Jakkalsgat Safaris 2014
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
As die 2 van julle saam loop sou ek graag die 12 uur die aand stories wou hoor.
Mooi gegooi.
Mooi gegooi.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Baie mooi gedoen - netjies
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Weer die naweek 2 groepe jagters op 2 verskillende plase laat jag 52 Springbokke, 7 Blesbokke, 1 volstruis, 3 Gemsbokke, 3 SWB, 1 RHB en 1 Koedoe.
Sommer 2 fotos net omdat dit mooierige fotos is.
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/P1020747_zpsa3f5cc4c.jpg
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/P1020745_zpsd1f41439.jpg

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Netjies man, daai manne is bietjie meer as tevrede na so suksesvolle trip.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
11 Springbokke, 1 Blesbok en 3 Gemsbokke vir 4 jagters afgelope naweek.
Groete
Jaco
Groete
Jaco
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Lekker Jaco, julle jag wae is nou lekker op spoed !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 840
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Baie geluk. Mooi gegooi.
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Jaco se pap en sous is hoogs aan te beveel.
Mooi beesbokke Geluk julle!!!
Mooi beesbokke Geluk julle!!!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Pierre sal seker kom vertel maar hulle het bietjie 'n jag gedoen die pas afgelope naweek
21 Springbok
5 Gemsbok
vir 5 manne en hulle is vol klagtes oor die bokke hulle wil lek.
Dankie vir die besigheid manne
Groete
Jaco
Ps: Bederf ons bietjie met 'n foto
21 Springbok
5 Gemsbok
vir 5 manne en hulle is vol klagtes oor die bokke hulle wil lek.
Dankie vir die besigheid manne
Groete
Jaco
Ps: Bederf ons bietjie met 'n foto
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Jou ou grapjas. ek sukkel nog om te ontdooi hier in Pta.Jakkalsgat wrote:Pierre sal seker kom vertel maar hulle het bietjie 'n jag gedoen die pas afgelope naweek
21 Springbok
5 Gemsbok
vir 5 manne en hulle is vol klagtes oor die bokke hulle wil lek.
Dankie vir die besigheid manne
Groete
Jaco
Ps: Bederf ons bietjie met 'n foto
Sal wel later kom vertel van n baie profesionele jag.
Veiligheid eerste manne!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Rooies, Hein KSV en Marc het vir my kom kuier op Weltevrede die naweek en ons het 'n onvergeetlike naweek gehad. Ons moes bietjie uithaal om vir hulle iets te kry om te skiet en te sorg dat almal genoeg te eet kry ook. Blykbaar was die kos nie baie lekker nie want een man het besluit om aapstront te eet.
Ek laai sommer so paar fotos en hulle kan hul eie storie kom vertel.
Hein se bees
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/IMG-20140613-WA004_zps13f35fec.jpg
Marc se bees, Gemsbok en Volstruis
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/P1020749_zps078abcca.jpg
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/P1020763_zpsfa83c13d.jpg
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/P1020755_zpsfcb05ff9.jpg
Foto van die groep
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/IMG-20140614-WA000_zpsefb166ec.jpg
Nog so paar mooierige fotos.
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/IMG00963-20140614-0732_zpsd443f0ca.jpg
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/IMG00958-20140613-1731_zpse156aff1.jpg
Marc het besluit daar moet kos afgeneem word
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/IMG-20140613-WA001_zpsb0ae84ea.jpg
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/IMG-20140613-WA002_zps549b8550.jpg
Hierdie was glad nie 'n parkiejag nie en die manne moes werk vir hulle bokke. Ek en Reds was nie so gelukkig nie en het Rooibokkie so bietjie mis geskiet. Dankie manne dit was 'n great naweek en sal dit graag weer wil doen.
Marc ek sal vir Anna vra of sy weer sal saamgaan, spesiaal net vir jou.

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Ek ry Woensdag!! Kan nie wag nie!!!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Waar gaan jy skiet jou lucky fish
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Selfde plaas waar Pierre hulle was oom, in Orania. Bietjie paar Springbokke prober omgooiBRNO (Pierre) wrote:Jou ou grapjas. ek sukkel nog om te ontdooi hier in Pta.Jakkalsgat wrote:Pierre sal seker kom vertel maar hulle het bietjie 'n jag gedoen die pas afgelope naweek
21 Springbok
5 Gemsbok
vir 5 manne en hulle is vol klagtes oor die bokke hulle wil lek.
Dankie vir die besigheid manne
Groete
Jaco
Ps: Bederf ons bietjie met 'n foto
Sal wel later kom vertel van n baie profesionele jag.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Geniet my maat skiet mooi
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Ek moet nog kom n verslaggie hier aanmekaar sit, maar wat ek sommer in kort kan se, is dat die plaas verseker die meeste springbokke op het wat ek al ooit gesien het. As jy wil springbok skiet, sal jy. As jy hier wil gemsbok, swartwillie, roiihartbees, zebra of blesbok wil skiet, sal jy. As jy twee van elk wil skiet, sal jy dit ook regkry binne twee dae. Tomas die PH, is helse bekwaam, rustig, en vrek goed in wat hy doen. Verblyf is eerste klas. Daar is net nie iets te se oor enige iets oor die drie dae wat ons hier was nie. Eerste naweek in Junie volgende jaar, is reeds geboek.Stefan764 wrote:Selfde plaas waar Pierre hulle was oom, in Orania. Bietjie paar Springbokke prober omgooiBRNO (Pierre) wrote:Jou ou grapjas. ek sukkel nog om te ontdooi hier in Pta.Jakkalsgat wrote:Pierre sal seker kom vertel maar hulle het bietjie 'n jag gedoen die pas afgelope naweek
21 Springbok
5 Gemsbok
vir 5 manne en hulle is vol klagtes oor die bokke hulle wil lek.
Dankie vir die besigheid manne
Groete
Jaco
Ps: Bederf ons bietjie met 'n foto
Sal wel later kom vertel van n baie profesionele jag.
O ja Stef en pelle. Vat maar genoeg van twee goete saam. Warmklere, en kontant
Veiligheid eerste manne!
- Armand9
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Baie lekker plaas om te jag. Julle manne sal dit geniet. Altyd n skietkans in daai klowe.