Stilste silencer
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Stilste silencer
Goeie middag manne.
Wil net la weet ekt n Nightro demper gekoop by Gerrit vir my 25-06 en is regtig baie tevrede. Sal vir Geno vra om vd fotos op te sit. Balans vd roer nou beter agv demper wat minder weeg,maar die beste van als is dat ek my 25 nog nooit so stil/sag gehoor het nie. Ek was gister middag by die skietbaan om te rezero en het baie aandag getrek by die manne,hul konnie glo ek skiet met n 25 nie. Recoil ook baie minder natuurlik. Ekt al met baie make dempers geskiet maar die Nightro skop gat,het egter nog nie Ase Utra of Aimzonic gebruik nie. Glo ook nie ek sal nie want hulle is bietjie styf vir my budget.
Groete
Jaco
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Jaco%20Rooikat/IMG-20140419-WA0009.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Jaco%20Rooikat/IMG-20140419-WA0010.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Jaco%20Rooikat/IMG-20140419-WA0011.jpg

Hello Bulls Eye
Dis n bracket vir my skietlig. Word deur Isak Hatting(Tomcat) gemaak en verkoop.
Jaco
Dis n bracket vir my skietlig. Word deur Isak Hatting(Tomcat) gemaak en verkoop.
Jaco
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Stilste silencer
Laat weet my asb as julle gan toets. Ek het twee proto tipe silencers wat ek bitter graag ook wil toets en vergelyk teen ander silencers wat beskikbaar is.
38mm OD vir .308 en onder, 50mm OD vir 30-06 en groter.
Die internals op byde is dieselfde. Al die internals kan uitskroef vir maklike skoon maak doeleindes.
38mm OD vir .308 en onder, 50mm OD vir 30-06 en groter.
Die internals op byde is dieselfde. Al die internals kan uitskroef vir maklike skoon maak doeleindes.
-
muishond
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm
Re: Stilste silencer
Het enige van julle al met carbon fibre silencers geskiet?
Ek het iewers gelees oor die silincers, maar kan nie onthou wat die resultate was nie.
Muishond
Ek het iewers gelees oor die silincers, maar kan nie onthou wat die resultate was nie.
Muishond
-
muishond
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm
Re: Stilste silencer
Kan glad nie onthou wat die naam was.
- Numenor
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Wed Jan 29, 2014 12:16 am
Re: Stilste silencer
Ek wou maar net hoor waar die manne staan met die toets ?
Ons is reg om enige van ons suppressors te kom skiet ....pistool, AR, .22 en groter kalibers...
Ons het ook ons Decibel Meter aangebied vir die dag....
Ons is reg om enige van ons suppressors te kom skiet ....pistool, AR, .22 en groter kalibers...
Ons het ook ons Decibel Meter aangebied vir die dag....
Numenor Suppressors.... Quietly getting on with it !
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Stilste silencer
Yes Nico, welkom hier by ons!
KD's wat ons sover het om te toets in .204Ruger is:
Terminator
AimZonic
A-Tec
Discreet
Nightro
As jy een van julle suppressors wil ingooi is jy welkom. 13x1mm thread.
KD's wat ons sover het om te toets in .204Ruger is:
Terminator
AimZonic
A-Tec
Discreet
Nightro
As jy een van julle suppressors wil ingooi is jy welkom. 13x1mm thread.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Stilste silencer
Geno,
Wanneer en waar beplan julle die toets? Sal ook 1 gee soos vroeer genoem.
Henk
Wanneer en waar beplan julle die toets? Sal ook 1 gee soos vroeer genoem.
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Maximus
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Tue May 21, 2013 9:34 am
Re: Stilste silencer
Het julle nie een van Numenor nie?
-
BOSAAP
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Sat May 10, 2014 9:27 am
Re: Stilste silencer
Henk se Silent Hunter loop soos stroop. Het myne die naweek by hom gaan opsit.
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: Stilste silencer
Ek hou die dop. Gaan interesant wees.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Stilste silencer
Ek kan ook nie wag nie Dit gaan baie intresant wees.martinf wrote:Ek hou die dop. Gaan interesant wees.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1880
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Stilste silencer
Ek is net so nuuskierig. Die toets resultate gaan heel moontlik bepaal wat ek gaan koop.
Maak 'n verskil
-
GWB
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Sat Jul 06, 2013 10:50 am
Re: Stilste silencer
Ek hou ook die een dop. EK soek n nuwe stilpyp vir my Steyr 308, so die terugvoer sal baie waardevol wees.
-
GWB
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Sat Jul 06, 2013 10:50 am
Re: Stilste silencer
Geno wanneer is die groot toetsdatum? Ek dink hier is menige man wat in "stille" afwagting sit. N man wil een keer koop en reg koop.
-
bullseye
Re: Stilste silencer
Ek het iets interesants agtergekom van verskillende silencers as silencer nuut is ,is eerste skote nie so sag nie maar word sagter hoe meer skote deurgaan . Het van julle manne dit ook al agter gekom?
En as ek my dit nie verbeel nie , hoop ek die manne wat die toetse gaan doen hou dit in gedagte.
Bullseye.
En as ek my dit nie verbeel nie , hoop ek die manne wat die toetse gaan doen hou dit in gedagte.
Bullseye.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Stilste silencer
hulle raak nie sagter nie.... jy raak net dower

-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Stilste silencer
Naweek weer op die skietbaan en die manne met die groot kanne het kom kyk na die Hunt Buddy. Almal was verbaas oor sy werkverrigting en sy koste. Duim vir duim een van die beste 
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Stilste silencer
Carl, kan 'n man met daai 'buddy in die veld stap vir 'n paar uur? Ek oorweeg so iets vir my 243.Carl wrote:Naweek weer op die skietbaan en die manne met die groot kanne het kom kyk na die Hunt Buddy. Almal was verbaas oor sy werkverrigting en sy koste. Duim vir duim een van die beste
Ek het 'n terminator op my 30-06 en alhoewel hy sy job doen (en vrek goed ook) is hy baie naby aan die 800gr en jy voel hom as die dag begin lank raak.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Stilste silencer
Ek het verlede week gekyk hoe lyk die plaas agter 'n ander man se gekwesteSwys14 wrote: Carl, kan 'n man met daai 'buddy in die veld stap vir 'n paar uur? Ek oorweeg so iets vir my 243.
bwb aan met een van die HB op my 300. Geen probleem.
Ek kan ook nie glo dat daai klein kd die 300 so stil kan maak nie.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Stilste silencer
Swys, op my 243 stap ek dag in dag uit geen probleem nie. Ek skiet meestal van die 2 poot maar sal ook van skietstokke kan skiet met gemak. Ek dink dit is die beste oplossing vir 'n 243 in sy prysklas.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Stilste silencer
Ek het 'n Piet Jacobs en 'n HB onderskeidelik op my 3006 en 243 en het al met albei in die bosveld gejag jy raak hom vinnig gewoond hy is nie swaar nie