi, lekker en lelik vir niemand dieselfde nie....

Daai is nou glad nie vir my nie! :(
Aim small, miss small
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: Is daar nog spasie??

Post by 375fanatic »

daar is defenitief nog plek vir n trip of 2
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Is daar nog spasie??

Post by Frikkiedbr »

Ja nee sjoe die manne gaan wild

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/trophyroom2_zps31d48dbe.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/trophyroom6_zps97aef311.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/trophyroom9_zpscfb05f61.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/untitled_huntress_trophy_room__ii-0_zpsa5a53d41.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/trophyroom12_zps3a1599f0.jpg
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Is daar nog spasie??

Post by Nickvn »

Interessant die persentasie Africa wild teenoor die res van die wereld.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Is daar nog spasie??

Post by Jean Marais »

Ek dink op daai vlak dit meer 'n obsessie word as 'n passie.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13622
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Is daar nog spasie??

Post by Capt. Yoda »

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/trophyroom9_zpscfb05f61.jpg

Daai is nou mooi!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Is daar nog spasie??

Post by Frikkiedbr »

Ek moet saam stem, dis nogal mooi een daai.
User avatar
BennieO
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am

Re: Is daar nog spasie??

Post by BennieO »

Ek sal graag ook die man se versameling wapens wil sien!
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Is daar nog spasie??

Post by Hein (Haan) »

Een ding wat jy nie daar gaan sien nie is die man se vrou ;D
Sy het langkal haar tasse gepak. ++>:
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Is daar nog spasie??

Post by Frikkiedbr »

Haan daar is 'n vrou ...
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/untitled_huntress_trophy_room__ii-0_zpsa5a53d41.jpg
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Is daar nog spasie??

Post by Hein (Haan) »

lewe sy nog?
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Is daar nog spasie??

Post by Frikkiedbr »

Seker nie hahaha
Sy lyk ook maar styf daar ++>:
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Is daar nog spasie??

Post by johans »

Eugene wrote:Gelukkig is mooi, lekker en lelik vir niemand dieselfde nie....

Daai is nou glad nie vir my nie! :(
verseker,dis bietjie teveel
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Is daar nog spasie??

Post by Spanner »

Ek het ook na die "hunters" fotos gaan kyk. "n Klomp van daai fotos moet liefs nie verder versprei word nie - die bunny-huggers gaan in 'n feeding frenzy gaan oor dit. Dis nie na my smaak nie.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Is daar nog spasie??

Post by DWB »

Al wat vir my hartseer is is dat daar soveel van die wild van ons eie kontinent en dalk nog land daar oorsee in daai manne se trofeekamers hang, maar ons wat van hier is kan maar net daarvan droom.

Maar ek sal nog op die spoor van 'n paar grotes stap in my lewe!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Is daar nog spasie??

Post by theedge »

Wil net se manne dit is mooi - sou nie omgee om so plekkie te besit nie - daar is baie (tyd) teen daai muur
Post Reply