Goeie dag manne,
Ek wil graag weet of iemand enige kennis het van die boog.
Ek het die boog gekry met n ruil transaksie iewers in die middel van die sewentiger jare, so die boog is vintage maar nog in n nuwe toestand (ek het hom nou al vir 39 jaar en hy het nog nie een pyl geskiet nie)
Ek wil hom gebruik maar ek weet nie watse pond hy trk en sulke dinge nie.
Ek gaan hom more snaar by die Blou Meul.
Enige informasie sal help.
Bear Glass-powered Black Bear Recurve Bow?
-
Frikadel
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Mon Mar 31, 2014 11:15 am
Bear Glass-powered Black Bear Recurve Bow?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Net een gunne, 30.Sukses! Howa Harvest Moon!
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Re: Bear Glass-powered Black Bear Recurve Bow?
Baie mooi boog.
kom moontlik van die ouens af
https://shop.bearpaw-products.com/
Bearpaw is die glas wat op die boog gebruik sou word.
kom moontlik van die ouens af
https://shop.bearpaw-products.com/
Bearpaw is die glas wat op die boog gebruik sou word.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Bear Glass-powered Black Bear Recurve Bow?
Laat hulle n snaar opsit en dan die skaal opsit en die ponde meet teen 28".Van daar af kan jy jou pyle bepaal.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Frikadel
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Mon Mar 31, 2014 11:15 am
Re: Bear Glass-powered Black Bear Recurve Bow?
Dankie G-Force,G-force wrote:Laat hulle n snaar opsit en dan die skaal opsit en die ponde meet teen 28".Van daar af kan jy jou pyle bepaal.
Ek sal dit definitief doen en ek vertrou maar die experts se raad by die Blou Meul.
Dankie vir die raad.
Net een gunne, 30.Sukses! Howa Harvest Moon!
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Bear Glass-powered Black Bear Recurve Bow?
Laat iemand anders hom eers skiet voor jy hom skiet. In 39 jaar het die hout, gom en glasvesel dalk al bietjie af gegaan. As 'n boog so lank nie gebuig het nie word hy dalk hard.
Sterkte, dis 'n baie mooi boog.
Sterkte, dis 'n baie mooi boog.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
Frikadel
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Mon Mar 31, 2014 11:15 am
Re: Bear Glass-powered Black Bear Recurve Bow?
Goeie idee!Philip_R wrote:Laat iemand anders hom eers skiet voor jy hom skiet. In 39 jaar het die hout, gom en glasvesel dalk al bietjie af gegaan. As 'n boog so lank nie gebuig het nie word hy dalk hard.
Sterkte, dis 'n baie mooi boog.
Ek self het die boog mooi deurgegaan en kon op die oog af geen krakies of swakplekke vind nie.
Voor ek hom snaar sal ek eers laat die experts hom mooi deurgaan.
Dankie vir die advies Phillip!
Net een gunne, 30.Sukses! Howa Harvest Moon!