So paar kills, van naby tot vêr!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
So paar kills, van naby tot vêr!
More manne,
Ek, Gé, my Pa, PotshotPelser en Lila het Saterdag gou 'n draai gery om paar oortollige blesbok ramme en vlakvarke by 'n vriend af te haal.
Lila was eerste agter 'n roer, en het hierdie twee blesbokke met haar .204 op 176m en 183m skuins agter die oor geskiet.
https://scontent-a-lhr.xx.fbcdn.net/hphotos-xfp1/t1.0-9/10298992_10152103977661994_1930544027136835283_n.jpg
Daarna het my Pa hierdie jongerige ram ook met die .204 geskiet. Afstand was om en by 150m.
Potshot het toe ook hierdie rammetjie se maatjie met sy .222 geskiet, maar nie foto geneem nie.
https://scontent-a-lhr.xx.fbcdn.net/hphotos-xpf1/t1.0-9/10376324_10152103978031994_5483627622429536075_n.jpg
Lila vra al heel jaar om 'n vark te skiet, so toe vat ons die 6mmDasher en stap 'n draai waar die varke gereeld die lodge se kikuyu-gras uitgrou. Hierdie beertjie het sy voor die kop op 91m geskiet.
https://scontent-a-lhr.xx.fbcdn.net/hphotos-xaf1/t1.0-9/10334399_10152103979996994_8198214015504813565_n.jpg
Terwyl die slagter besig was, het ek en Gé hierdie 2 blesbok ramme geskiet.
Afstande en kalibers is op die fotos.
Myne is laag op die blad geskiet, en die onderpunt van die hart gevang, en Gé se bok is skuins van agter in die kop geskiet.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/20140531_122732_20140602073609138.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/20140531_122034_20140602073314028.jpg
Ons het toe ook nog twee vlakvarke geskiet, maar ook nie fotos daarvan geneem nie.
Groete
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: So paar kills, van naby tot vêr!
Almal het mooi geskiet!!!
- henried
- Hero Member

- Posts: 2341
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: So paar kills, van naby tot vêr!
Geluk aan almal, mooi skote.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: So paar kills, van naby tot vêr!
Julle het goed gedoen Geno, ek sien die skok sit nog duidelik in daai vark se oë... 
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: So paar kills, van naby tot vêr!
Geno, Colgate Toothpaste (Pty) Ltd het my gebel. hul soek asb jou nommer vir daai moewiese Colgate smile!
baie geluk jult mooi gemaak!
baie geluk jult mooi gemaak!
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: So paar kills, van naby tot vêr!
Kyk hoe groot het daai Varkie geskrik
Mooi gegooi !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: So paar kills, van naby tot vêr!
Mooi gegooi, baie geluk.
Daai smile sê alles Geno
Daai smile sê alles Geno
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: So paar kills, van naby tot vêr!
Mooi gedoen almal daardie ram van jou is ook lekker paar jaar met die afgewerkte horings.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13511
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: So paar kills, van naby tot vêr!
Moes n moerse lekker dag gewees het want Geno wys gewoonlik nie tooths op sy jag foto's nie..of dalk is dit daai Dasher wat hom so laat smile.
Mooi geskiet !
Mooi geskiet !
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: So paar kills, van naby tot vêr!
Dankie Geno dit was n heel lekker saterdag gewees.Om bietjie by te las:Ek het laasnag my neef wat nou in Australie woon gevat om n jakklas te skiet.Hy het nog nooit iets gejag of geskiet nie,was net op sy skool se skiet span jare terug gewees.Ek het hom tougewys en die eerste twee geskiet en hy kon darem daarna ook een dood kry met n baie mooi hou oppie borskas van voor af.Die eerste jakatees is sommer by n karkas geskiet wat die vorige aand al gedood/vreet was.
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/Jakkals/IMG_1038_zpsd946f2e7.jpg~original[/image]
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/Jakkals/IMG_1045_zps198a29e4.jpg~original[/image]
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/Jakkals/IMG_1048_zpsb7784f52.jpg~original[/image]

Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: So paar kills, van naby tot vêr!
Netjies julle
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: So paar kills, van naby tot vêr!
Baie geluk !!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: So paar kills, van naby tot vêr!
Ek het saterdag 'n mynah ook geskiet met die Dasher op om en by 100 tree.

Goed, beter, 6millimeter!
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: So paar kills, van naby tot vêr!
Shame Geno, dis kinder moord daai

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: So paar kills, van naby tot vêr!
Mooi gegooi G&G !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Re: So paar kills, van naby tot vêr!
Dis hoe n Mina moet lyk, daai indiaan kan nie so wyd kyk nie.
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: So paar kills, van naby tot vêr!
Well done aan beauty en the beasts!
Dis darem lekker as liefie saam kan maak- daars nog 'n lang pad vir my voor voordat ek my blondie daar gaan kry.... ek het maar voorlopig met haar eers by die visvang begin!
Ek kan duidelik sien daai vark is ook 'n Bloubul ondersteuner....... my oë lyk nou nog so....

- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4244
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: So paar kills, van naby tot vêr!
Julle twee sukkel lekker met kopskote op daai mina,,,,ha ha
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: So paar kills, van naby tot vêr!
Mooi gemaak