Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?
-
Zack Benade
Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?
Hi Cassie
Kwesbokke het maar min met kaliber keuse te doen. Volgens my is dit eerder swak skootplasing. Swak koeel keuses kan ook 'n groot rol speel.
"n Kleiner kaliber wat jy 100% kan beheer en nie voor bang is nie is beter as 'n groter kaliber waar jy flinch of oe toedruk.
Gaan kyk op 'n skietbaan hoe gaan dit tussen die jagters. 80% knip oe toe en kry ontrekkings simptome as die skoot afgaan. Hoekom??
Die teiken van daardie man sal die hele storie vertel. Dis waarom ek bygesê het dat daar meer aandag aan die skut se vermoee gegee moet word as die kaliber keuse.

- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?
zack
die kwes bok ding is nie werwys op kaliber keuse nie.
inteendeel, daai manne kon nie 'n springbok met 'n 300 win mag plat kry nie.
kyk, ek sal 'n eland op 300m met my 22-250 skiet, tussen die oe.
maar, nou gaan jag ek by klaas.
hoe weet hy wat ek kan den en nie?
hy weet nie ek skiet 1500 skote per jaar nie.
my punt is, 'n mens kan nie regtig 'n boer kwalik neem nie, vir die minimum kaliber nie

HOU HOM DAAI DIKTE
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?
daar skiet n ou saam met ons as hy op die plaas kom se hy vir die boer hy skiet met sy 243 en hy sal betaal vir die bok waarop hy skiet of hy nou le weg hardloop of wat ook al bloed geen bloed nie hy betaal
nog nie een boer het hom geweier nie
nog nie een boer het hom geweier nie
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?
Veiligheid sal nommer een wees want my lewe is vir my meer werd as n bok. Ons almal kuier tog lekker, maar dan is alle gewere weg en sleutels uit bakkies.
Bietjie van die punt af, maas as daar nou een ding is wat my tor laat afval van mense, weet almal se omstandighede verskilr ens ens, wat my baie omkrap dan is dit nou suinig wees en net myne gebruik "want jy het mos". Ek is nie groot gemaak om suinig te wees nie en gee nie om om te deel nie. En die manne wat met 6 biere en n pak skyfies gaan jag, en dan terugkom met 12 biere en n sak appels -Dis saam hulle waar ek nooit weer gaan nie.

ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?
1. Veiligheid,
2. Ek pas maklik aan, maar jagmaats moet reg wees.
3. Moet my nie voorse wat en wanneer om te skiet nie, ek sal self besluit, ek betaal,
4. Gee reels vooruit en hou daarby, moenie soos die jag loop sommer ander nuwe reels uitdink nie, dan GAAN ons stike,
5. As jy chuck gebring het en ek rump, eet jou eie chuck en los my rump uit, of se dan koop ons saam en almal eet saam.
6. Kuier soos jy wil, maar los my as ek kla is en wil gaan le, ek jag more as jy nog met n babbie in die bed wil bly le,
7. Ek merk my bokke, as jy na 4 dae gaan weet watter joune is, good 4 you, ma jy gaan nie myne vat nie, dis gemerk.
Ja wel dis wat ek so vinnag kan dink.
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?
Nommer 7!!!!!ROBBIE1 wrote:, Magtag nou lekker gelag vir paar segoed, stem saam Gernie!
1. Veiligheid,
2. Ek pas maklik aan, maar jagmaats moet reg wees.
3. Moet my nie voorse wat en wanneer om te skiet nie, ek sal self besluit, ek betaal,
4. Gee reels vooruit en hou daarby, moenie soos die jag loop sommer ander nuwe reels uitdink nie, dan GAAN ons stike,
5. As jy chuck gebring het en ek rump, eet jou eie chuck en los my rump uit, of se dan koop ons saam en almal eet saam.
6. Kuier soos jy wil, maar los my as ek kla is en wil gaan le, ek jag more as jy nog met n babbie in die bed wil bly le,
7. Ek merk my bokke, as jy na 4 dae gaan weet watter joune is, good 4 you, ma jy gaan nie myne vat nie, dis gemerk.
Ja wel dis wat ek so vinnag kan dink.
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?
Not negotiable:
Safety consciousness.
Who I hunt with. I choose very carefully who I hunt with based on their personality, values and ethics. I mostly prefer hunting alone but will go with up to 3 close friends - no more (I have all the crowds I need in the city). I avoid most invitations to hunt when there are also people invited that I don 't know.
Respect for the farmer's property and his rules. All concessions/deviations from the written rules to be made in writing. I also expect the farmer to treat me and my family in a respectful manner. In particular, I clarify the following before I make a booking and I do not book if I do not get straight answers in writing:
1. That the accommodation is neat and clean and suitable for my wife and small children
2. That we are the only party accommodated in the camp. I do not wish to share the camp with strangers.
3. That hunting will be by fair chase walk & stalk only
4. That there is a refrigerated coldroom for the meat
5. What is deemed a trophy and what not on that farm
6. I clarify whether the bow/calibre-bullet I intend using will be acceptable on that farm
If I owned a farm I would also set certain calibre & bullet minimum standards. It would be very clear in my terms & conditions. If someone told me that they hunt with a calibre/bullet that did not meet my requirements I would pass up the booking regardless of what they tried to negotiate. Even for crackshots things sometimes go wrong in the bush and if an eland being shot at at 300m lifts its head just as the shot is sqeezed off and is hit in the jaw then the calibre being used should be suitable for follow-up shots. In my opinion, light calibres e.g. 22-250 or 243 or whatever are not suitable and many farmers feel the same way and that is partly why they have their calibre rules.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?
Lyk my julle jag saam snaakse mense
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?
Robbie
Die merk van bokke is baie belangrik. Ek was op n jag waar die boer ook self n paar geskiet het. Sy wild het tussen ons sin gehang. Met aankoms tuis, was my maats altwee erg teleurgesteld. Die een se gemsbok het 2 linker boude gehad met een van die boude, n pragtige boud skoot - let wel, die manne skiet net kopskote - die boer nie!
My ander maat se bloubees se twee boude se gewig het met, as ek reg onthou- 5kg verskil!
Dit en stof, is die rede hoekom ek my bokke met hul jassies aan vervoer huis toe!

Dimitri I agree but also disagree
A jaw shot with a 375 stays a jaw shot and with my experience the follow up will be of the same difficulty
On a body shot you will have a better chance but saying that i have tracked plenty of impala wounded with a big caliber and you stel loose some
The moral of the story is a bad shot stays a bad shot . Shot placement is more important than caliber
If i had a busveld farm I'll let the hunter check his zero and my test will be a 2" group of a field position at 70m
Shooting of a bench is not the same as of field position and a lot of hunters never practise field positions
A jaw shot with a 375 stays a jaw shot and with my experience the follow up will be of the same difficulty
On a body shot you will have a better chance but saying that i have tracked plenty of impala wounded with a big caliber and you stel loose some
The moral of the story is a bad shot stays a bad shot . Shot placement is more important than caliber
If i had a busveld farm I'll let the hunter check his zero and my test will be a 2" group of a field position at 70m
Shooting of a bench is not the same as of field position and a lot of hunters never practise field positions
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
-
Zack Benade
Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?
Mooi gestel 375Fanatic.
Grootter is nie altyd beter nie. Skiet die kaliber wat jy ken en effektief kan gebuik in alle omstandighede.
Grootter is nie altyd beter nie. Skiet die kaliber wat jy ken en effektief kan gebuik in alle omstandighede.
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?
Hi 375

I agree that shot placement is "vital". However, my thinking is that, on messing up a brainshot on an eland with a 22-250 and a 375, you will need to take a running shot at any angle as the animal departs and any shot that presents itself thereafter. With a .375 you can rely on it to angle shots into the vitals even when the animal is quartering away from you. The exact same shot placement (angling away) with a 22-250 will be useless as it does not have the capacity to pass through 1.5m of bone/intestine/stomach content/meat to reach the vitals.

I also agree and disagree375fanatic wrote:Dimitri I agree but also disagree
A jaw shot with a 375 stays a jaw shot and with my experience the follow up will be of the same difficulty
On a body shot you will have a better chance but saying that i have tracked plenty of impala wounded with a big caliber and you stel loose some
The moral of the story is a bad shot stays a bad shot . Shot placement is more important than caliber
I agree that shot placement is "vital". However, my thinking is that, on messing up a brainshot on an eland with a 22-250 and a 375, you will need to take a running shot at any angle as the animal departs and any shot that presents itself thereafter. With a .375 you can rely on it to angle shots into the vitals even when the animal is quartering away from you. The exact same shot placement (angling away) with a 22-250 will be useless as it does not have the capacity to pass through 1.5m of bone/intestine/stomach content/meat to reach the vitals.
Agree and do not disagree!375fanatic wrote:
If i had a busveld farm I'll let the hunter check his zero and my test will be a 2" group of a field position at 70m
Shooting of a bench is not the same as of field position and a lot of hunters never practise field positions
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?
Fair comment here in our valley your chances for a second shot is almost under 5%
I will also only take headshots very close the rest body shots
I will also only take headshots very close the rest body shots
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?
1.) ek jag nie saam met dronkgatte nie. Niks verkeerd met 'n knakkie in die aande na die jag nie maar ek sal nie saam met suipgatte kan gaan jag wat elke oggend tot 4uur sit en vuil coke vat nie.
2.) ek (my groep) moet alleen op die plaas wees. Dis soms moeilik op groot plase want die seisoen is net so lank en as dit pap reen moet hulle skep.
3.) ek jag net saam met mense wie ek ken
4.) boer moet eerlik wees vd begin af, alle reels en kostes moet op die tafel gesit word voor die jag begin.
5.) ek verkies om saam met fikse jagmaats te jag as ek gaan walk en stalk
6.) noem my maar 'n softy maar ek soek my warm stort in die aand voor ek gaan slaap, ek kannie vuil gaan slaap nie.
7.) plaas moet werkbare verkoelling en vleis verwerkings areas he
8.) vriendelikheid en respek kos niks - Nie lekker om by 'n nors boer te jag nie. "n Grappie nou en dan maak nie seer nie
9.) moet my nooit aanjaag om te skiet nie, as ek nie 'n skoot kan of wil vat nie sal ek hom nie vat nie. As ek die sneller trek is dit my bok en ek betaal vir hom.
10.) Belangrikste punt. Veiligheid eerste. Hier raak ek moeilik as manne opgewonde raak en vergeet van wapens veilig maak.

CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"

FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?
Ek het juis verlede jaar my jag groepie so van 8mense na 3 toe gesny.Swys14 wrote:1.) ek jag nie saam met dronkgatte nie. Niks verkeerd met 'n knakkie in die aande na die jag nie maar ek sal nie saam met suipgatte kan gaan jag wat elke oggend tot 4uur sit en vuil coke vat nie.
Ek het hulle voor afgewaarsku as jy tot 2-3 uur gaan sit en suip, meot nie eers dink om my te vra om eers die kamp te verlaat nie. Jy kan maar lekker kamp oppas. Toe val hulle soos vliee. Ek het nie weer daai manne saam genooi die jaar nie.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Rommel
- Sr. Member

- Posts: 251
- Joined: Wed Nov 27, 2013 5:15 pm
Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?
Kommunikasie, tussen jag groep en grondeienaar en hou by wat bespreek word/is/was.
Ons as groep gaan jag en daar was n 'kwota' diere wat ons onder mekaar moes indeel. Geen moeilikheid, die ene soek die en daai ene soek daai. Reg, hier trek een hoerkind van gam weg en skiet Piet se koedoe, Danie se hartebees en Jan se rooibok en besluit dis nou dit en soek nie meer die 3 springbokke (wat hy op aangedring het oor sy budget kamma klein was) nie. Nou ons almal het 1 springbok gehad op lys + ander spesies, net hy wou BITTER GRAAG 3 gehad het, net die 3, niks anders nie en elkeen se 'kwota' was bekend aan almal, insluitende die eienaar, hy het ook die lysies gehad van elkeen se spesies om die betaling makliker te maak, elkeen betaal sy lysie + die 3dae dagfooi en ons klub saam om slagters en veld hulp te vergoed. Die jag het lelik tot n end gekom en Ta se main fuse het op n eienaardige manier weg geraak, seker maar uitgeskud. Wonder nog hoe hy by die huis gekom het!?

- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?
Die slagters moet weet wat hulle doen - of ek slag self. Ek kan slag, ek gee nie om nie, maar dan word ek deur die boer aangesê om te "los, die manne weet wat hulle doen". Dan gaan staan en steek die een wetter die opgeblaasde bok se pens stukkend en al die gemors beland op die vleis ! Hel, dit dop my moermeter heeltemal om ! Volgende keer sal ek voor die tyd dit duidelik stel dat ek nie sal betaal vir 'n bok wat so opgevoeter is nie. Ek moes by die huis kom en steeds groot stukke vleis wegsny wat groen pensmis op gehad het. Nee man, nee nee nee ! Ek dink volgende keer slag ek self, dan hoef ek ook nie te betaal vir 'n "slagter" nie !
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !

- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?
Dan sal ek en jy en oom PW nie saam jag nie...............Pvdw wrote:Ek jag nie saam drongatte nie!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3969
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?
Om saam met ernstige allesweters te jag werk nie vir my nie. Gee my die ou met sy .303 wat heeldag jag, saam braai en lag en help om die vleis in die trailer te laai Sondag oggend na die laaste aand se inhaal kuier. Ek het al besef ek is te vol strooi met wie ek saam jag.
1. Moet kan lag vir my vaal grappe en onmin.
2. Moet kan erken hy het al iets gekwes en sy naam gat gemaak.
3. Moet nie trofee en nie stories jaag.
4. Moet sy jagstories 10 persent kan aanpas op grote en tydsduur en 40% by vertel van wat hy dink werklik gebeur het vs wat eintlik gebeur het.
5. Geen .308 ..... Grappie hulle is nie so bad nie.
6. Pret mense pret. As jy jag nie geniet nie en alles wil ANAAALISEER begin brei of skaak speel. Soms kry jy daai monster en soms skiet jy die runt, geniet dit en vat genoeg beskeit saam. beskeit is onmisbaar nou dat ek daaraan dink. boeretroos en Karingmelkbeskuit. Aitsa soos wil ek sterf.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?
[quoteDan sal ek en jy en oom PW nie saam jag nie...............][/quote]
Nou wie suip so, jy of oom PW??
Nou wie suip so, jy of oom PW??
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?
Nou wie suip so, jy of oom PW??[/quote]Pvdw wrote:[quoteDan sal ek en jy en oom PW nie saam jag nie...............]
Hier word my naam nou deur die modder gesleep "I put it to you": Ek moet besluit of ek wil prosedeer! Ek is sommer "in combat mode" oor sulke stommiteite!!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?
Hier word my naam nou deur die modder gesleep "I put it to you": Ek moet besluit of ek wil prosedeer! Ek is sommer "in combat mode" oor sulke stommiteite!![/quote]Pieter Willem Vorster wrote:Nou wie suip so, jy of oom PW??Pvdw wrote:[quoteDan sal ek en jy en oom PW nie saam jag nie...............]
Jaaaaaa.... Brandewyn verdra nie onreg nie.....
Last edited by Eugene on Thu Apr 10, 2014 2:33 pm, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?
Ek sou prosedeer as ek oom wasHier word my naam nou deur die modder gesleep "I put it to you": Ek moet besluit of ek wil prosedeer! Ek is sommer "in combat mode" oor sulke stommiteite!!
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?
Laat iemand se geweerloop per ongeluk na my wys al is hy nie gelaai nie, ek klim in my voertuig en gaan huistoe net daar, ononderhandelbaar.
Jake1
Jake1
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?
+100!Jake1 wrote:Laat iemand se geweerloop per ongeluk na my wys al is hy nie gelaai nie, ek klim in my voertuig en gaan huistoe net daar, ononderhandelbaar.
Jake1
Ek staan maar lig in my sokkies, maar ek het 'n redelike "reik-wydte". Dit kan onsmaaklik raak.
Goue reel nommer een wat my vrou my geleer het: Ry met jou eie voertuig; as jy nie hou van die geselskap nie: "dump and drive"
My stukkie wysheid vir die week
Groetnis.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!