Herlaai Kit

Post Reply
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Herlaai Kit

Post by OupaZA »

Hy Almal,

Ek kry my 308 (Tikka T3 hunter) oor so maand, wag nou net dat lessens kan kla kry,

Ek sal graag self wil pratrone laai, Watter tipe herlaai kit sal jul voorstel wat nie te duur is nie (maar wat darm sal hou)

Tipe punte en groote
Tipe kruit
en Doppe

Jul kennis sal baie warder word.

Groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Herlaai Kit

Post by FCLoretz »

Die LEE kit, maar moer die skaal weg. EN koop 'n ordentlike skaal.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Herlaai Kit

Post by Cobus(Cobb) »

Jou vraag is baie wyd.....
Welkom eerstens hier,

Wat wil jy maak? hoekom herlaa? Jag of kompetisie skiet?
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Herlaai Kit

Post by OupaZA »

Hi Cobus baje dankie,

Ek Jag en skiet ma Teiken ens, ek en my vriend gaan die kit deel, so as mens kyk na 'n +-R6000 Rand se kit glo ek ons sal hom kan terug betaal net so oor 'n jaar. Ek het al by vele manse gehoor dis ma beter on self te herlaai en goed kooper.

Jammer oor al die vra, dog ek sit maar daarso buite op een slag :-\

Ek het al opgelees 168g 'n goeie punt gewig is vir die 308

Dankie vir die hulp manne
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Herlaai Kit

Post by FCLoretz »

As jou budget +-R6000 is kan jy eerder RCBS of Redding koop
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Herlaai Kit

Post by Cobus(Cobb) »

Vir R6000 kan jy maar koop soos jou hart begeer...Lee anniversary kit is maar vir manne met dun wallet soos wat ek gehad het, maar ek kan met hom herlaai vir alle doeleindes.
Onthou net, daar gaan BAIE extras wees wat jy gaan wil bykoop soos tumbler, sonic cleaner, herlaai boek(nie net Somchem nie), dalk 'n video...ens ens

Geniet dit
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Herlaai Kit

Post by Eugene »

Kan ek jou ietwat ongewilde, maar belangrike raad gee?

Koop eerstens vir jou 'n chrony en daarna die herlaaistel en toerusting. Sonder 'n chrony gaan jy nie effektief en VEILIG kan herlaai nie! Die geld wat jy aan doppe, kruit en koeels gaan spandeer sonder 'n chrony, gaan vinnig opmaak vir een se prys!

Tweedens, gaan jy meer verskillende opinies hier kry oor wat die beste is, as wat die beste is tussen 'n Toyota en 'n Ford.... ;) Goeie herlaaitegniek is baie belangriker as die kleur of namebrand van jou press. Koop die beste wat jy kan bekostig. Daar is niks fout met die LEE kit nie, ek gebruik dit self. Kry net 'n behoorlik skaal, want alhoewel daar 'n ahndvol manne is wat ingenome met die LEE skaaltjie in die kit is, is dit nie die maklikste ding om mee te werk nie en kan dit jou baie frustreer.

Woon gerus ook 'n herlaai kursus by en gaan steek op by iemand wat ervare is met herlaai. Dinge kan lelik skeefloop as jy nie weet wat jy doen nie, waarvan die opblaas van jou geweer die minste is....

Sterkte en geniet dit! Herlaai is baie bevredigend en 'n hoogs verlawende stokperdjie/tydverdryf! 8)
Aim small, miss small
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Herlaai Kit

Post by Capt. Yoda »

Koop n Lee stel.n Crony en n goeie skaal
Ek het n Lee stel en n Reding Big Boss press en daar is niks fout met die lee nie.Koop net n ordentlike skaal.n Redding press en n goeie skaal gaan jou naby R6000 kos dan gaan jy nog paar goedjies nodig he
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: Herlaai Kit

Post by matewis »

Wees bietjie geduldig en kyk uit vir 2de handse toerusting. Ek het hier op jaracal my press asook skaaltjie gekoop, beide rcbs en vir minder as die goedkoopste nuwe produkte. Die manne hier verkoop nie gemors aan mekaar nie, en so help jy hom weer upgrade.

