Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
GEORGE22250
Jy moet maar versigtig wees met daai foto, jy weet daardie willibees maggie so le op n lorrie nie, veral nie as die "export" roomyskar daar agter staan nie.
Ek weet dis wat buite gebeur soms , maar ek se maar net.so tussen ons.
JB
Eerstens laat ek nie n wildebees aan my byt nie, as hy naby kom... ry hy saam.
Tweedens mag die klas diere op n helling van 30 grade le, en as die inspekteur my vra dan sal ek net teen n opdraande stop.
George22250 wrote:

Klink vir my bietjie windmakerig.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson