Iemand het so rukkie terug 'n trofee gepost van 'n langhoring springbok...
Wel gelukkig het ek moontlik die ware jakob op facebook gevind.

Hoop dis hy! Vergelyk hom met die "langhoring springbok post" op die forum.
Groetnis
Ponkie

























342S/D243Songdaug wrote: .... die horings is nie so lank soos hierdie outjie sin nie, maar hulle is ook so erg treggedraai - dit lyk eintlik nie "reg" nie ....
[/align]
Wouter, ja. Ons het in 2008 daar wild gevang en so bietjie met die harp (boog) gespeel. Ek het met die boog daar 6 springbokke, 'n blesbok en 'n volstruis geskiet. Kyk, daai is 'n verskriklike mooi plaas! Ons het met die heli daar troppe gemsbok gesien wat enige iemand mal sal maak, 180+ in 'n trop! Mooi aand. Eugene.wouter wrote: Geno
Het al op STS geskiet?
Wout