Enjoy
Last edited by matewis on Fri May 23, 2014 1:02 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Herlaai Kit

Post by Cobus(Cobb) »

Hier by ons is 'n plek Blunderbus...elke nou en dan is daar 2ehandse 5 0 5 of 10 0 10 skale, so tussen R500 en R800...goeie kopie as daai elec skale se pryse te onbeskof raak...bly ook maar weg van MTM se klein elec skaal, hys net goed vir H2O van doppe te meet...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Herlaai Kit

Post by Jean Marais »

Eugene wrote:Kan ek jou ietwat ongewilde, maar belangrike raad gee?

Koop eerstens vir jou 'n chrony en daarna die herlaaistel en toerusting. Sonder 'n chrony gaan jy nie effektief en VEILIG kan herlaai nie! Die geld wat jy aan doppe, kruit en koeels gaan spandeer sonder 'n chrony, gaan vinnig opmaak vir een se prys!

Tweedens, gaan jy meer verskillende opinies hier kry oor wat die beste is, as wat die beste is tussen 'n Toyota en 'n Ford.... ;) Goeie herlaaitegniek is baie belangriker as die kleur of namebrand van jou press. Koop die beste wat jy kan bekostig. Daar is niks fout met die LEE kit nie, ek gebruik dit self. Kry net 'n behoorlik skaal, want alhoewel daar 'n ahndvol manne is wat ingenome met die LEE skaaltjie in die kit is, is dit nie die maklikste ding om mee te werk nie en kan dit jou baie frustreer.

Woon gerus ook 'n herlaai kursus by en gaan steek op by iemand wat ervare is met herlaai. Dinge kan lelik skeefloop as jy nie weet wat jy doen nie, waarvan die opblaas van jou geweer die minste is....

Sterkte en geniet dit! Herlaai is baie bevredigend en 'n hoogs verlawende stokperdjie/tydverdryf! 8)
Ek sekondeer hierdie advies van Eugene.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Herlaai Kit

Post by OupaZA »

Baie dankie vir die raad, klink my dis die Lee kit met n beter skaal.. soos almal se, en kyk na 'n chrony.

Watter boek sal jul voorstel? Waar ek meer inligting kan kry vir herlaai in verskillende tipe klibers (308 & 7x57)

EK sien baie uit om self te herlaai, glo dis deel van die jag en voorbereiding.
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Herlaai Kit

Post by cassie_calvinia »

hendrik van rensburg se boek, die akkurate ketting is 'n goeie handleiding vir biginners
HOU HOM DAAI DIKTE
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Herlaai Kit

Post by FCLoretz »

cassie_calvinia wrote:hendrik van rensburg se boek, die akkurate ketting is 'n goeie handleiding vir biginners
+100

En 'n vriend wat al klaar herlaai om jou te help.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Herlaai Kit

Post by Dries101 »

Ja mens hou altyd aan koop en upgrade dis die probleem. En mens wil net ernkker koop. As ek kon oor begin, Lee se cast press. Rcbs uniflow powder measure, rcbs of redding tricker. Rcbs 505 skaal. Lee hand primer of rcbs universal hand primer, lee se powder funnel. Imperial sizing wax. Goeierige digitale caliper. Lee zip trim met 3 jaw chuck. Lyman primer pocket uniformer. As jy op n budget is koop lee dies en as jy op minder vsn n budget is koop redding dies. N Lee universal decapping die is ook n lekker ding om te he. Wel discwat ek sou kry as ek van voir af moes begin.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Herlaai Kit

Post by OupaZA »

Baie dankie vir die hulp sal jul laat weet, ek my dinge koop!!
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Herlaai Kit

Post by OupaZA »

Hi Manne,

Ek het 'n Rcbs tucker supreme kit gekry... My vriend wat saam my gaan laai het darem n Chrony.

So kan nou nie meer wag vir lesensie...

Groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Herlaai Kit

Post by Pvdw »

Baie nice kit daai. Jy sal dit nooit in jou lewe kan opgebruik nie.
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: Herlaai Kit

Post by Riebeeker »

Hoeveel vir 'n ordentlike chronograaf? Waarna kyk 'n mens om te onderskei tussen goeie kwaliteit en middelmatige kwaliteit in n chronograaf?
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Herlaai Kit

Post by Pvdw »

So R 1600-2000 vir die Pro Chrono. Daar is beter vir die pro's maar die Pro Chrono is meer as genoeg vir die meeste manne
Post Reply